480BC - Gehoor en sig beskerming

User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

Jammer manne maar al die Xpro's is nou uitverkoop. Sal julle laat weet wanneer die invoerder weer voorraad het.
Dewan
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Sat Oct 26, 2013 3:29 pm

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by Dewan »

Manne, Duane se diens is tops-baie beter en vinniger as my terugvoering. Bestelling Vrydag geplaas, binne 'n uur bevestiging en tracking nommer gekry. Pakkie was Maandag by my kantoor afgelaai. Nou net kans kry om dit te toets...
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13652
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by Capt. Yoda »

Dewan wrote:Manne, Duane se diens is tops-baie beter en vinniger as my terugvoering. Bestelling Vrydag geplaas, binne 'n uur bevestiging en tracking nommer gekry. Pakkie was Maandag by my kantoor afgelaai. Nou net kans kry om dit te toets...
Ja julle kan hom maar support
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

Dankie ouens!

As daar nog is wat van die XPRO's soek, stuur my asb 'n e-mail sodat ek 'n lys kan hou van wie soek. Ek sal dan nou al met die invoerder reel vir genoeg voorraad. duane@480bc.co.za

Onthou net dat die volgende klomp 'n bietjie duurder sal wees weens ons rand/dollar situasie.

Kyk ook gerus na my ander produkte, spesifiek die VentureGear brille. Baie goeie waarde en 'n puik produk.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by Eugene »

Duane, ek het al baie goed op die forum gekoop, maar jou diens was by verre nog die beste! Gister 2 uur bestel en betaal en vanoggend al die pakkie gekry! Dit is darem uitstekend! Dankie daarvoor!
Aim small, miss small
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

Eugene wrote:Duane, ek het al baie goed op die forum gekoop, maar jou diens was by verre nog die beste! Gister 2 uur bestel en betaal en vanoggend al die pakkie gekry! Dit is darem uitstekend! Dankie daarvoor!
Plesier!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by theedge »

Dankie maat
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

Lyk my julle manne se ore is nou goed beskerm...moet nou nie vergeet van julle oe nie... ;)

https://www.480bc.co.za/collections/ran ... protection
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by Wouter Roets »

Hallo Duan

Ek het ook my pakkie gister ontvang na Vrydag se bestelling. Puik dien van jou af! n Mens kan julle besigheid met n absolute geruste hart aanbeveel.

Groetnis
Wouter
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

Wouter Roets wrote:Hallo Duan

Ek het ook my pakkie gister ontvang na Vrydag se bestelling. Puik dien van jou af! n Mens kan julle besigheid met n absolute geruste hart aanbeveel.

Groetnis
Wouter

Dankie Wouter.
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

Manne! Die Xpro's is terug in voorraad...kom kyk by 480BC.co.za

Gryp gou...die plugs vlieg vinnig van die rakke af!

https://www.480bc.co.za/collections/ran ... rtear-xpro

Hulle is nou ongelukkig R300.00 'n paar weens ons swak rand. Nog steeds goeie waarde.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by VdWalt »

Jy ry nie dalk soms by Gold Reef City verby nie? Ek soek so stel asb - courier cost is net nie nodig nie
en ek kan nie op die stadium uit die kantoor kom nie.
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

VdWalt wrote:Jy ry nie dalk soms by Gold Reef City verby nie? Ek soek so stel asb - courier cost is net nie nodig nie
en ek kan nie op die stadium uit die kantoor kom nie.
Miskien oor 'n naweek...epos my op duane@480bc.co.za , miskien kan ons iets reel
Brombeer
Full Member
Full Member
Posts: 156
Joined: Fri May 24, 2013 1:00 pm

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by Brombeer »

Duane

Baie dankie vir uitstekende diens. Ek my Xpro's vanmiddag ontvang.

Great om dit nog te ervaar.
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

Dankie Brombeer!

Manne, die Xpro's het weer uitgevlieg hier by my. Niks meer in voorraad nie maar het nog bestel.

Sal julle laat weet wanneer dit by my is.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by ruaanb »

Hulle werk mooi gaaf maar ek sal nie net dit gebruik op n skietbaan soos durbanville se 100m baan wat weergalm agv konstruksie nie. Ek het na die 2de skoot rondom my maar my ander paar ook opgesit. Waar jy alleen skiet of jag sal dit egter heel gaaf werk.
User avatar
JuanPaul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by JuanPaul »

Hallo Duane, ek stel belang in twee Xpro's pm my die details asb.

Dankie
Juan
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by Gian_dP »

My X Pro's verlede week gekry. Baie beindruk met die produk, nog meer met jou diens Duane!
Gaan hulle volgende naweek op skietbaan uittoets.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

Nog 'n paar Xpro's gekry maar min en dit gaan vinnig.
Striker.
Full Member
Full Member
Posts: 196
Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by Striker. »

Naand Duane

Baie dankie jy my laat weet het. Dit werk baie lekker en dankie vir al jou moeite! Sal jou weer ondersteun.

Groete
Ruann
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

Manne, het nog Xpro's bestel maar lyk my dis die laaste van die voorraad by die invoerder...as julle wil he stuur my 'n e pos dan kan ek 'n lys maak van almal wat wil he.

duane@480bc.co.za
User avatar
duane@480BC
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am

Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming

Post by duane@480BC »

Middag, ek behoort Maandag oggend weer van die Xpro's te he.

Laat weet maar wie soek.

duane@480bc.co.za
Post Reply