Een aand se Jakkals skiet

Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by Ponkie »

Ponkie wrote: Michiel Groetnis
Ponkie
Michiel

Ek is BAIE jammer! Sien nou eers dat dit eintlik vir MICHAELRP bedoel was!
Ek vra omverskoning!

Groetnis
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Michiel(MCR)
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by Michiel(MCR) »

Ek terg maar net :angel:
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
User avatar
TikkaT3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Thu Mar 03, 2011 1:35 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by TikkaT3 »

Ouens, moenie worry nie, ek glo ook dat drank en gewere nie meng nie. Ek drink eers na die geweer geb?re is... Maar die manne wat bestuur en die spotlight skyn kan seker 'n outjie skink? Hulle het my omgepraat deur te s? dat dit hulle stiller laat sit.. ;)
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by Wielie Waps »

Brannas vat jou dorp toe - dit laat jou nie stil sit nie 8)
Geroer-nie geskud nie
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by WillemS »

Wiele Waps

Ek stem, daai ding het nie brieke nie.....

Willem
User avatar
skaapwagter
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Sun Feb 28, 2010 11:11 pm

Re: Een aand se Jakkals skiet

Post by skaapwagter »

nou ja als is reg die weer, die toerusting, die gemoed, die skills - o aarde leer nog baie, drink net gou 'n koffie dan gaan deel ons gou 'n paar loodpille uit...  Sal laat weet hoe dit gegaan het...
Dalk enige tips...
Skaapwagter
.22-250 tikka 6.5PRC Howa .338WM Sako ::)
TO Y O T A...
Post Reply