Boertjie van die Kalahari
-
boertjie56
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Thu Jun 30, 2016 9:18 am
Boertjie van die Kalahari
Hallo Jarcal lede,my naam is Jacques Van Der Merwe en ek boer naby Noenieput op die plaas Springbokvlei. Ek is lief vir jag en skiet ook graag teiken. Ek sien uit daarna om my kennis op te skerp en om na al julle goeie raad te luister.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2174
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Boertjie van die Kalahari
Ek neem aan dat dit nou die boertjie is na wie Gawie verwys is sy onlangse jagverhaal? Baie welkom hier by ons!
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
boertjie56
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Thu Jun 30, 2016 9:18 am
Re: Boertjie van die Kalahari
Hallo Johan,dit is nou nes jy daar sê.Johan Nel wrote:Ek neem aan dat dit nou die boertjie is na wie Gawie verwys is sy onlangse jagverhaal? Baie welkom hier by ons!
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 553
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Boertjie van die Kalahari
Baie welkom hier.
Mag jy baie leer en ook baie lekker saam met ons strooi praat.
Mag jy baie leer en ook baie lekker saam met ons strooi praat.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Boertjie van die Kalahari
Welkom Jacques
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Boertjie van die Kalahari
Welkom Jacques
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Boertjie van die Kalahari
Welkom Jacques.
Gaaf om jou nou hier raak te loop of het swaerrie jou vertel, ek skinder oor jou.
Ek sal nou my opvolgstorie van ons jag erg moet aanpas.
Gaaf om jou nou hier raak te loop of het swaerrie jou vertel, ek skinder oor jou.
Ek sal nou my opvolgstorie van ons jag erg moet aanpas.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Boertjie van die Kalahari
Hallo Jacques
Baie welkom hier op Jaracal en ek hoop regtig van harte jy geniet dit gate uit hier.
Ek sal graag jou net n vraag wou vra as ek mag. Dit smaak my jy het geen keuring vereistes op jou plaas huidig vir jagters nie? Meskien iets om aan te dink vir die toekoms. Jy is seker deur hel met die gespuis wat jy nou daar gehad het? Kan nie glo jy sluit nog hier aan om verder met hulle te verkeer nie.
Groetnis
Wouter

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Boertjie van die Kalahari
Welkom Boertjie.
As jy nou weer hierdie klompie (Gawie en pelle) nooi, moet jy hulle net vooraf laat teken dat dit wat alles daar gebeur het, op die plaas bly as hulle ry.
As jy wil prosedeer, is ek bereid om te getuig. Ons kan geld maak met so 'n lastereis!

- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Boertjie van die Kalahari
Welkom Boertjie ek is bly om te hoor jou plaas staan nog
het kasman jou nie oortuig dat n 7mm roer al roer is wat bestaan nie. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Boertjie van die Kalahari
Welkom aan nog 'n Upingtonner
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Boertjie van die Kalahari
Nee wat. Boertjie se 308 maak so:joe rocket wrote:Welkom Boertjie ek is bly om te hoor jou plaas staan noghet kasman jou nie oortuig dat n 7mm roer al roer is wat bestaan nie.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/20160630_115106.jpg
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Boertjie van die Kalahari
Ek het hom vertel watter bakgat manne hier rondgang, maar ek gaan nou maar daai uitnodig vir volgende jaar aan jou, wat ek begin tik het verander. Miskien moet ek een van die "Solid" manne saamnooi. Hulle kan dan sommer toets of hy deur 'n sandduin loop.Wouter Roets wrote:Hallo Jacques
Baie welkom hier op Jaracal en ek hoop regtig van harte jy geniet dit gate uit hier.
Ek sal graag jou net n vraag wou vra as ek mag. Dit smaak my jy het geen keuring vereistes op jou plaas huidig vir jagters nie? Meskien iets om aan te dink vir die toekoms. Jy is seker deur hel met die gespuis wat jy nou daar gehad het? Kan nie glo jy sluit nog hier aan om verder met hulle te verkeer nie.![]()
Groetnis
Wouter
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
ludwichras
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Mar 13, 2014 10:17 pm
Re: Boertjie van die Kalahari
jis mnr baie welkom. Waarmee boer jy Ek is hier van ceres en boer vrugte
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Boertjie van die Kalahari
Welkom Swaer,jy sal jou lekker klaar lag vir al die goed wat hier vertel/gesê word. En dan sal jy ook uitvind hoe belangrik dit is om jou geweer skoon te moet maak en nie skoon geskiet moet word nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm