lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
Hier is al die variables
User Data: Date:30-May-2010 Time:22:20:08 File: comm270 pmp.dat
Cartridge / Caliber .270 Win. Bullet .277, 100, Impala LWHV LS Bull
Maximum Average Pressure, allowed 62366 psi. 4300 bar (Piezo CIP) with flatbase
Groove Caliber 0.277 in. 7.04 mm Bullet Weight 100.0 gr. 6.48 gm
Case Capacity, overflow 66.0 gr. H2O 4.285 cm? Bullet Length 1.239 in. 31.47 mm
Case Length 2.540 in. 64.52 mm Bullet Seating Depth 0.551 in. 14.0 mm
Cartridge O.A. Length 3.228 in. 81.99 mm Barrel/Tube Length 24.0 in. 609.6 mm
Shot Start / Init Pressure 5076 psi. 349.98 bar Cross Section Area of Bore 0.05971 in.? 0.3852 cm?
Propellant type Somchem S365
Charge Weight 54.0 gr. 3.499 gm Load Density 236.7 gr./in.? 0.936 gm/cm?
Heat of Explosion, Potential 238.8 J/gr. 3685 J/gm Energy Density of Charge 56503 J/in.? 3448 J/cm?
Propellant Solid Density 404.63 gr./in.? 1.6 gm/cm? Used Ratio of Specific Heats cp/cv 1.239
Burning Rate Factor Ba 0.44 1/s Weighting Factor 0.5
Burning Function Limit Z1 0.605 Prog.-/ Degressivity Factor a0 1.715
Factor b 2.271 Bulk Density 231.4 gr./in.? 0.915 gm/cm?
Calculated and Estimated Data:
Bullet Shank Seating Depth 0.551 in. 14.0 mm Capacity Displaced by Seated Bullet 0.0333 in.? 0.546 cm?
Useable Case Capacity 0.2282 in.? 3.739 cm? Bullet Travel at Muzzle Exit 22.01 in. 559.08 mm
Loading Ratio(''Density'') / Filling 102.3 % = compressed Charge Fraction Burnt at Shot Start 1.76 %
Predicted Data:
Maximum Chamber Pressure 47990 psi. 3309 bar Bullet Travel at Pmax 2.28 in. 58.0 mm
at Muzzle Exit:
Bullet Velocity 3269 fps. 996.4 m/s Pressure at Muzzle 10291 psi. 710 bar
Bullet Energy 2373 ft.lbs. 3217 Joule Bullet Barrel Time 1.092 ms
Propellant Burnt 99.1 % Ballistic Efficiency 24.9 %
Check Loading Manuals for Safe Minimum Charge Weight to Avoid Hazardous Ignition Conditions like Secondary Explosion Effects !
Real maximum (peak) of pressure is reached while bullet moves within barrel.
End of combustion occurs after the bullet's base passes muzzle.

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
Jy het my nog nie geandwoord nie.Wat maak jy met die inligting van n dop se kapasiteit sonder die punt in die dop.Daar is n spreekwoord wat se pulshit baffles brains.Moet nou nie met inligting kom wat nie nou bespreek word nie.As die program so oulik is wat is die beginsels waarop hy werk.Ek sou verwag dat jy dit sou wou verstaan.Ek het n baie goei kennis wat n sielkundige is sy pa is n bekende Prof hy se altyd vir sy seun dat sielkunde nie n professie is nie.In herlaai moet jy als kan gebruik om n volgende stap te bereik.Ek verstaan ook nie waar jou uitlating vandaan kom oor ,most intelegent,nie.As Pietskiet nou sy dop kapasiteit het en hy het nie jou kennis oor verskilende dop grotes nie,wat moet hy volgende doen,ek wil ook weet sodat ek die regte ding kan doen.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
Manne, die advies wat die man gevra het, het hy nog nie gekry nie. Dit het nou ontaard in 'n wetenskaplike diskoers.
