Youtube Videos
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Youtube Videos
Was Saterdag skietbaan toe en die een dame het aan gedrink om met 'n vriend .375 te skiet. Hierdie is die resultate
http://www.youtube.com/watch?v=zG58S1as ... e=youtu.be
http://www.youtube.com/watch?v=zG58S1as ... e=youtu.be
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Youtube Videos
Moet se haar taalgebruik verduidelik mooi maar dis darem ook nie mooi om die dame van agter af te stut nie waantoe moet daai recoil dan nou gaan.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Youtube Videos
HAHAHAHA. en sy skiet hom sommer so uit die arm uit en die man druk daai arm so vas so daai geweer trap net daar vas en die woorde het die beskryf

-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Youtube Videos
EK haar probeer advies gee, maar sy wou nie luister nie. Die man agter hom was meer bekommerd oor sy .375
Sy skiet tot deur die verkkerde oog!
Sy skiet tot deur die verkkerde oog!
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Antonie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Tue Aug 23, 2011 9:40 am
Re: Youtube Videos
Die het in my kantoor gebeur. Ek is die ou wat op staan en na die venster toe loop.
Dit was hel snaaks gewees!!
http://www.youtube.com/watch?v=y1fEtx98 ... playnext=1
Dit was hel snaaks gewees!!
http://www.youtube.com/watch?v=y1fEtx98 ... playnext=1
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Youtube Videos
DIt is baie snaaks. Ek sou myself besimpeld gelag het.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Antonie
- Jr. Member

- Posts: 96
- Joined: Tue Aug 23, 2011 9:40 am
Re: Youtube Videos
Glo my elke keer as ek na dit kyk lag ek hard-op!
Gelukkig was dit dry-walling waarteen hy geval het anders kon hy sy kop so beidjie seer gestamp het.
Net so dat julle weet die oomie het glad nie seer gekry nie.
Gelukkig was dit dry-walling waarteen hy geval het anders kon hy sy kop so beidjie seer gestamp het.
Net so dat julle weet die oomie het glad nie seer gekry nie.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Youtube Videos
Hierdie is 'n moet sien!!!
http://www.youtube.com/watch?v=PtgxEB-gbN0
http://www.youtube.com/watch?v=PtgxEB-gbN0
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Youtube Videos
Ek het aanvanklik gedink die halfmaanbende kry nog n lid by toe ek die clip so dophouFCLoretz wrote: Was Saterdag skietbaan toe en die een dame het aan gedrink om met 'n vriend .375 te skiet. Hierdie is die resultate
http://www.youtube.com/watch?v=zG58S1as ... e=youtu.be
Last edited by FHM on Wed Jul 18, 2012 2:03 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Youtube Videos
Dan sou haar woorde nie op die video gesien word nie maar wel gehoor word. Plus die laaste 30 sekondes van die video so met my op die grond gewees het soos ek lag.FHM wrote:Ek het aanvanklik gedink die halfmaanbende kry nog n lid by toe ek die clip so dophouFCLoretz wrote: Was Saterdag skietbaan toe en die een dame het aan gedrink om met 'n vriend .375 te skiet. Hierdie is die resultate
http://www.youtube.com/watch?v=zG58S1as ... e=youtu.be![]()
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Youtube Videos
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Youtube Videos
Toe gooi hy sommer ou K@@S se naam rond, sal wardeer het om die translation aan die Engrish commentators te hoor.....
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Youtube Videos
Aai die manne, 'n "doos" is niks anders as 'n le? vierkantige karton houer nie.... m.a.w suiwer afrikaans vir die engelse woord BOX. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Youtube Videos
http://www.youtube.com/watch?v=qZvU0G5p ... re=related
luister die klomp outoppies in die agtergrond...
Cheers
luister die klomp outoppies in die agtergrond...
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Youtube Videos
Ja nee swaer...daar is een kontak sport op die brein daarsoCobb wrote: http://www.youtube.com/watch?v=qZvU0G5p ... re=related
luister die klomp outoppies in die agtergrond...
Cheers
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Youtube Videos
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Youtube Videos
Hehehe daai aap looi dat die stof so staan!!!FCLoretz wrote: Niks met jag te doen nie, maar die ape is wel...... ape.
http://www.youtube.com/watch?v=ZedQYcGOYkw
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Youtube Videos
Ek het hierdie video gekry van Oom Beretta wat die manne pla op 'n driving range
:
http://youtu.be/v8z0hyIx3fE
http://youtu.be/v8z0hyIx3fE
Goed, beter, 6millimeter!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Youtube Videos
Geno
Nou lekker gelag.Net jammer my maag is seer was in die hospitaal gewees breuk operasie vrydag gehad.Lyk my alles is geconnect met jou maag
Beretta
Nou lekker gelag.Net jammer my maag is seer was in die hospitaal gewees breuk operasie vrydag gehad.Lyk my alles is geconnect met jou maag
Beretta
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Youtube Videos
Oom B,
Sterkte met die herstel. Moenie te veel giggel nie!
Sterkte met die herstel. Moenie te veel giggel nie!
Goed, beter, 6millimeter!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Youtube Videos
BWAHAHAHAHAAAAA
Dink ek gaan ook nou 'n op moet kry

Dink ek gaan ook nou 'n op moet kry
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am