Leeuvleis
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Leeuvleis
Brul van lekkerte!! 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13641
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Leeuvleis
R119 is bargain per kg!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Leeuvleis
Let wel dit is "mutton" tjoppies nie lam tjoppies nie. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Marlin
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Aug 02, 2012 1:58 pm
Re: Leeuvleis
Ek wonder, kry jy twee balle verniet by vir tussen jou bene? 
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Leeuvleis
Eet daai tjoptjop brul brul op
Sent from my D5803 using Tapatalk
Sent from my D5803 using Tapatalk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Leeuvleis
Dit is jong leeu-vleis. Sag op die tande en op die sak. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Leeuvleis
Net n oud onnie wat dit sal optel
Ek dink Oom PW loop nounog met sy rooi pen rond. 
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Leeuvleis
Jy is baie windgat vandag jy daar in die Laeveld wegkruip!vossie1 wrote:Net n oud onnie wat dit sal optelEk dink Oom PW loop nounog met sy rooi pen rond.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Leeuvleis
Een van die dae kan ons dalk geblikteleeuvleis, geblik kry.
Gelukkig is ons Lions rugbyspan nog nie geblik nie, want hulle word nie deur geblikteleeuboere geteel nie.
Gelukkig is ons Lions rugbyspan nog nie geblik nie, want hulle word nie deur geblikteleeuboere geteel nie.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Leeuvleis
Pieter, jy bly skerp. Geniet jou.
Groete
henning
Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Leeuvleis
Al die "leeu-boere" wat ek ken is Blou-bulle!PWV wrote:Een van die dae kan ons dalk geblikteleeuvleis, geblik kry.
Gelukkig is ons Lions rugbyspan nog nie geblik nie, want hulle word nie deur geblikteleeuboere geteel nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Leeuvleis
Ish , leeuvleis is nie lekker nie.
Ons leeu jag honde het daai vleis opgebrings na n ruk altyd.
ook eenkeer seep gekook van daai vet leeus, maar dan het jy na leeu geruik na die was.
Dit was in die vroeg 60's teen die Etosha pan. Die 'grensdraad' was elke oggend gepatrolleer en as de leeus die nag ingekom het is hulle gesoek en geskiet.

470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Leeuvleis
My vriend Nick Burger wat vandag daar boer se 'n leeu chop is baie lekker, solank die leeu vet is! Sy pa het in die 50's daar begin boer, saam het hulle honderde leeus geskiet
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Leeuvleis
Jy sal maak dat skelms begin leeuseep maak om verby honde in die erf te kom.JK wrote:Ish , leeuvleis is nie lekker nie.Ons leeu jag honde het daai vleis opgebrings na n ruk altyd.
ook eenkeer seep gekook van daai vet leeus, maar dan het jy na leeu geruik na die was.![]()
Dit was in die vroeg 60's teen die Etosha pan. Die 'grensdraad' was elke oggend gepatrolleer en as de leeus die nag ingekom het is hulle gesoek en geskiet.
Hoyt Maxxis 31 DG 90# @ 28,5"
Bear Assault 70#
Musgrave .375 H&H
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Leeuvleis
Skande!470rigby wrote:My vriend Nick Burger wat vandag daar boer se 'n leeu chop is baie lekker, solank die leeu vet is! Sy pa het in die 50's daar begin boer, saam het hulle honderde leeus geskiet
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Leeuvleis
Ja-nee dis 'n sensitiewe onderwerp, maar probeer om nie te veel te oordeel voordat jy weet wat swaarkry in daardie harde wereld is nie. Die boere het met 'n graslisensie daar gaan boer met beeste, en daar was geen grensdrade nie, en derduisende leeus.
Onthou die Paarl het ook baie leeus gehad lank terug, maar julle manne daar kla nie te veel oor die boere wat hulle heeltemal uitgeroei het nie. Die forumlede het oor die algemeen ook nie probleme met ondierbeheer nie, want dit berokken die boere mos skade, of hoe? Mis ek iets?
So om daar te boer, het hulle 'n keuse gehad. Verloor al jou beeste baie vining, of skiet die leeus. Wat sou jy gedoen het PWV?
