Rangefinders 900m+.
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Rangefinders 900m+.
Ek is opsoek na n rangefinder wat accurate meetings kan maak op wild vanaf 900m en verder.
Soos ek verstaan is die Terrapin onbekombaar maar het by jagters gesien hoe hul van ou militére tipe rangefinders gebruik maak wat blykbaar tot 30km kan range.
Weet iemand dalk van so iets of wat gebruik julle?
Ek hoor graag wat julle sé.

-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Rangefinders 900m+.
Meeste van die longrange manne gaan se leica 1600
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Rangefinders 900m+.
Watse rangefinder gebruik jy huidiglik vir jou LA jag en skiet?
Groete
Groete
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Rangefinders 900m+.
Ek gebruik huidiglik die Leica Geovid binocular rangefinder. 8x42.JacquesT (Stompe) wrote:Watse rangefinder gebruik jy huidiglik vir jou LA jag en skiet?
Groete
Last edited by Skiet-Kop on Thu Jun 23, 2016 5:01 pm, edited 1 time in total.
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Rangefinders 900m+.
Ek kort iets wat die bok self beter kan meet as daai.
Ek wil iets op langer afstande kan meet en die bok nie noodwendig n boom naby hom nie.
Het gehoor van ouens in Johannesburg wat ou military tank/canon rangefinders gebruik. Dis blykbaar ou goed van die 2de wereld oorlog maar is uiters akkuraat.
Dit pla my nie hoe groot die ding is nie want die presiese afstand is meer belangrik.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rangefinders 900m+.
Geno wrote:Leica 1600b met een van ons tripod adapters.
Sal hy n bok range op 900m? Weet skietkop zero net sy geweer op 400m dan skiet hy 3" hoog op 600 maar ek weet net van 2rf wat n bok so ver range
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Rangefinders 900m+.
Ek is seker hy sal hom range ja. Gawie se report is oppad
Goed, beter, 6millimeter!
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Rangefinders 900m+.
F.L.A.S.H wrote:Meeste van die longrange manne gaan se leica 1600
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rangefinders 900m+.
Geno wrote:Ek is seker hy sal hom range ja. Gawie se report is oppad
Dans daai bracket van jou elke cent werd maat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Rangefinders 900m+.
Trupulse 200X kan lekker wyd range. Dink hy doen 2500m refective en 1900m non reflective targets.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rangefinders 900m+.
Ja hy is basies die selfde platform as gunwerks se G7, as jy hom mooi kan vas hou range hy n vark gou anderkant n 1000mAndre308 wrote:Trupulse 200X kan lekker wyd range. Dink hy doen 2500m refective en 1900m non reflective targets.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Rangefinders 900m+.
Ou Cap..Capt. Oblivious wrote:Geno wrote:Leica 1600b met een van ons tripod adapters.
Sal hy n bok range op 900m? Weet skietkop zero net sy geweer op 400m dan skiet hy 3" hoog op 600 maar ek weet net van 2rf wat n bok so ver range
Ek het niks van die aard ooit gesé nie.
As jy my nie like nie is dit nie nodig om n poephol te wees nie.
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Rangefinders 900m+.
Hi Andre.Andre308 wrote:Trupulse 200X kan lekker wyd range. Dink hy doen 2500m refective en 1900m non reflective targets.
Weet jy van iemand wat hom hier gebruik en kon toets?
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 904
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Rangefinders 900m+.
Ek het een by die werk wat ek oor 2 weke gaan jag veld toe neem. My jag partner het n Leica 1600, dan sal ons kyk wat die 2 teen mekaar doen.
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Rangefinders 900m+.
Dit sal interessant wees om te weet of hoe ver die Trupulse kan meet op bokke.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rangefinders 900m+.
Ons gebruik n Leica1600, Bushnell 1mile en n G7 wat selfde soos daai 200x is met extra sagteware en ek weet nie hoe die leica mer Geno se bracket werk nie maar tussen die 3 wat ons gebruik is daar nie n contest nie die G7 is meile beter, hy kos wel nou 3keer wat die Leica kos
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Rangefinders 900m+.
Siebert.
Stuur 'n aflewerings-adres, dan toets jy 'n Leica wat in ons bracket lê teen daai G7.
Stuur 'n aflewerings-adres, dan toets jy 'n Leica wat in ons bracket lê teen daai G7.
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rangefinders 900m+.
Geno daai G7 range n vark op 1200y uit die hand uit skape op 1400y van n bipod af en n gong op 2000y sonder n bipod somer so oor die bakkie maar ek stry nie dat n Leica heel anders werk met daai bracket nie. Ons wag vir kasman se report eks seker hy sal n goeie een skryf
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Rangefinders 900m+.
Sig Sauer Kilo 2000 rangefinder
?
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Rangefinders 900m+.
Waarde vir geld sal daai Kilo2000 my vote kry.Maar hy range net. Soos Kaptein Skuim sê is die G7 bietjie meer as net
'n rangefinder.Sy ballistics werk tot op 1400y so dit maak dit nie nodig om Kestrel en Ballistic App saam te vat nie. Maar soos
enige rf moet jy stil hou as jy klein goed wil range op 1000y+.Kry 200mm gong op 900m gerange sonder te veel moeite as jy die regte funksie gebruik.

Albert_7
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am
Re: Rangefinders 900m+.
+1 Leica 1600
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Rangefinders 900m+.
As jy die Leica stil genoeg kan hou (en dis hier waar 'n bracket soos G&G sin lekker werk, kan jy maklik tot 1200y range met die Leica. Ek het by Frikkie in Cradock al 'n gemsbok op 1300y gerange met die leica. Ek dink die Leica kan verder range as wat die meeste ouens kan skiet.....Albert_7 wrote:+1 Leica 1600
Last edited by Eugene on Fri Jun 24, 2016 8:37 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Rangefinders 900m+.
Ek het al die ouens van Gunwerks gekontak en hul het nie belang gestel om een hierna toe te stuur nie. Hoe het julle die G7 gekoop?
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Rangefinders 900m+.
die raak skiet is die probleemEugene wrote:As jy die Leica stil genoeg kan hou (en dis hier waar 'n bracket soos G&G sin lekker werk, kan jy maklik tot 1200y range met die Leica. Ek het by Frikkie in Cradock al 'n gemsbok op 1300y gerange met die leica. Ek dink die Leica kan verder range as wat die meeste ouens kan RAAK skiet.....Albert_7 wrote:+1 Leica 1600
Sent from my SM-G930F using Tapatalk