Iewers is ges? "gaan na die handleiding vir inligting". Somchem se boekie gee ladings vir 130 en 150 punte. Ek het sommer die gemiddeldes van die twee geneem en dit gee min (55.8 + 52.7)/2 = 54.2 en maks 58.2. Daar is met die bestaande inligting van die geweer bekend of dit ho?r of laer snelhede gee met die ladings vir die 130gr punt, so pas die lading liewers afwaarts aan en laai s? vanaf 52 tot 58 met inkremente van 1 gr. Hieruit kan dan met praktiese skiet 'n tendens vekry word. Dws akkuraatheid en spoed grafiek. Die voorwaarde is steeds moet nie maksimum spoed = maksimum druk oorskry nie. Volgens die Somchem handleiding is die' gemiddeld 2960 vir S361.
As bogenoemde teikens is wat na gemik word kyk dan of dit prakties binne die' parameters gevind kan word.
Quick Load is 'n baie oulike program. Hul waarskuwings wat verskyn met berekenings dui daarop dat daar baie veranderlikes is en dat jou gesonde verstand jou moet waarsku dat jy op 'n mespunt begin beweeg en enige kant toe kan val. Gebruik dit as riglyn met inagneming van veilige laai prosedures en veral maksimum drukke.
Ek let op die berekening wat Jagtersdok ingesluit het. Hul spesifikasie is dop H2O kapasiteit tot oorloop. Dit word omgeskaal na CM3 = volume. Die diepte wat die koe?lpunt ingedruk word is deel van hul berekening en die volume word dus aangepas. So verkry hulle die beskikbare volume en hulle het die digtheid van die kruit. Die ladings kan dus so bereken word.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
Jy sien Fanie jy lees al weer nie, ek verstaan die program heeltemal, want ek vra as daar iets is wat ek mee haak en ek werk dit deur en deur en deur, ek het net nie lus om die hele wiskundige formule hier te kom uitl? nie. Jy is nou besig om my te irriteer omdat jou ego weereens gekrenk is omdat jy totaal verkeerd is en jy aangevat is oor jou riskante raad. s jy deur al die variables gaan lees het sou jy mooi die dimensies gesien het en variables wat in ag geneem word, dat seating depth etc daarby in gesluit word.
Ja bullshit does baffle brains, maar jy sal nooit die sukses behaal nie. Ek weet wat ek doen want ek het dit inside out bestudeer.
Ek was ook al oor die vingers getik maar anders as jy wat met allerande stupid teen argumente kom en dan dadelik verder ontmasker word dat dit nie water dra nie het ek gegaan en dit weer bestudeer, my fout agter gekom en omverskoning gevra
Dankie Tripod
Jy herhaal die goed wat ek lankal ges? het oor die veilig herlaai
Pitsmit as jy raad soek oor jou 270 jy het my nr kontak my ek sal jou met die grootste liefde help.
Ek is nie iemand wat dink eks beter as iemand anders nie, maar as ek weet eks reg sal jy my nie verander nie. Ek is hier besig om iemand te probeer help wat regtig iets nuuts wil leer om homself te verbeter dan kom praat jy klomp tos tussen in Fanie, ek was baie diplomaties en het selfs vir jou probeer opkom deur te s? en al die verduidelikings te gee van watter metode gebruik word vir watter toepassing, en bietjie humor ingebring met die intelligent storie, maar jyt nou te ver gegaan so vlieg daar waar daar ver is, gaan blaas jou kamtige 30 sakos een vir een op want ek s? jou nou reguit van herlaai weet jy niks. Jy lees iewers iets wat jy glad verstaan nie en dan probeer jy slim klink, kom gooi dit in waar dit glad nie eers van toepassing is nie en gee raad wat sou die persoon dit gevolg het jy sy lewe kon kos, maar in praktyk het jy nog nooit eers dit getoets nie.
Moderators ek vra om verskoning dat ek nou so persoonlik raak, en as julle my van die Forum af wil verwyder is julle welkom, die gene wat ek al mee gewerk het hier ken my hart en weet dat ek agter oor buig om 'n mede jagter te help,
Ja bullshit does baffle brains, maar jy sal nooit die sukses behaal nie. Ek weet wat ek doen want ek het dit inside out bestudeer.