Onthou die Paarl het ook baie leeus gehad lank terug, maar julle manne daar kla nie te veel oor die boere wat hulle heeltemal uitgeroei het nie. Die forumlede het oor die algemeen ook nie probleme met ondierbeheer nie, want dit berokken die boere mos skade, of hoe? Mis ek iets?
So om daar te boer, het hulle 'n keuse gehad. Verloor al jou beeste baie vining, of skiet die leeus. Wat sou jy gedoen het PWV?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Leeuvleis
Hulle het toe nog nie geweet van geblikte leeuboerdery nie. Kon baie meer geld gemaak het!470rigby wrote:Ja-nee dis 'n sensitiewe onderwerp, maar probeer om nie te veel te oordeel voordat jy weet wat swaarkry in daardie harde wereld is nie. Die boere het met 'n graslisensie daar gaan boer met beeste, en daar was geen grensdrade nie, en derduisende leeus.
Onthou die Paarl het ook baie leeus gehad lank terug, maar julle manne daar kla nie te veel oor die boere wat hulle heeltemal uitgeroei het nie. Die forumlede het oor die algemeen ook nie probleme met ondierbeheer nie, want dit berokken die boere mos skade, of hoe? Mis ek iets?
So om daar te boer, het hulle 'n keuse gehad. Verloor al jou beeste baie vining, of skiet die leeus. Wat sou jy gedoen het PWV?
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Leeuvleis
n Leeu was niks werd daai dae, trofeejag het nog nie bestaan nie. Net die 303 het sy werk gedoen
Die gevestige leeu troppe het uiteraard n gebied in die wildtuin gehad, so dis rondlopende mannetjies was wat meestal wat die plase ingekom het. Daai jare het hulle ook die wyfies op die pil gesit, om die leeu bevolking in toom te hou vemoed ek.
Ek was nog n laaitie daai tyd, moes maar in kar wag tot die gebrul en skote still raak.
Nee wat, daai 'honderde' wat hulle geskiet het het geen duik op die leeu bevolking gedoen nie.
Die gevestige leeu troppe het uiteraard n gebied in die wildtuin gehad, so dis rondlopende mannetjies was wat meestal wat die plase ingekom het. Daai jare het hulle ook die wyfies op die pil gesit, om die leeu bevolking in toom te hou vemoed ek.
Ek was nog n laaitie daai tyd, moes maar in kar wag tot die gebrul en skote still raak.
Nee wat, daai 'honderde' wat hulle geskiet het het geen duik op die leeu bevolking gedoen nie.
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: Leeuvleis
Het 'n rukkie gelede daaroor in African Outfitter geskryf, tussen pa en drie seuns staan hulle op 880, waarvan die pa alleen 480 op sy eie plaas geskiet het!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Leeuvleis
Daai klink mos nou na die lewe!470rigby wrote:Het 'n rukkie gelede daaroor in African Outfitter geskryf, tussen pa en drie seuns staan hulle op 880, waarvan die pa alleen 480 op sy eie plaas geskiet het!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: Leeuvleis
Slegs as jy bereid is om die .404 te ruil vir `n .303, `n voorhamer en `n luierige boesman.DWB wrote:Daai klink mos nou na die lewe!470rigby wrote:Het 'n rukkie gelede daaroor in African Outfitter geskryf, tussen pa en drie seuns staan hulle op 880, waarvan die pa alleen 480 op sy eie plaas geskiet het!
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Leeuvleis
Spelfout op die prysetiket en toe praat almal sommer oor leeus!! Moes lees: "Mutton Loin Chops"

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Leeuvleis
Ek sal heel moontlik as 'n chop vir 'n leeu op eindigJohan van Wyk wrote:Slegs as jy bereid is om die .404 te ruil vir `n .303, `n voorhamer en `n luierige boesman.DWB wrote:Daai klink mos nou na die lewe!470rigby wrote:Het 'n rukkie gelede daaroor in African Outfitter geskryf, tussen pa en drie seuns staan hulle op 880, waarvan die pa alleen 480 op sy eie plaas geskiet het!