Pasmaak geweer.

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Broadbandboer

Re: Pasmaak geweer.

Post by Broadbandboer »

Dankie vir al die raad.
Broadbandboer

Pasmaak geweer.

Post by Broadbandboer »

Kersfees is vroeg.

//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25/765e2f13ec066b28a64d7de19c1bafe0.jpg

//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25/0f6648aa2ae47c309734f8ba9319262a.jpg

//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25/8830a1a554e1bc3de85b2027bc5b161f.jpg

//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25/06a06bfabca75bcfb625136a7968e732.jpg

//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25/c2a8da09b737c5f8bac291c2197764f3.jpg
.
Last edited by Broadbandboer on Mon Aug 31, 2015 10:34 am, edited 1 time in total.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Pasmaak geweer.

Post by Capt. Yoda »

Lekker, wie gaan hom bou?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Pasmaak geweer.

Post by Finfan »

Wat gaan jy vir jou bou en op watter geweesmit het jy toe beluit?
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
Broadbandboer

Re: Pasmaak geweer.

Post by Broadbandboer »

Die aksie is links. En ek bou die geweer vir grotendeels veldskiet en jag. Ek het toe besluit op 'n pistolgrip kolf. Ralph Badenhorst gaan vir my die geweer en 'n aluminium kolf bou met viperskins.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Pasmaak geweer.

Post by douw »

Waar het jy die aksie gekoop, en vir hoeveel as ek mag vra?
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Pasmaak geweer.

Post by JTM »

Die is 'n dom vraag, maar is die komponente in jou besit en mag mens dit dan by jouself hê?
Jannie Welman
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Pasmaak geweer.

Post by Gawie(13mm) »

JTM wrote:Die is 'n dom vraag, maar is die komponente in jou besit en mag mens dit dan by jouself hê?
As hy aansoek gedoen het om die loop te lisensieer en dus goedgekeur, is daar geen rede hoekom hy dit nie in sy besit mag het nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Pasmaak geweer.

Post by JTM »

En die aksie is dan ook seker nie 'n probleem om in jou besit te hê sonder papiere nie?
Jannie Welman
Broadbandboer

Re: Pasmaak geweer.

Post by Broadbandboer »

Al die komponente is by Ralph op Ermelo. Ek is nie 100% seker nie maar ek verstaan dat die aksie ook gereguleer is.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Pasmaak geweer.

Post by Ralph Badenhorst »

Broadbandboer wrote:Al die komponente is by Ralph op Ermelo. Ek is nie 100% seker nie maar ek verstaan dat die aksie ook gereguleer is.
Post bietjie die eerste foto wat ek vir jou gestuur het - die een waar die vrou haar man se geweer se loop om n muur gebuig het toe Hy en die sekretaresse gaan "jag" het ;D
Broadbandboer

Re: Pasmaak geweer.

Post by Broadbandboer »

Ja. Ek maak al die geweer se komponente bymekaar en laat RAM dit na Ralph toe koerier. Ek het nog nie 'n oog op dit gelê nie.

Ralph laat weet dat die pakkie daar aangekom het. Ek wag toe vir 'n foto maar helaas. Toe ek nou nie meer kan wag nie vra ek hom maar of hy nie 'n foto wil aanstuur nie. Hy maak toe so en stuur die...

Image
.
Kingy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am

Re: Pasmaak geweer.

Post by Kingy »

HAHA het jou hart gaan stop, of het jy n nuwe ontie benodig?
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Pasmaak geweer.

Post by FCLoretz »

Darem sal jy nou ook 'n bok om die hoeke kan skiet
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Pasmaak geweer.

Post by Ralph Badenhorst »

Sy reply op my foto was - tenminste het die loop die perfekte "twist" om in die wind te skiet. Daar was n rukkie se stilte nadat ek die foto gestuur het.
Broadbandboer

Re: Pasmaak geweer.

Post by Broadbandboer »

Die rukkie se stilte was presies so lank as wat dit my vrou gevat om my hart weer aan die gang te kry.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Pasmaak geweer.

Post by Capt. Yoda »

Lyk bitter netjies
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Pasmaak geweer.

Post by Ralph Badenhorst »

Geniet hom - more is hy voltooi
Broadbandboer wrote:Die einde van die pad is naby. Uitstekende diens van Ralph hulle en selfs nog beter vakmanskap. Hier is 'n paar fotos van die (amper) eindproduk.

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Pasmaak%20roer/494D5159-405E-435A-8997-37B6AE540E3C_zps5xrpztg7.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Pasmaak%20roer/B3DBE1B7-81EC-4573-BFBD-053ECA5D6D34_zpsy25mo8rb.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Pasmaak%20roer/E6B98BB0-BA79-487B-80D8-BBE3FCD33E51_zpspjmkdwhp.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Pasmaak%20roer/208C9C7C-C7B6-4532-BE72-14695D1206DC_zps2hqx0n96.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Pasmaak%20roer/C5B70D8B-C25E-414C-BC3B-C052CFAFB2E3_zpsywdu6xuk.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Pasmaak%20roer/F9D473FD-5683-4BEF-A089-48023E022568_zps6c6nnbrv.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Pasmaak%20roer/79B816DF-9049-4424-83BC-49035580B1ED_zps5rfa6vyp.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Pasmaak%20roer/9ED3DB37-3970-4573-A6EA-A7166B410AF6_zpszzdl8bu9.jpg

http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Pasmaak%20roer/6032A9FF-106F-459F-8F43-FE6A8C6F9095_zpstvrpnzrp.jpg



Sent from my iPhone using Tapatalk
Bravo1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 77
Joined: Tue Dec 24, 2013 7:51 pm

Re: Pasmaak geweer.

Post by Bravo1 »

Wragtag pragtag[THUMBS UP SIGN]
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Pasmaak geweer.

Post by 6mmMusgrave »

As ek mag vra hoeveel het sy gekos en watter komponente het julle gebruik. Ek is seker ek hoef vir n paar maande nie te eet dat ek self so baba kan koop.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Pasmaak geweer.

Post by ruaanb »

Sjoe dit is 'n pragtige roer. Geniet hom.
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1702
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Pasmaak geweer.

Post by Vlakvark Soldaat »

Dit is nou vrek stout!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Broadbandboer

Pasmaak geweer.

Post by Broadbandboer »

6mmMusgrave wrote:As ek mag vra hoeveel het sy gekos en watter komponente het julle gebruik. Ek is seker ek hoef vir n paar maande nie te eet dat ek self so baba kan koop.
Die komponente het ek gekoop net voor die doller die rand omgeduik het. Ek het my begroting bestuur soos Zuma se argitek by Nkandla... Ek glo nie ek sou die geweer so kon bou teen die huidige wisselkoers nie. Beste sal wees om self uit te vind. My pryse is nie meer akkuraat nie.

6.5-284Norma built on a LH BAT Machine Co. action, 30" Bartlein barrel, Bix 'n Andy 30gram BR trigger, H-S precision bottom plate and magazine, Atlas bipod, Spuhr 34mm unimount , S&B PMii 5-25, GRS Sporter Varmint stock and a custom Stainless Steel Muzzle Break.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by Broadbandboer on Wed Jun 01, 2016 1:35 pm, edited 1 time in total.
Broadbandboer

Re: Pasmaak geweer.

Post by Broadbandboer »

Dankie julle. Die roer het selfs my stoutste verwagtinge oortref.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply