Leeuvleis

PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Leeuvleis

Post by PWV »

Geblikte leeuboere kry swaar. So is ook berig op Carte Blanche.
Daarom wil dit voorkom asof hulle nou diversifiseer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Leeuvleis

Post by win270 »

Brul van lekkerte!! :):
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Leeuvleis

Post by Capt. Yoda »

R119 is bargain per kg!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Leeuvleis

Post by joe rocket »

Let wel dit is "mutton" tjoppies nie lam tjoppies nie. ++>:
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Marlin
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Aug 02, 2012 1:58 pm

Re: Leeuvleis

Post by Marlin »

Ek wonder, kry jy twee balle verniet by vir tussen jou bene? ???
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Leeuvleis

Post by Apie »

Eet daai tjoptjop brul brul op

Sent from my D5803 using Tapatalk
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Leeuvleis

Post by Gawie(13mm) »

Dit is jong leeu-vleis. Sag op die tande en op die sak. ++>:
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2116
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Leeuvleis

Post by vossie1 »

Net n oud onnie wat dit sal optel ;D Ek dink Oom PW loop nounog met sy rooi pen rond. ++>:
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Leeuvleis

Post by PWV »

vossie1 wrote:Net n oud onnie wat dit sal optel ;D Ek dink Oom PW loop nounog met sy rooi pen rond. ++>:
Jy is baie windgat vandag jy daar in die Laeveld wegkruip! ++>:
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2116
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Leeuvleis

Post by vossie1 »

Lief vir Oom ok ++>:
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Leeuvleis

Post by PWV »

Een van die dae kan ons dalk geblikteleeuvleis, geblik kry.

Gelukkig is ons Lions rugbyspan nog nie geblik nie, want hulle word nie deur geblikteleeuboere geteel nie. >:+
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Leeuvleis

Post by henning »

Pieter, jy bly skerp. Geniet jou.

Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Leeuvleis

Post by Gawie(13mm) »

PWV wrote:Een van die dae kan ons dalk geblikteleeuvleis, geblik kry.

Gelukkig is ons Lions rugbyspan nog nie geblik nie, want hulle word nie deur geblikteleeuboere geteel nie. >:+
Al die "leeu-boere" wat ek ken is Blou-bulle! >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: Leeuvleis

Post by JK »

Ish , leeuvleis is nie lekker nie. :) Ons leeu jag honde het daai vleis opgebrings na n ruk altyd.

ook eenkeer seep gekook van daai vet leeus, maar dan het jy na leeu geruik na die was. :laugh:

Dit was in die vroeg 60's teen die Etosha pan. Die 'grensdraad' was elke oggend gepatrolleer en as de leeus die nag ingekom het is hulle gesoek en geskiet.
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: Leeuvleis

Post by 470rigby »

My vriend Nick Burger wat vandag daar boer se 'n leeu chop is baie lekker, solank die leeu vet is! Sy pa het in die 50's daar begin boer, saam het hulle honderde leeus geskiet
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Leeuvleis

Post by Philip_R »

JK wrote:Ish , leeuvleis is nie lekker nie. :) Ons leeu jag honde het daai vleis opgebrings na n ruk altyd.

ook eenkeer seep gekook van daai vet leeus, maar dan het jy na leeu geruik na die was. :laugh:

Dit was in die vroeg 60's teen die Etosha pan. Die 'grensdraad' was elke oggend gepatrolleer en as de leeus die nag ingekom het is hulle gesoek en geskiet.
Jy sal maak dat skelms begin leeuseep maak om verby honde in die erf te kom.


Hoyt Maxxis 31 DG 90# @ 28,5"
Bear Assault 70#
Musgrave .375 H&H
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Leeuvleis

Post by PWV »

470rigby wrote:My vriend Nick Burger wat vandag daar boer se 'n leeu chop is baie lekker, solank die leeu vet is! Sy pa het in die 50's daar begin boer, saam het hulle honderde leeus geskiet
Skande!
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: Leeuvleis

Post by 470rigby »

Ja-nee dis 'n sensitiewe onderwerp, maar probeer om nie te veel te oordeel voordat jy weet wat swaarkry in daardie harde wereld is nie. Die boere het met 'n graslisensie daar gaan boer met beeste, en daar was geen grensdrade nie, en derduisende leeus.

