480BC - Gehoor en sig beskerming
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Jammer manne maar al die Xpro's is nou uitverkoop. Sal julle laat weet wanneer die invoerder weer voorraad het.
-
Dewan
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sat Oct 26, 2013 3:29 pm
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Manne, Duane se diens is tops-baie beter en vinniger as my terugvoering. Bestelling Vrydag geplaas, binne 'n uur bevestiging en tracking nommer gekry. Pakkie was Maandag by my kantoor afgelaai. Nou net kans kry om dit te toets...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Ja julle kan hom maar supportDewan wrote:Manne, Duane se diens is tops-baie beter en vinniger as my terugvoering. Bestelling Vrydag geplaas, binne 'n uur bevestiging en tracking nommer gekry. Pakkie was Maandag by my kantoor afgelaai. Nou net kans kry om dit te toets...
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Dankie ouens!
As daar nog is wat van die XPRO's soek, stuur my asb 'n e-mail sodat ek 'n lys kan hou van wie soek. Ek sal dan nou al met die invoerder reel vir genoeg voorraad. duane@480bc.co.za
Onthou net dat die volgende klomp 'n bietjie duurder sal wees weens ons rand/dollar situasie.
Kyk ook gerus na my ander produkte, spesifiek die VentureGear brille. Baie goeie waarde en 'n puik produk.

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Duane, ek het al baie goed op die forum gekoop, maar jou diens was by verre nog die beste! Gister 2 uur bestel en betaal en vanoggend al die pakkie gekry! Dit is darem uitstekend! Dankie daarvoor!
Aim small, miss small
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Plesier!Eugene wrote:Duane, ek het al baie goed op die forum gekoop, maar jou diens was by verre nog die beste! Gister 2 uur bestel en betaal en vanoggend al die pakkie gekry! Dit is darem uitstekend! Dankie daarvoor!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Dankie maat
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Lyk my julle manne se ore is nou goed beskerm...moet nou nie vergeet van julle oe nie...
https://www.480bc.co.za/collections/ran ... protection
https://www.480bc.co.za/collections/ran ... protection
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Hallo Duan
Ek het ook my pakkie gister ontvang na Vrydag se bestelling. Puik dien van jou af! n Mens kan julle besigheid met n absolute geruste hart aanbeveel.
Groetnis
Wouter
Ek het ook my pakkie gister ontvang na Vrydag se bestelling. Puik dien van jou af! n Mens kan julle besigheid met n absolute geruste hart aanbeveel.
Groetnis
Wouter
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Wouter Roets wrote:Hallo Duan
Ek het ook my pakkie gister ontvang na Vrydag se bestelling. Puik dien van jou af! n Mens kan julle besigheid met n absolute geruste hart aanbeveel.
Groetnis
Wouter
Dankie Wouter.
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Manne! Die Xpro's is terug in voorraad...kom kyk by 480BC.co.za
Gryp gou...die plugs vlieg vinnig van die rakke af!
https://www.480bc.co.za/collections/ran ... rtear-xpro
Hulle is nou ongelukkig R300.00 'n paar weens ons swak rand. Nog steeds goeie waarde.
Gryp gou...die plugs vlieg vinnig van die rakke af!
https://www.480bc.co.za/collections/ran ... rtear-xpro
Hulle is nou ongelukkig R300.00 'n paar weens ons swak rand. Nog steeds goeie waarde.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Jy ry nie dalk soms by Gold Reef City verby nie? Ek soek so stel asb - courier cost is net nie nodig nie
en ek kan nie op die stadium uit die kantoor kom nie.
en ek kan nie op die stadium uit die kantoor kom nie.
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Miskien oor 'n naweek...epos my op duane@480bc.co.za , miskien kan ons iets reelVdWalt wrote:Jy ry nie dalk soms by Gold Reef City verby nie? Ek soek so stel asb - courier cost is net nie nodig nie
en ek kan nie op die stadium uit die kantoor kom nie.
-
Brombeer
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Duane
Baie dankie vir uitstekende diens. Ek my Xpro's vanmiddag ontvang.
Great om dit nog te ervaar.
Baie dankie vir uitstekende diens. Ek my Xpro's vanmiddag ontvang.
Great om dit nog te ervaar.
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Dankie Brombeer!
Manne, die Xpro's het weer uitgevlieg hier by my. Niks meer in voorraad nie maar het nog bestel.
Sal julle laat weet wanneer dit by my is.
Manne, die Xpro's het weer uitgevlieg hier by my. Niks meer in voorraad nie maar het nog bestel.
Sal julle laat weet wanneer dit by my is.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Hulle werk mooi gaaf maar ek sal nie net dit gebruik op n skietbaan soos durbanville se 100m baan wat weergalm agv konstruksie nie. Ek het na die 2de skoot rondom my maar my ander paar ook opgesit. Waar jy alleen skiet of jag sal dit egter heel gaaf werk.
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Hallo Duane, ek stel belang in twee Xpro's pm my die details asb.
Dankie
Juan
Dankie
Juan
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
My X Pro's verlede week gekry. Baie beindruk met die produk, nog meer met jou diens Duane!
Gaan hulle volgende naweek op skietbaan uittoets.
Gaan hulle volgende naweek op skietbaan uittoets.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Nog 'n paar Xpro's gekry maar min en dit gaan vinnig.
-
Striker.
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Naand Duane
Baie dankie jy my laat weet het. Dit werk baie lekker en dankie vir al jou moeite! Sal jou weer ondersteun.
Groete
Ruann
Baie dankie jy my laat weet het. Dit werk baie lekker en dankie vir al jou moeite! Sal jou weer ondersteun.
Groete
Ruann
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Manne, het nog Xpro's bestel maar lyk my dis die laaste van die voorraad by die invoerder...as julle wil he stuur my 'n e pos dan kan ek 'n lys maak van almal wat wil he.
duane@480bc.co.za
duane@480bc.co.za
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Middag, ek behoort Maandag oggend weer van die Xpro's te he.
Laat weet maar wie soek.
duane@480bc.co.za
Laat weet maar wie soek.
duane@480bc.co.za