Ek was ook al oor die vingers getik maar anders as jy wat met allerande stupid teen argumente kom en dan dadelik verder ontmasker word dat dit nie water dra nie het ek gegaan en dit weer bestudeer, my fout agter gekom en omverskoning gevra
Dankie Tripod
Jy herhaal die goed wat ek lankal ges? het oor die veilig herlaai
Pitsmit as jy raad soek oor jou 270 jy het my nr kontak my ek sal jou met die grootste liefde help.
Ek is nie iemand wat dink eks beter as iemand anders nie, maar as ek weet eks reg sal jy my nie verander nie. Ek is hier besig om iemand te probeer help wat regtig iets nuuts wil leer om homself te verbeter dan kom praat jy klomp tos tussen in Fanie, ek was baie diplomaties en het selfs vir jou probeer opkom deur te s? en al die verduidelikings te gee van watter metode gebruik word vir watter toepassing, en bietjie humor ingebring met die intelligent storie, maar jyt nou te ver gegaan so vlieg daar waar daar ver is, gaan blaas jou kamtige 30 sakos een vir een op want ek s? jou nou reguit van herlaai weet jy niks. Jy lees iewers iets wat jy glad verstaan nie en dan probeer jy slim klink, kom gooi dit in waar dit glad nie eers van toepassing is nie en gee raad wat sou die persoon dit gevolg het jy sy lewe kon kos, maar in praktyk het jy nog nooit eers dit getoets nie.
Moderators ek vra om verskoning dat ek nou so persoonlik raak, en as julle my van die Forum af wil verwyder is julle welkom, die gene wat ek al mee gewerk het hier ken my hart en weet dat ek agter oor buig om 'n mede jagter te help,
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
PITSMIT
ek het al jou vraag beantwoord, ek het jou ges? dat S361 nie 'n goeie keuse sal wees nie, want die kryt se ontbrandings eienskappe is nie reg nie, jy gaan te veel kryt moet gooi, als gaan nie ontbrand nie, jy gaan teer aanpaksel kry, etc
Ek is seker ek het dit al hier in die topice ges

Maar eks klaar met die topic. Als wat ges? moes word is gese, die kennis is daar vir die wat dit wil h? en elkeen kan daarmee maak wat hy wil.
LAAI VEILIG EN SKIET REGUIT
LAAI VEILIG EN SKIET REGUIT
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
Jagtersdokter
Ek kry jou daar wat jy se ek moet heen vlieg,dit is totaal onnodig om persoonlik te raak,pasop dat jou ego en humeur nie te groot raak vir jou nie,jy is te groot vir jou skoene.
Ek kry jou daar wat jy se ek moet heen vlieg,dit is totaal onnodig om persoonlik te raak,pasop dat jou ego en humeur nie te groot raak vir jou nie,jy is te groot vir jou skoene.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
S365 vir 270. Is beste vir redelike wye veld van gemiddeld tot swaarder punt. Goeie ontbranding
S361 Begin beter lyk hoe swaarder die punt
S385 Vaar swak met ligte punte. Swaerder punte lyk beter
S355 Te vinnig vir swaarder punte maar lewer hoogste spoed met ligte punte.(100gr)
S361 is dus nie so onaanvaarbaar nie en kan miskien akkurate ladings lewer.
My advies is nog steeds - skiet die goed met S361 as dryfmiddel. Jy brand kruit en oefen jou mik en snellertrek. Dit gee jou ook statistiek wat handig in die toekoms gebruik kan word. Ons is mos skieters is ons nie. Doen dieselfde met S365 en kyk wat gee die beste resultate. (As ek reg onthou is S365 deesdae heelwat goedkoper as S365)
S361 Begin beter lyk hoe swaarder die punt
S385 Vaar swak met ligte punte. Swaerder punte lyk beter
S355 Te vinnig vir swaarder punte maar lewer hoogste spoed met ligte punte.(100gr)
S361 is dus nie so onaanvaarbaar nie en kan miskien akkurate ladings lewer.
