Rangefinders 900m+.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Rangefinders 900m+.
Ek het myne deur ebay gekoop en glo jy sal deur een van die online winkels ook kan invoer.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rangefinders 900m+.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Rangefinders 900m+.
So te se die selfde prys as die trupulse. Die trupulse lyk net mooi in daai mal geel kleur.Capt. Oblivious wrote:Hiers hy lekker bargain
http://www.ebay.com/itm/Gunwerks-G7-BR2 ... 1754155315
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rangefinders 900m+.
Die Trupulse 200x is die selfde unit, die G7 BR het net die custom sagteware van Gunwerks op wat hom regtig in n masjien vernader.
Trupulse 200x
http://www.ascscientific.com/Trupulse200X.jpg
Gunwerks G7
http://www.bestrangefinderreviewsguide.com/wp-content/uploads/2014/04/Gunwerks-G7-BR2.jpg
Seker maar net die Gunwerks sagterware wat bq verskil
Trupulse 200x
http://www.ascscientific.com/Trupulse200X.jpg
Gunwerks G7
http://www.bestrangefinderreviewsguide.com/wp-content/uploads/2014/04/Gunwerks-G7-BR2.jpg
Seker maar net die Gunwerks sagterware wat bq verskil
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
gho
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Sun Jul 28, 2013 8:41 pm
Re: Rangefinders 900m+.
Skiet-kop.
Ek kan jou nie met raad help nie,maar ek is baie nuuskurig wat die doel van akurate meting oor so 'n afstand behels?
Is dit vir jag of ander doeleindes?
Dankie.
Ek kan jou nie met raad help nie,maar ek is baie nuuskurig wat die doel van akurate meting oor so 'n afstand behels?
Is dit vir jag of ander doeleindes?
Dankie.
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Rangefinders 900m+.
Hi Gho.
Ek soek n alternatief vir die vectronix terrapin basies.
My plan is om in die toekoms bobbejane of iets op 900m+ te probeer skiet. As ek dit nooit regkry nie is dit nou maar so.
Het n groot genoeg uitdaging met die wind so wil ten minste die afstand binne 5m maks kry op 1.5km by voorbeeld.

Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Rangefinders 900m+.
Ek het al met my Leica 1600B Swartwildebeeste op 780m gerange. Dit was voor Geno se bracket. Laasweek was ek reg vir vêr range, toe drop die battery my. ek het Tripod, bracket die werke gehad
Gaan die naweek op die plaas kyk wat ek kan reg kry.
Sal kom verslag lewer.
Sal kom verslag lewer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Rangefinders 900m+.
Dit lyk na n uitstekende byvoeging tot enige rangefinder,maar die Leica het sy beperkings.
Gaan maar beter kyk tussen die Newcon,Trupulse/Br2.
Gaan maar beter kyk tussen die Newcon,Trupulse/Br2.