Boertjie van die Kalahari

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
boertjie56
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Thu Jun 30, 2016 9:18 am

Boertjie van die Kalahari

Post by boertjie56 »

Hallo Jarcal lede,my naam is Jacques Van Der Merwe en ek boer naby Noenieput op die plaas Springbokvlei. Ek is lief vir jag en skiet ook graag teiken. Ek sien uit daarna om my kennis op te skerp en om na al julle goeie raad te luister.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2174
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Boertjie van die Kalahari

Post by Johan Nel »

Ek neem aan dat dit nou die boertjie is na wie Gawie verwys is sy onlangse jagverhaal? Baie welkom hier by ons!
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
boertjie56
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Thu Jun 30, 2016 9:18 am

Re: Boertjie van die Kalahari

Post by boertjie56 »

Johan Nel wrote:Ek neem aan dat dit nou die boertjie is na wie Gawie verwys is sy onlangse jagverhaal? Baie welkom hier by ons!
Hallo Johan,dit is nou nes jy daar sê.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 553
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Boertjie van die Kalahari

Post by Stephan86 »

Baie welkom hier.

Mag jy baie leer en ook baie lekker saam met ons strooi praat.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Boertjie van die Kalahari

Post by Boesman10 »

Welkom Jacques
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Boertjie van die Kalahari

Post by 243Songdaug »

Welkom Jacques
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Boertjie van die Kalahari

Post by Gawie(13mm) »

Welkom Jacques.
Gaaf om jou nou hier raak te loop of het swaerrie jou vertel, ek skinder oor jou. ;D

Ek sal nou my opvolgstorie van ons jag erg moet aanpas. >:+
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Boertjie van die Kalahari

Post by Wouter Roets »

Hallo Jacques

Baie welkom hier op Jaracal en ek hoop regtig van harte jy geniet dit gate uit hier.

Ek sal graag jou net n vraag wou vra as ek mag. Dit smaak my jy het geen keuring vereistes op jou plaas huidig vir jagters nie? Meskien iets om aan te dink vir die toekoms. Jy is seker deur hel met die gespuis wat jy nou daar gehad het? Kan nie glo jy sluit nog hier aan om verder met hulle te verkeer nie. ;D

Groetnis
Wouter
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Boertjie van die Kalahari

Post by PWV »

Welkom Boertjie.

As jy nou weer hierdie klompie (Gawie en pelle) nooi, moet jy hulle net vooraf laat teken dat dit wat alles daar gebeur het, op die plaas bly as hulle ry.
As jy wil prosedeer, is ek bereid om te getuig. Ons kan geld maak met so 'n lastereis! >:+
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Boertjie van die Kalahari

Post by joe rocket »

Welkom Boertjie ek is bly om te hoor jou plaas staan nog :laugh: het kasman jou nie oortuig dat n 7mm roer al roer is wat bestaan nie. ++>:
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: Boertjie van die Kalahari

Post by Gernie »

Welkom aan nog 'n Upingtonner

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Boertjie van die Kalahari

Post by Gawie(13mm) »

joe rocket wrote:Welkom Boertjie ek is bly om te hoor jou plaas staan nog :laugh: het kasman jou nie oortuig dat n 7mm roer al roer is wat bestaan nie. ++>:
Nee wat. Boertjie se 308 maak so: ;D
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/20160630_115106.jpg
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Boertjie van die Kalahari

Post by Gawie(13mm) »

Wouter Roets wrote:Hallo Jacques

Baie welkom hier op Jaracal en ek hoop regtig van harte jy geniet dit gate uit hier.

Ek sal graag jou net n vraag wou vra as ek mag. Dit smaak my jy het geen keuring vereistes op jou plaas huidig vir jagters nie? Meskien iets om aan te dink vir die toekoms. Jy is seker deur hel met die gespuis wat jy nou daar gehad het? Kan nie glo jy sluit nog hier aan om verder met hulle te verkeer nie. ;D

Groetnis
Wouter
Ek het hom vertel watter bakgat manne hier rondgang, maar ek gaan nou maar daai uitnodig vir volgende jaar aan jou, wat ek begin tik het verander. Miskien moet ek een van die "Solid" manne saamnooi. Hulle kan dan sommer toets of hy deur 'n sandduin loop.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
ludwichras
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Thu Mar 13, 2014 10:17 pm

Re: Boertjie van die Kalahari

Post by ludwichras »

jis mnr baie welkom. Waarmee boer jy Ek is hier van ceres en boer vrugte
User avatar
twinhunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 288
Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am

Re: Boertjie van die Kalahari

Post by twinhunter »

Welkom Swaer,jy sal jou lekker klaar lag vir al die goed wat hier vertel/gesê word. En dan sal jy ook uitvind hoe belangrik dit is om jou geweer skoon te moet maak en nie skoon geskiet moet word nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Boertjie van die Kalahari

Post by kudu375 »

welkom Boertjie
Court Schilbach
Post Reply