Wat is die EEN GEWEER

PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by PWV »

PIETSKIET308 wrote: 30-06
Kwalifiseer dit vir 'n geweer? >:+
(jammer ek moes net!)
Boomstomp
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Boomstomp »

Hein22 wrote:
Carl wrote:Of 'n 9.3x62
Carl, ek sien jy hou ook van 'n uitdaging. ;)

Kyk mooi na die oorspronklikke plaser se kriteria..
Ivan Schultz wrote: Veld skiet, gong skiet, teiken en jag tot Kudu grote bok.

Groete

Het 'n 9,3x62 dan nie onlangs 'n PMP groepering kompetisie gewen nie? En veldskiet is selde verder as 300m... Gong-skiet kan 50m ok wees :D
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Hein22 »

OK. Ek hou van die advies wat julle gee. Ek hoop darem die manne luister vir julle, dit maak my kanse om ietsie te wen by die gongskiete en veldskiete net soveel beter.

Wouter hoekom het jy vir meneer gert odendaal geban? Ons kon nou een of ander 8mm ook in die mix gehad het.
User avatar
Jakkels 223
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Jakkels 223 »

308
NicovanderMerwe
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by NicovanderMerwe »

Met dit wat die skut tans in die SA mark kan bekom, naamlik gewere, teleskope en toebehore glo ek dat daar 'n een geweer vir alles kan wees.

As mens reg kies kan dit werk vir alles wat julle wil doen.

My aanbeveling sal wees 'n Rem 700 swaarloop in .308 of .300 WM met 'n 10 skoot magasyn verbetering van Badger Ordanance, en 'n taktiese teleskoop met 'n FFP vermoë. Nog beter 'n Surgeon aksie/geweer... $$$ is die probleem.

Die kombinasie laat toe dat jy kan veldskiet, gonge skiet, springbok skiet en Kudu/Eland skiet.

Net my aanbeveling, dankie.
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by 375fanatic »

My persoonlike opinie n 308 n skewe sewe(7x57)
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Jurgen Visser »

7mm manne , 7x64 en 280 REM kom nou manne stem saam 7mm is baie goeie keuse
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Hein M. »

308
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Ashley »

Moet ook maar sê my -06..
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Ivan Schultz
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Thu Feb 11, 2016 2:41 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Ivan Schultz »

Oom Pieter. wat het julle teen die 30 06.........as ek my reg kan herhinder van ons laaste jag saam was dit n 308 wat die kudu gekwes het en die 30 06 wat hom doodgeskiet het... Of hoe oom ??

Ek was vanoggend by Oom Chris van Niekerk....vir hom dieselfde vraag gevra...sy antwoord was ...tot my verbasing n 270

Wil net se vir somige manne....hier is nie n regte of verkeerde antwoord nie.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Heinz Petersen »

Die EEN GEWEER moet nog gemaak word.
Ja Ivan, ek het die koedoe gekwes teen seker 25km/per uur oor 150m. Die 30-06 het sy hele blad verwoes op 30m waar hy stil gestaan het.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Jake1 »

Voor die hand liggende veilige maklike opsie 308 of 3006 met inagneming van kafee koele en maklike herlaai, enige een van die 2.
Wat my verskriklike slim brein ;D vir my sê is 6.5 in x55 of creedmoor of 260 enige een van die 3 nie lang praatjies nie.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Supacow »

Ivan Schultz wrote:Oom Pieter. wat het julle teen die 30 06.........as ek my reg kan herhinder van ons laaste jag saam was dit n 308 wat die kudu gekwes het en die 30 06 wat hom doodgeskiet het... Of hoe oom ??

Ek was vanoggend by Oom Chris van Niekerk....vir hom dieselfde vraag gevra...sy antwoord was ...tot my verbasing n 270

Wil net se vir somige manne....hier is nie n regte of verkeerde antwoord nie.
270 jou Ramakkedis 8) 8) 8) 8)
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by PWV »

Ag, Ivan, jy moet dit nie ernstig opneem nie. Dit is maar 'n geskerts soos vroeër jare se Chev en Ford.
Net so met die 270. Hulle werk almal goed, afhangende van die man 6 dm agter die scope.