Onthou die Paarl het ook baie leeus gehad lank terug, maar julle manne daar kla nie te veel oor die boere wat hulle heeltemal uitgeroei het nie. Die forumlede het oor die algemeen ook nie probleme met ondierbeheer nie, want dit berokken die boere mos skade, of hoe? Mis ek iets?

So om daar te boer, het hulle 'n keuse gehad. Verloor al jou beeste baie vining, of skiet die leeus. Wat sou jy gedoen het PWV?
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Leeuvleis

Post by PWV »

470rigby wrote:Ja-nee dis 'n sensitiewe onderwerp, maar probeer om nie te veel te oordeel voordat jy weet wat swaarkry in daardie harde wereld is nie. Die boere het met 'n graslisensie daar gaan boer met beeste, en daar was geen grensdrade nie, en derduisende leeus.

Onthou die Paarl het ook baie leeus gehad lank terug, maar julle manne daar kla nie te veel oor die boere wat hulle heeltemal uitgeroei het nie. Die forumlede het oor die algemeen ook nie probleme met ondierbeheer nie, want dit berokken die boere mos skade, of hoe? Mis ek iets?

So om daar te boer, het hulle 'n keuse gehad. Verloor al jou beeste baie vining, of skiet die leeus. Wat sou jy gedoen het PWV?
Hulle het toe nog nie geweet van geblikte leeuboerdery nie. Kon baie meer geld gemaak het! >:+
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: Leeuvleis

Post by JK »

n Leeu was niks werd daai dae, trofeejag het nog nie bestaan nie. Net die 303 het sy werk gedoen :)

Die gevestige leeu troppe het uiteraard n gebied in die wildtuin gehad, so dis rondlopende mannetjies was wat meestal wat die plase ingekom het. Daai jare het hulle ook die wyfies op die pil gesit, om die leeu bevolking in toom te hou vemoed ek.

Ek was nog n laaitie daai tyd, moes maar in kar wag tot die gebrul en skote still raak.

Nee wat, daai 'honderde' wat hulle geskiet het het geen duik op die leeu bevolking gedoen nie.
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: Leeuvleis

Post by 470rigby »

Het 'n rukkie gelede daaroor in African Outfitter geskryf, tussen pa en drie seuns staan hulle op 880, waarvan die pa alleen 480 op sy eie plaas geskiet het!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Leeuvleis

Post by DWB »

470rigby wrote:Het 'n rukkie gelede daaroor in African Outfitter geskryf, tussen pa en drie seuns staan hulle op 880, waarvan die pa alleen 480 op sy eie plaas geskiet het!
Daai klink mos nou na die lewe!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Leeuvleis

Post by Johan van Wyk »

DWB wrote:
470rigby wrote:Het 'n rukkie gelede daaroor in African Outfitter geskryf, tussen pa en drie seuns staan hulle op 880, waarvan die pa alleen 480 op sy eie plaas geskiet het!
Daai klink mos nou na die lewe!
Slegs as jy bereid is om die .404 te ruil vir `n .303, `n voorhamer en `n luierige boesman.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Leeuvleis

Post by win270 »

Spelfout op die prysetiket en toe praat almal sommer oor leeus!! Moes lees: "Mutton Loin Chops"

++>:
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Leeuvleis

Post by DWB »

Johan van Wyk wrote:
DWB wrote:
470rigby wrote:Het 'n rukkie gelede daaroor in African Outfitter geskryf, tussen pa en drie seuns staan hulle op 880, waarvan die pa alleen 480 op sy eie plaas geskiet het!
Daai klink mos nou na die lewe!
Slegs as jy bereid is om die .404 te ruil vir `n .303, `n voorhamer en `n luierige boesman.
Ek sal heel moontlik as 'n chop vir 'n leeu op eindig :D :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply