Pasmaak geweer.
-
Broadbandboer
Pasmaak geweer.
Kersfees is vroeg.
//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25/765e2f13ec066b28a64d7de19c1bafe0.jpg
//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25/0f6648aa2ae47c309734f8ba9319262a.jpg
//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25/8830a1a554e1bc3de85b2027bc5b161f.jpg
//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25/06a06bfabca75bcfb625136a7968e732.jpg
//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25/c2a8da09b737c5f8bac291c2197764f3.jpg
.
//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25/765e2f13ec066b28a64d7de19c1bafe0.jpg
//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25/0f6648aa2ae47c309734f8ba9319262a.jpg
//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25/8830a1a554e1bc3de85b2027bc5b161f.jpg
//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25/06a06bfabca75bcfb625136a7968e732.jpg
//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25/c2a8da09b737c5f8bac291c2197764f3.jpg
.
Last edited by Broadbandboer on Mon Aug 31, 2015 10:34 am, edited 1 time in total.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Pasmaak geweer.
Lekker, wie gaan hom bou?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Pasmaak geweer.
Wat gaan jy vir jou bou en op watter geweesmit het jy toe beluit?
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
-
Broadbandboer
Re: Pasmaak geweer.
Die aksie is links. En ek bou die geweer vir grotendeels veldskiet en jag. Ek het toe besluit op 'n pistolgrip kolf. Ralph Badenhorst gaan vir my die geweer en 'n aluminium kolf bou met viperskins.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Pasmaak geweer.
Waar het jy die aksie gekoop, en vir hoeveel as ek mag vra?
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Pasmaak geweer.
Die is 'n dom vraag, maar is die komponente in jou besit en mag mens dit dan by jouself hê?
Jannie Welman
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Pasmaak geweer.
As hy aansoek gedoen het om die loop te lisensieer en dus goedgekeur, is daar geen rede hoekom hy dit nie in sy besit mag het nie.JTM wrote:Die is 'n dom vraag, maar is die komponente in jou besit en mag mens dit dan by jouself hê?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Pasmaak geweer.
En die aksie is dan ook seker nie 'n probleem om in jou besit te hê sonder papiere nie?
Jannie Welman
-
Broadbandboer
Re: Pasmaak geweer.
Al die komponente is by Ralph op Ermelo. Ek is nie 100% seker nie maar ek verstaan dat die aksie ook gereguleer is.
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Pasmaak geweer.
Post bietjie die eerste foto wat ek vir jou gestuur het - die een waar die vrou haar man se geweer se loop om n muur gebuig het toe Hy en die sekretaresse gaan "jag" hetBroadbandboer wrote:Al die komponente is by Ralph op Ermelo. Ek is nie 100% seker nie maar ek verstaan dat die aksie ook gereguleer is.
-
Broadbandboer
Re: Pasmaak geweer.
Ja. Ek maak al die geweer se komponente bymekaar en laat RAM dit na Ralph toe koerier. Ek het nog nie 'n oog op dit gelê nie.
Ralph laat weet dat die pakkie daar aangekom het. Ek wag toe vir 'n foto maar helaas. Toe ek nou nie meer kan wag nie vra ek hom maar of hy nie 'n foto wil aanstuur nie. Hy maak toe so en stuur die...

.
Ralph laat weet dat die pakkie daar aangekom het. Ek wag toe vir 'n foto maar helaas. Toe ek nou nie meer kan wag nie vra ek hom maar of hy nie 'n foto wil aanstuur nie. Hy maak toe so en stuur die...

.
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Pasmaak geweer.
HAHA het jou hart gaan stop, of het jy n nuwe ontie benodig?
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Pasmaak geweer.
Darem sal jy nou ook 'n bok om die hoeke kan skiet
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Pasmaak geweer.
Sy reply op my foto was - tenminste het die loop die perfekte "twist" om in die wind te skiet. Daar was n rukkie se stilte nadat ek die foto gestuur het.
-
Broadbandboer
Re: Pasmaak geweer.
Die rukkie se stilte was presies so lank as wat dit my vrou gevat om my hart weer aan die gang te kry.
-
Broadbandboer
Re: Pasmaak geweer.
Die einde van die pad is naby. Uitstekende diens van Ralph hulle en selfs nog beter vakmanskap. Hier is 'n paar fotos van die (amper) eindproduk.
[IMG]http://i849.photobucket.com/albums/ab52 ... rpztg7.jpg[/IMG]
[IMG]http://i849.photobucket.com/albums/ab52 ... 5mo8rb.jpg[/IMG]
[IMG]http://i849.photobucket.com/albums/ab52 ... mkdwhp.jpg[/IMG]
[IMG]http://i849.photobucket.com/albums/ab52 ... qx0n96.jpg[/IMG]
[IMG]http://i849.photobucket.com/albums/ab52 ... du6xuk.jpg[/IMG]
[IMG]http://i849.photobucket.com/albums/ab52 ... 6nnbrv.jpg[/IMG]
[IMG]http://i849.photobucket.com/albums/ab52 ... fa6vyp.jpg[/IMG]
[IMG]http://i849.photobucket.com/albums/ab52 ... dl8bu9.jpg[/IMG]
[IMG]http://i849.photobucket.com/albums/ab52 ... rpnzrp.jpg[/IMG]
Sent from my iPhone using Tapatalk
[IMG]http://i849.photobucket.com/albums/ab52 ... rpztg7.jpg[/IMG]
[IMG]http://i849.photobucket.com/albums/ab52 ... 5mo8rb.jpg[/IMG]
[IMG]http://i849.photobucket.com/albums/ab52 ... mkdwhp.jpg[/IMG]
[IMG]http://i849.photobucket.com/albums/ab52 ... qx0n96.jpg[/IMG]
[IMG]http://i849.photobucket.com/albums/ab52 ... du6xuk.jpg[/IMG]
[IMG]http://i849.photobucket.com/albums/ab52 ... 6nnbrv.jpg[/IMG]
[IMG]http://i849.photobucket.com/albums/ab52 ... fa6vyp.jpg[/IMG]
[IMG]http://i849.photobucket.com/albums/ab52 ... dl8bu9.jpg[/IMG]
[IMG]http://i849.photobucket.com/albums/ab52 ... rpnzrp.jpg[/IMG]
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Pasmaak geweer.
Lyk bitter netjies
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Pasmaak geweer.
Geniet hom - more is hy voltooi
Broadbandboer wrote:Die einde van die pad is naby. Uitstekende diens van Ralph hulle en selfs nog beter vakmanskap. Hier is 'n paar fotos van die (amper) eindproduk.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Pasmaak%20roer/494D5159-405E-435A-8997-37B6AE540E3C_zps5xrpztg7.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Pasmaak%20roer/B3DBE1B7-81EC-4573-BFBD-053ECA5D6D34_zpsy25mo8rb.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Pasmaak%20roer/E6B98BB0-BA79-487B-80D8-BBE3FCD33E51_zpspjmkdwhp.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Pasmaak%20roer/208C9C7C-C7B6-4532-BE72-14695D1206DC_zps2hqx0n96.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Pasmaak%20roer/C5B70D8B-C25E-414C-BC3B-C052CFAFB2E3_zpsywdu6xuk.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Pasmaak%20roer/F9D473FD-5683-4BEF-A089-48023E022568_zps6c6nnbrv.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Pasmaak%20roer/79B816DF-9049-4424-83BC-49035580B1ED_zps5rfa6vyp.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Pasmaak%20roer/9ED3DB37-3970-4573-A6EA-A7166B410AF6_zpszzdl8bu9.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Pasmaak%20roer/6032A9FF-106F-459F-8F43-FE6A8C6F9095_zpstvrpnzrp.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Bravo1
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Dec 24, 2013 7:51 pm
Re: Pasmaak geweer.
Wragtag pragtag[THUMBS UP SIGN]
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Pasmaak geweer.
As ek mag vra hoeveel het sy gekos en watter komponente het julle gebruik. Ek is seker ek hoef vir n paar maande nie te eet dat ek self so baba kan koop.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Pasmaak geweer.
Sjoe dit is 'n pragtige roer. Geniet hom.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Pasmaak geweer.
Dit is nou vrek stout!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
Broadbandboer
Pasmaak geweer.
Die komponente het ek gekoop net voor die doller die rand omgeduik het. Ek het my begroting bestuur soos Zuma se argitek by Nkandla... Ek glo nie ek sou die geweer so kon bou teen die huidige wisselkoers nie. Beste sal wees om self uit te vind. My pryse is nie meer akkuraat nie.6mmMusgrave wrote:As ek mag vra hoeveel het sy gekos en watter komponente het julle gebruik. Ek is seker ek hoef vir n paar maande nie te eet dat ek self so baba kan koop.
6.5-284Norma built on a LH BAT Machine Co. action, 30" Bartlein barrel, Bix 'n Andy 30gram BR trigger, H-S precision bottom plate and magazine, Atlas bipod, Spuhr 34mm unimount , S&B PMii 5-25, GRS Sporter Varmint stock and a custom Stainless Steel Muzzle Break.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by Broadbandboer on Wed Jun 01, 2016 1:35 pm, edited 1 time in total.
-
Broadbandboer
Re: Pasmaak geweer.
Dankie julle. Die roer het selfs my stoutste verwagtinge oortref.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
