lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Jagtersdok »

Pitsmit hier is nou wat jy moet doen.

Die batches van S365 verskil van lot tot lot so wat jy nou moet doen is die volgende

Vat jou S365 en laai en chrony tot jy omtrent 2909 ft/sec kry met die TPL van 83.44mm. Nou vat jy daardie lading en begin groepe skiet met Tpl van 84.00mm en seat elke keer 0.25mm dieper tot die geweer lekker styf skiet.Dit behoort tussen 84 en 83mm te wees maar jy kan sak tot so 82mm net om mooi seker te maak
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Raven »

Jagtersdok,

Dankie

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Jagtersdok »

Hahahahaha vir wat nou Raven?
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
300Winmag

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by 300Winmag »

Ek het nou meer geleer as in jare!! Ek se ook dankie. Ek weeg nog vannaand my doppe met water in.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Jagtersdok »

Raves
Die ding wat jy geskryf het op jou signiture het nou diep in my siel raak gevat.

" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Louis102 »

Ek reken die Forum werk weereens mooi - dankie en geluk aan ons wakker lede wat so bekommerd 'n moontlike fatale fout uitgewys het.  Mag ek 'n beroep op almal doen om versigtig en met verantwoordelikheid herlaai data (veral) deur te gee.  Moenie ander mense se lewens in gevaar stel deur riskante en onverantwoordelike dinge hier kwyt te raak nie.  Vermy die onderwerp, eerder as om 'n fout te maak.

Dit bly egter steeds die verantwoordelikheid van die herlaaier om veilig te herlaai.  Daar is hier reeds vreeslik baie ges? oor die veilige metode om ladings te ontwikkel, vergewis jouself daarvan, ek gaan dit nie nou probeer herhaal nie.  Indien moontlik, woon ook 'n herlaaikursus by van iemand soos Hendrik van Rensburg.  Moenie jou eie lewe in gevaar stel deur onortodokse ladings / herlaai tegnieke na te boots van iemand wat jy van geen kant af ken nie en moenie alles goedsmoeds glo wat jy op die forum lees nie - dis die opinies van gewone sterflinge wat geneig is om foute te maak (nog nie iemand volmaak ontmoet nie).  Bly binne die veilige norme en moenie die ekstreme probeer nie. 

Herlaai kan lewensgevaarlik wees indien jy nie weet wat jy doen nie!
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Francois Marais »

Manne

Hierdie is nou weer n goeie bewys van hoe vinnig dinge in die skiet wereld verkeerd kan loop...............

Fanie het net dit wat hy op die internet gelees het deur gegee, amper feitlik, behalwe om n BAIE belangrike laaste feit te noem.........die site wat hy aanhaal maak dit duidelik dat jy na jou helaai handleiding moet teruggaan, en nadat jy jou somme gemaak het, kyk watter kruit by jou somme pas en dan HIERDIE kruit moet gebruik, en nie sommer net enige kruit die gegewe hoeveelheid ingooi nie...............lees self ma hier....

http://www.gunnersden.com/index.htm.rif ... owder.html

Ek dink wel Louis het die situasie baie mooi raakgevat en dat dit steeds die herlaaier se plig bly om seker te maak dat hy die regte komponente gebruik en regte ladings (gewig) laai. Hier is ook baie kundige manne op die forums, en hulle is nooit verder as n PM weg nie, geen rede om onverskillig te raak en dan onkunde te blameer nie........

Mooi laai
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Francois Marais »

Manne

Dink die groot misverstand was hier.........

Once you have your case capacity using your reloading manual select powders that fall into your load density range.
In the above example of a 50 grain capacity your range would be.
a. 50 grain capacity x 80% load density = 40 grains of powder.
b. 50 grain capacity x 90% load density = 45 grains of powder.

Jy moet in jou herlaai manual gaan kyk watter kruit van jou pas hier en nie sommer enige kruit gebruik nie......

Mooi loop
Francois
Last edited by Francois Marais on Sat Apr 02, 2011 12:36 am, edited 1 time in total.
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Jagtersdok »

FM ja daar was een van die dele waar die misverstand was maar die eintlike misverstand is die HOW TO gedeelte

How To Measure Case Capacity.
Measuring case capacity is actually quite simple. Once you have established your bullet seating depth in the bullet section of this guide.
1. Weigh one case with bullet seated to proper depth without powder or primer.
2. Now fill the case with water through the primer hole using a hyperdermic needle and weigh again.