My advies is nog steeds - skiet die goed met S361 as dryfmiddel. Jy brand kruit en oefen jou mik en snellertrek. Dit gee jou ook statistiek wat handig in die toekoms gebruik kan word. Ons is mos skieters is ons nie. Doen dieselfde met S365 en kyk wat gee die beste resultate. (As ek reg onthou is S365 deesdae heelwat goedkoper as S365)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
Oom Faanfanie17 wrote: Jagtersdokter
Ek kry jou daar wat jy se ek moet heen vlieg,dit is totaal onnodig om persoonlik te raak,pasop dat jou ego en humeur nie te groot raak vir jou nie,jy is te groot vir jou skoene.
Ek kies nie kant hier nie, maar ek dink jyt gesoek hiervoor... Neels is vreeslik kundig op die gebied van herlaai en ballistiek en dit sal onwys wees om nie na hom te luister nie of om met hom oor tegniese punte te redeneer, presies soos hierbo. Vat die pak soos n man as jy n fout maak. En dit geld vir n ieder en n elk van ons op die forum. Almal maak foute, soos Oom Leeu ook se, hyt nog nooit n volmaakte mens ontmoet nie...
Pitsmit, glo en vertrou jy is op die regte pad gehelp. Dis wat hierdie forum van ons so wonderbaarlik maak.
Al die ander forum-lede, ek glo ons het almal weer ietsie op hierdie laaste paar posts van hierdie topic geleer. Ek het...
Mooi week vir julle manne
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
Net 'n regstelling. het bedoel S361 is goedkoper as S365.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
Tripod
Ja jys helemal reg met die pryse. Ek sien aan die anderkant die manne hier naby my trek nou die pryse almal dieselfde vir die Geweer kryte almal een prys.
Ja jys helemal reg met die pryse. Ek sien aan die anderkant die manne hier naby my trek nou die pryse almal dieselfde vir die Geweer kryte almal een prys.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
Stephan
Ek en Jagtersdok sal ontmoed om die probleem op te los.Ek het begin sonder om die hele proses te beskryf ,dit was n fout en vra omverskonig daarvoor.Die proses wat ek later beskryf het is n erkende proses waar jy nie ander progamme nodig het nie, dit is vir my die eerste keer deur die ouens van Somkem self verduidelik.Ek het later die sight raak geloop wat dit in diepte beskryf.Ek dink net dat as ons met mekaar praat dit nie neerhalend hoof te wees .Ons sal dit uitsorteer.Ek wil nie he dat die n ongemak veroorsaak nie,hierdie is een van die greatste forums met great mense,ek het al meer as een keer gese ons wat naby genoeg is moet bymekaar kom om mekaar beter te leer ken.My treat
Ek en Jagtersdok sal ontmoed om die probleem op te los.Ek het begin sonder om die hele proses te beskryf ,dit was n fout en vra omverskonig daarvoor.Die proses wat ek later beskryf het is n erkende proses waar jy nie ander progamme nodig het nie, dit is vir my die eerste keer deur die ouens van Somkem self verduidelik.Ek het later die sight raak geloop wat dit in diepte beskryf.Ek dink net dat as ons met mekaar praat dit nie neerhalend hoof te wees .Ons sal dit uitsorteer.Ek wil nie he dat die n ongemak veroorsaak nie,hierdie is een van die greatste forums met great mense,ek het al meer as een keer gese ons wat naby genoeg is moet bymekaar kom om mekaar beter te leer ken.My treat
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
Bly om jul passie vir jul stokperdjie te sien. Ook bly oor jul pogings om die vrede te bewaar. Saam gaan julle beter raad gee as om opponente te wees.
Julle sal let dat ek die vrede probeer bewaar het met my opmerking dat julle die man nie die inligting gee wat hy vra nie. Die praktiese benadering was nog altyd my uitkyk. Neem die data wat jy het en gebruik dan jou gesofistikeerde programme om die gevaarsone te vermy of om jou aanname beter te staaf.
