Die doppe (PMP- once fired) sit vas in die fullsize matrys. Darem nie almal nie, net so een uit elke tien....
Die doppe wat wel gesize is, het ek getrim tot op die "standaard" lengte en getoets in die geweer......almal werk mooi. As ek egter die punt indruk, maak die slot weer moeilik of glad nie toe nie.
Het selfs "inside neck reamer" van Forster gebruik (voor resizing) om moontlike doughnuts uit te haal.....geen verskil gemaak.
Ek laai baie van my eie .222 en .270, maar het nog nooit so iets gesien nie.
HELP ASB !!!




