Youtube Videos
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Youtube Videos
Joh joh maar daai is n rowwe antie!

Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear

-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Youtube Videos
Tot sy haar eie medisyne kry
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Youtube Videos
nou nie youtube nie, maar n kandidaat vir die darwin award....
http://www.liveleak.com/view?i=da7_1460570818
http://www.liveleak.com/view?i=da7_1460570818
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Youtube Videos
Ek lag baie harder as wat ek moet vir die video, maar die absolute onnoselheid gaan my verstand te bowe.gillie wrote:nou nie youtube nie, maar n kandidaat vir die darwin award....
http://www.liveleak.com/view?i=da7_1460570818
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Youtube Videos
FCLoretz wrote:Ek lag baie harder as wat ek moet vir die video, maar die absolute onnoselheid gaan my verstand te bowe.gillie wrote:nou nie youtube nie, maar n kandidaat vir die darwin award....
http://www.liveleak.com/view?i=da7_1460570818
Ja hel, toe hy die eerste keer die pistool so na sy hand wys, toe trek ek reeds n tequila face....
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Youtube Videos
Kyk Bietjie na die hoë spoed beelde.
Jy kan sien dat as jy met 'n slap gewriggie gaan skiet, gaan jy storings kry
http://www.chonday.com/Videos/sowmoghy2
Jy kan sien dat as jy met 'n slap gewriggie gaan skiet, gaan jy storings kry
http://www.chonday.com/Videos/sowmoghy2
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Youtube Videos
Hel dis n lekker video - dankie vir die deel Thomast
Wat skiet hy daar – is dit dalk n .50 Action Express?
Jislaaik, ek het nie geweet (op 0.45) dat soveel gas aan die brand slaan buite die loop nie!?!
Ok…wat gebeur op .057?
Die koel is nog nie by die teiken nie en daar kom ‘stukkies’ af van die teikens? Is dit dalk oor hy naby aan die teikens staan en dis kruit vlokkies wat die teiken tref – kan dit wees – dan is die kryt vlokkies vinniger as die koel – maak nie sin nie, maar wat anders gebeur dan hierso? Lugdruk van die koel teen die teiken voor impak?
Maak my wys asb

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Youtube Videos
Francois, ek het ook gewonder oor daai.
Kan dit afkomstig wees van 'n druk stelsel voor die koeël?
Dit sou my raai wees.
Of die bottel het geweet HKGK
Kan dit afkomstig wees van 'n druk stelsel voor die koeël?
Dit sou my raai wees.
Of die bottel het geweet HKGK
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Youtube Videos
dit is vir my interessant om te sien hoe die koeel tumble na die peanut butter geskiet is.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Youtube Videos
Daai Pbotter is n bksem - amper soos my ou koshuis dae se Pbotter wat mens kon balletjies rol en kettie skiet mee!FCLoretz wrote:dit is vir my interessant om te sien hoe die koeel tumble na die peanut butter geskiet is.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Youtube Videos
Ok as my oe my nie bedrieg nie is daai n Desert Eagle .50 cal Action Express.
Die pic wat ek gevind het lyk soos die yster wat daai knaap mee skiet.
Sit n pic van sy koel ook by vir interressantheid - groot handkanon daai!
Die pic wat ek gevind het lyk soos die yster wat daai knaap mee skiet.
Sit n pic van sy koel ook by vir interressantheid - groot handkanon daai!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Youtube Videos
Draai die man n buffel se brieke vas....
Hoyt Maxxis 31 DG 90# @ 28,5"
Bear Assault 70#
Musgrave .375 H&H
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Youtube Videos
Een van die mooiste langafstand bane wat ek nog gesien het.
Ongelooflik.
Ongelooflik.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Youtube Videos
Sien die een ou het 'n haai geskiet! 
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Youtube Videos
Jis almal, weet nou nie hoe om videos te post vanaf n tablet nie so gaan sommer die link los, kyk wat maak die ou!
, dont try this at home
, dont try this at homeGroete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Youtube Videos
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Youtube Videos
Dis die saag wat oupa nog altyd wou gehad het vir sy privits trim.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Youtube Videos
Bwahahaha eish
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Youtube Videos
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Youtube Videos
Storage container at Hornady Manufacturing Grand Island, Nebraska explodes.
Julle kan dalk sukkel om Amaxe te kry
Julle kan dalk sukkel om Amaxe te kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Youtube Videos
En Creedmor doppe. Eina.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Youtube Videos
ELD-X......Neeeeee