Julle sal let dat ek die vrede probeer bewaar het met my opmerking dat julle die man nie die inligting gee wat hy vra nie. Die praktiese benadering was nog altyd my uitkyk. Neem die data wat jy het en gebruik dan jou gesofistikeerde programme om die gevaarsone te vermy of om jou aanname beter te staaf.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
Jagtersdok
Ek is gelukkig om een van daardie 270's te besit wat als onder 20mm groep. Ek het my laaste LOT59 s365 gebruik wat super groepe geskiet het. [laaste 18 groepe het almal gesny] Lot60 s365 skiet onder 20mm, maar ek sukkel om konstante groeperings met Lot61 s365 te kry. Wat is julle bevindings met Lot 61 bot/date 01 2011.
Gert
Ek is gelukkig om een van daardie 270's te besit wat als onder 20mm groep. Ek het my laaste LOT59 s365 gebruik wat super groepe geskiet het. [laaste 18 groepe het almal gesny] Lot60 s365 skiet onder 20mm, maar ek sukkel om konstante groeperings met Lot61 s365 te kry. Wat is julle bevindings met Lot 61 bot/date 01 2011.
Gert
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
Gerrit
Ek het juis nou vir vriend spesifiek loads uitgewerk met daardie spesifieke lot. Halfduim groepe niks stywer nie. Dit lyk vir my effens warmer as die vorige lot, maar nie so hectic nie. Nou moet ek ook by s? ek het nog nie an my eie stock S365 getoets in sy geweer nie, miskien kan hy net half duim groepe gooi. watse primers gebruik jy?
Ek het juis nou vir vriend spesifiek loads uitgewerk met daardie spesifieke lot. Halfduim groepe niks stywer nie. Dit lyk vir my effens warmer as die vorige lot, maar nie so hectic nie. Nou moet ek ook by s? ek het nog nie an my eie stock S365 getoets in sy geweer nie, miskien kan hy net half duim groepe gooi. watse primers gebruik jy?
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
Wat ek vir hom ges? het was dat ek vir hom blik van my lot 59 gee dan meng ons die twee blikke. dit sal die ontbranding meer konstant maak, want ek weet lot 59 is baie stabiel. My max variasie op snelheid in my 270 is 4ft/sec
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
Met lot59 was my variasie ook onder 10f/s. Ek gebruik cci 200 primers. Watter doppe gebruik jy self? Ek sal moet begin dink aan nuwe doppe. Gebruik tans Nosler doppe en glo nie hulle is beter as Winchester doppe nie.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
Ek gebruik Remingtons. Werk soos droom. As jy iewers van die vorige lotte in die hande kan kry koop dit en meng dit met die 61. dit sal die ontbranding uit smooth.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
dagse almal
jong ek voel nou al sleg dat die manne mekaar so aanvat. ek het nie geweet dat my post so n debat gaan ontketen nie, maar ek se weereens baie dankie vir al die raad wat ek gekry het. ek is nou ligjare verder met kennis oor herlaai as waar ek was en dis danksy al julle ouens. ek het jagtersdok persoonlik gebel en ons het die ding toe lekker bespreek al wat ek nou moet doen is om te begin met my eksperimente EN EK WIL ALMAL VERSEKER EK WEET GENOEG VAN HERLAAI OM NIE ROEKELOOS TE RAAK NIE.
ek sal definitief vir almal terugvoering gee oor die resultate dan kan ons mos nou sien of alles uitwerk soos wat jagtersdok dit bereken het. ek besef dis net berekeninge en kan nie op die letter gevat word nie want in die praktyk is daar te veel variante
lekker dag aan almal
pitsmit

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
Pitsmit, ek vind dat in al my gewere, .223, .22 250, .25 06 en my .308 ek baie gouer druk tekens sien met PMP doppe, as met Winchesters, Remingtons, Nosler of Lapua's.
Ek kry ook nie die spoed met PMP's wat ek met die ander kry nie, aangesien ek te veel druk kry nog voordat ek by die spoed van die ander met dieselfde lading uitkom. Die PMP doppe se wande is heelwat dukker as die ander, en daarom is die dop volume kleiner, wat lei tot die verhoogde druk.
Toe ek my .22 250 gekry het, het ek gevaarlikke hoe spoed gekry met my eerste toetse, selfs met ladings wat laer is as die voorgeskrewe maksimum in Somchem se boekkie. Oom Kassie Kasselman het my toe aanbeveel om alle ladings in die Somchem boekkie met 10% te verminder as ek PMP doppe gebruik.
Van toe af doen ek dit, en maak seker dat jy nooit lading ontwikkeling doen, sonder n goeie chronograaf.
Probeer n ander fabrikaat dop, en jy sal heel moontlik n hoer spoed kry, sonder druk.
Ek kry ook nie die spoed met PMP's wat ek met die ander kry nie, aangesien ek te veel druk kry nog voordat ek by die spoed van die ander met dieselfde lading uitkom. Die PMP doppe se wande is heelwat dukker as die ander, en daarom is die dop volume kleiner, wat lei tot die verhoogde druk.
Toe ek my .22 250 gekry het, het ek gevaarlikke hoe spoed gekry met my eerste toetse, selfs met ladings wat laer is as die voorgeskrewe maksimum in Somchem se boekkie. Oom Kassie Kasselman het my toe aanbeveel om alle ladings in die Somchem boekkie met 10% te verminder as ek PMP doppe gebruik.
Van toe af doen ek dit, en maak seker dat jy nooit lading ontwikkeling doen, sonder n goeie chronograaf.
Probeer n ander fabrikaat dop, en jy sal heel moontlik n hoer spoed kry, sonder druk.
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
piet breedt
dankie man ek waardeer alle insette. jagtersdok het gese ek behoort by 52.3gr te bereik wat ek wil maar ek sou in elk geval by 51.5 begin het op boontoe met inkrimente van .1gr
almal waarsku sover teen pmp doppe. klink my dis algemene kennis dat hulle bietjie dikker is
dankie in elk geval en lekker aand verder
pitsmit
dankie man ek waardeer alle insette. jagtersdok het gese ek behoort by 52.3gr te bereik wat ek wil maar ek sou in elk geval by 51.5 begin het op boontoe met inkrimente van .1gr
almal waarsku sover teen pmp doppe. klink my dis algemene kennis dat hulle bietjie dikker is
dankie in elk geval en lekker aand verder
pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
Pitsmit
Jy kan maar in Inkrimente van 0.3 opgaan, jy sal sien die spoed klim dan so met plus minus 30ft/sec elke keer
Jy kan maar in Inkrimente van 0.3 opgaan, jy sal sien die spoed klim dan so met plus minus 30ft/sec elke keer
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
Volg gerus hierdie metode van lading ontwikkeling. Dit is die metode wat ek self al jare lank beoefen, en verreweg die beste een om te volg.
Hierdie is n artikel wat Jaco Brink, die top skut van 2010 by die SA Jaggeweer Skietvereniging geskryf het oor die "Odette" metode
Ek hou nogal van skiet en doen dit wanneer ek kan. Ek hou daarvan as ?n geweer werk en hou ook daarvan as ?n geweer reg skiet. Ek moet egter erken dat en nie baie hou van lading ontwikkeling en om oor ?n bankie na ?n teiken te skiet nie. Ek vind die uiters verveling en voel soms dat dit meer opwindend is om te kyk hoe water verdamp as om oor die bankie te skiet. Dit is maar my persoonlike gevoel, ek weet daar is mense wat dol is daaroor om oor die bankie te skiet en ek is dankbaar vir daardie mense, hulle het vir ons oor die jare geleer van herlaai en as gevolg van hulle het ons die puik toerusting wat ons vandag het. Ek weet egter dat ?n geweer nie gaan reg skiet as jy nie die tyd oor die bankie spandeer nie.
Ek het so ?n paar maande gelede ?n nuwe .243 lisensie gekry. Nadat ek 3 maande gesukkel het om Sako ringe en basisse te kry het ek begin opsien na die lading ontwikkeling. Ek het egter vir myself die volgende vooraf besluit:
