Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
Ouens, moenie worry nie, ek glo ook dat drank en gewere nie meng nie. Ek drink eers na die geweer geb?re is... Maar die manne wat bestuur en die spotlight skyn kan seker 'n outjie skink? Hulle het my omgepraat deur te s? dat dit hulle stiller laat sit..
Float like a butterfly, sting like a 70grainer at 3500ft/s...
nou ja als is reg die weer, die toerusting, die gemoed, die skills - o aarde leer nog baie, drink net gou 'n koffie dan gaan deel ons gou 'n paar loodpille uit... Sal laat weet hoe dit gegaan het...
Dalk enige tips...
Skaapwagter
.22-250 tikka 6.5PRC Howa .338WM Sako
TO Y O T A...