As die .308 en die 30-06 'n bok op dieselfde plek skiet, sal daar geen verskil in die eindresultaat wees nie. As jy met 'n 308 'n gat deur 'n koedoe se oor skiet en met 'n 30-06 die koedoe agter die blad skiet, sal daar wel 'n verskil wees.

Ek is nou maar net nie 'n 30-06 of 'n 270-man nie. Jy hou van Ford en ek van Toyota - en elkeen het sy redes vir sy voorkeur!!

Groetnis
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Carl »

Hein22 wrote:
Carl wrote:Of 'n 9.3x62
Carl, ek sien jy hou ook van 'n uitdaging. ;)

Kyk mooi na die oorspronklikke plaser se kriteria..
Ivan Schultz wrote: Veld skiet, gong skiet, teiken en jag tot Kudu grote bok.

Groete
Ek het het mos gesê 30-06 met 'n KD ::) ::) die heel beste opsie!! Die 9.3 is 'n grap want daar is nie so ding soos 1 geweer op Jaracal nie. http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 31#p580580
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Henrie_270
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Henrie_270 »

2skewe0
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
Ivan Schultz
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Thu Feb 11, 2016 2:41 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Ivan Schultz »

LAASTE POST

Sorry as ek op tone getrap het. Nie so bedoel nie

Amen
User avatar
Sybrandz
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Sybrandz »

joe rocket wrote:N 30 nul 6, 6.5x55 as jy moet ammo koop. Persoonlik sal ek nie ammo koop nie. As jy laai n 300 winmag of 300WSM. As jy eers n kudu geskiet het gaan jy later n eland ook skiet, maar met die nul ses en 6.5 sal jy ook eland kan skiet met premier koele. As dit ek was wat net een geweer besit sou dit die 300 wees.
Jy praat my taal, Joe.
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Pvdw »

As dit is om maks koedoe te skiet is 6.5x55 al wat jy kort vir jag, baan en gong.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by JPS »

Soos ek gesê het in my eerste post, gebaseer op die oorspronklike vraag, waar daar ook nie genoem word dat jy nie gaan herlaai nie, so ek sal herlaai natuurlik en sal my 260Rem heel goed vaar.

Ek het self 30-06 en is juis groot voorstaander van hom as lekker all round jag geweer, maar ek kannie dink dat hy vir veldskiet ooit beter as my 260Rem sal vaar nie (of enige van die 4 bekende 6.5mm nie)

Vir gonge sal hy seker kan werk maar weereens sal my 260Rem beter vaar. Koedoe skiet sal die 30-06 seker die 260 Rem klop maar maar ek weet ook dat die 260 vir hom gaan neersit.

So weereens as ek regtig net een geweer moes gehad het vir die oorspronkile vraag is dit my 6.5

Oj ja of andersins sommer my 25-06 met 115gn Bergers maar hy is ook amper tegnies 'n 6.5 ;D
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by dehacked »

270 is soos hilux bakkie. Die balans van al die elemente is net reg vir afrika.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1847
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by LoopSoosStroop »

'n 7 mm Rem Mag is soos Chutney....

...Chutney of glad nie.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Jurgen Visser »

Heinz Petersen wrote:Die EEN GEWEER moet nog gemaak word.
Ja Ivan, ek het die koedoe gekwes teen seker 25km/per uur oor 150m. Die 30-06 het sy hele blad verwoes op 30m waar hy stil gestaan het.
Kwes is kwes , jy weet mos jy ga die ding nie op die plek skiet wat jy mik as hy teen 25 km/h hardloop nie :laugh:
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Hein M. »

dehacked wrote:270 is soos hilux bakkie. Die balans van al die elemente is net reg vir afrika.
:o Weet darem nie of jy die 2 in een sin kan noem nie. Wat nog van vergelyk.

Vraag: Kan die 270 jou deur 10 jaar vat sonder om een keer te vloek? Twyfel ;)
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Baasvark »

7x64!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
Post Reply