1. Die geweer sal nie op sy beste presteer totdat ek vir hom ?n behoorlike kolf opsit en deeglik ?bed?.
2. Ek moet nie die geweer meet aan die sukses van my vorige .243 nie, daar is maar min gewere wat so skiet.
3. Ek gaan nie die loop opskiet om ?n lading te kry nie.
4. Ek gebruik die geweer vir Jaggeweerskiet en nie vir ?Benchrest? nie
Ek het besluit om die ?sweetspot? metode te volg. Ek heg vir julle ?n hele artikel hierby aan wat dit volledig verduidelik vir diegene wat meer wil weet oor hoekom dit werk. Wat vir my aantreklik is van die metode is dat dit vinnig is, maar ook dat dit die lading kry wat die minste sensitief is vir variasies. Lees maar die hele dokument voor jy dit doen maar in kort werk dit so:
1. Besluit wat is jou maksimum lading. (gebruik veilige doelwitte)
2. Laai 1 rondte met hierdie maksimum lading en skryf met ?n merkpen 20 op hom.
3. Laai nou die volgende 19 rondtes elk met 0.2 gr. kruit minder as die vorige en merk elkeen in volgorde (m.a.w. 19, 18 ens.). In my geval het ek dus soos volg gewerk. My maks. lading (met ?n 70gr punt) is 49gr. S365. Ek het dus een gelaai met 49gr. en om gemerk 20, een met 48,8gr. en hom gemerk 19, een met 48,6gr. en hom gemerk 18. So het gelaai totdat ek die laaste een gelaai het met 45,2gr. en het hom gemerk 1.
4. Skiet nou elke skoot na dieselfde teiken op 300 meter. Moet nie jou tyd mors as jy nie ?n 300m baan het nie. Begin by nommer een en skiet in volgorde. Dit is goed as jy ?n chronograaf het. Kyk vir tekens van druk. Dit is belangrik om te weet watter skoot op jou teiken is watter nommer. Vir hierdie doel het ek ?n videokamera langs die teiken gesit en al die skote opgeneem. By die huis gekom het ek die skote op die teiken gemerk.
5. Gaan huis toe en trek horisontale strepe deur elke koe?lgat na een kant van die teiken. Skryf die skoot nommer langs die streep. Sien die aangehegte prent van my teiken.
6. Soek nou die plek waar die strepe die naaste aan mekaar is, en waar die skoot nommers opmekaar volg. Met ander woorde as skote 13,14,15,16 naby aan mekaar is, is dit betekenisvol maar is skote 2,11,18 en 7 naby aan mekaar is beteken dit niks nie.
7. Neem nou die middel van die hoogste en laagste lading van die skote wat op mekaar volg, dit is die ?sweetspot?. Laai nou ?n paar rondtes op daardie lading met verskillende ?seatingdepths? en sien watter gee die beste groep, as jy tevrede is met wat jy sien is jy klaar.
Dit is waarskynlik die vinnigste metode om ?n landing te kry. Dit het my twee besoeke aan die baan geneem om ?n lading te kry en ek het slegs 35 rondtes uitgeskiet (die 15 was skote met verskillende ?seatingdepths?. My ?sweetspot? lading gee 12mm op 100 meter en 20mm op 200 meter. Ek dink vir ?n ?stockstandard? jaggeweer van die rak af is dit goed genoeg. Ek kan waarskynlik die groep halveer deur nog 300 skote oor die bankie te skiet, maar sal eerder die 300 skote aftrek onder jaggeweerskiet omstandighede en hoor hoe die ghonge klap.
Lees volledige artikel hier http://www.sahuntingrifle.co.za/index.p ... 06&catid=7

Last edited by Piet Breedt on Tue Apr 05, 2011 8:13 pm, edited 1 time in total.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
Pieta
Met die node program het ek my laaste twee ontwikkelinge met 9 skote elk gedoen! Hy is nou deur en deur op hierdie forum getoets met ongelooflike sukses. Ek het ook maar van al die ander metodes insluitend die sweatspot metode gebruik gemaak maar niks kom in akkuraadheid en spoed by hirdie metode uit nie. Dit is werklik ongelooflik!
Groetnis
Wouter
PS As jy meer wil weet bel my. Dankie vir jou CD. Daar is so paar goedjies wat ek gaan try. My verskonings raak nou min om so te skiet soos ek skiet!

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte
Jy het nou die aap uit die mou gelaat.
Gee asb die metode sodat ons ook daarby kan baat.
Groot samblief