Kwalifiseer dit vir 'n geweer?PIETSKIET308 wrote: 30-06
(jammer ek moes net!)

Kwalifiseer dit vir 'n geweer?PIETSKIET308 wrote: 30-06

Hein22 wrote:Carl, ek sien jy hou ook van 'n uitdaging.Carl wrote:Of 'n 9.3x62![]()
Kyk mooi na die oorspronklikke plaser se kriteria..
Ivan Schultz wrote: Veld skiet, gong skiet, teiken en jag tot Kudu grote bok.
Groete










270 jou RamakkedisIvan Schultz wrote:Oom Pieter. wat het julle teen die 30 06.........as ek my reg kan herhinder van ons laaste jag saam was dit n 308 wat die kudu gekwes het en die 30 06 wat hom doodgeskiet het... Of hoe oom ??
Ek was vanoggend by Oom Chris van Niekerk....vir hom dieselfde vraag gevra...sy antwoord was ...tot my verbasing n 270
Wil net se vir somige manne....hier is nie n regte of verkeerde antwoord nie.


Ek het het mos gesê 30-06 met 'n KDHein22 wrote:Carl, ek sien jy hou ook van 'n uitdaging.Carl wrote:Of 'n 9.3x62![]()
Kyk mooi na die oorspronklikke plaser se kriteria..
Ivan Schultz wrote: Veld skiet, gong skiet, teiken en jag tot Kudu grote bok.
Groete



Jy praat my taal, Joe.joe rocket wrote:N 30 nul 6, 6.5x55 as jy moet ammo koop. Persoonlik sal ek nie ammo koop nie. As jy laai n 300 winmag of 300WSM. As jy eers n kudu geskiet het gaan jy later n eland ook skiet, maar met die nul ses en 6.5 sal jy ook eland kan skiet met premier koele. As dit ek was wat net een geweer besit sou dit die 300 wees.





Kwes is kwes , jy weet mos jy ga die ding nie op die plek skiet wat jy mik as hy teen 25 km/h hardloop nieHeinz Petersen wrote:Die EEN GEWEER moet nog gemaak word.
Ja Ivan, ek het die koedoe gekwes teen seker 25km/per uur oor 150m. Die 30-06 het sy hele blad verwoes op 30m waar hy stil gestaan het.

dehacked wrote:270 is soos hilux bakkie. Die balans van al die elemente is net reg vir afrika.