3. Now subtract dry weight from the water weight and this will give you your case capacity.
Example:
 470 grains = water weight with bullet.
- 420 grains = empty weight with bullet.
   50 grain = case capacity.

Die water weight wat ons van praat is hoeveel jou dop uitsit nadat hy geskiet is en dit meet jy deur die dop met primer in vol te maak tot by die rand van die nek
Die standard Waterweight volgens die SAAMI specs vir geskiete dop in 270Win is 67.00gr
Last edited by Jagtersdok on Sat Apr 02, 2011 10:07 am, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Jagtersdok »

Iets wat mens altyd van seker moet maak is dat jy iets behoorlik lees, werklik dit verstaan, seker maak jy verstaan dit reg en dan dit gaan beproef om te kyk of die terie werk.

Nadat jy al die goed gedoen het en jys seker van jou saak kan jy die informasie begin uit dis.

Ek het daardie artikel baie lankal terug gelees en eintlik was die spesifieke artikel al bespreek gewees. Soos ek ges? het die veralgemening is bietjie groot, en dit is baie meer werk baar waar jy 10 000 verskillende dryfmiddels het wat verskillende digthede het maar met dieselfde brandtempo, Hier In SA het jy net een kryt met sy spesifieke eienskap in die Somchem reeks. Nou sit jy effens met jou finger hoog op. Jyt nie 'n bal/stokkie/gemengde kryt met dieselfde ontbrandings eienskappe wat vir jou verskillende digthede kan gee nie. So in SA is die belangrikste bepalende faktor die ontbrandings eienskappe van die dryfmiddel
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Francois Marais »

Jagtersdok
jy iets behoorlik lees, werklik dit verstaan, seker maak jy verstaan dit reg en dan dit gaan beproef om te kyk of die terie werk.
Daar slaan jy die spyker oppi kop, ek het daardie deel OOK gemis, want ek het gereken ek weet hoe om waterkapasiteit te meet :o :o :o :o Verder stem ek 100% met jou post, en reken ek dit is steeds elkeen se eie verantwoordelikheid steeds om dubbeld seker te maak hy herlaai veilig. Ek stem ook saam met die algemene gevoel dat n openbare forum nie die regte plek is om nie goed deurdagte herlaai wenke te promofeer nie, juis oor die rede dat almal op die forum nie reeds gesoute herlaaiers is nie............

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by fanie17 »

Die moeder van alle kakspulle kom by anames.My aname was dat Pitsmit die dop kapasiteit reg gemeet het.Geno jy kan nie die kapsiteit bloot bepaal met n dop vol en sonder water nie.Jy moet die dop resize sonder n premer druk dan die punt tot op die diepte wat jy gaan gebruik,weeg nou die dop en punt,vat n spuit en naald en maak nou die dop vol water deur die primer se gaaitjie,trek die twee van mekaar af,nou het jy jou dop kapasiteit.

Ek het dit gedoen met 270 pmp aangesien dit is wat Pitsmit laai,die somme lyk soos volg
dop en punt  346.1gr
met water      406.1gr
kapasiteit          60.0gr

As jy nou gaan en die ander berekening doen lyk dit soos volg

        80%van 60=48gr
        90%van 60=54gr
Hierdie is jou dop se absolute min en maks hoevelheid kruit wat jy kan laai.Nou moet jy kyk watse kruit het die reg digtheid om te laai.

Blykbaar is 68% die regte kruitdigtheid.
As jy dus 'n kruit het waar jy presies 51.6 grein kan laai, is dit optimaal.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by fanie17 »

Weer verkeer 86% isdie optimale
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Jagtersdok »

Fanie

Jy is ongelukkig verkeerd met die stelling van Geno jy kan nie die kapsiteit bloot bepaal met n dop vol en sonder water nie.

Pitsmit het die meting presies reg gedoen soos wat hy moes.
Duidelik het jy weer nie behoorlik gelees nie. Die term Water Weight  is nie 'n spesifieke universele entiteit nie. Dit word bepaal op 'n spesifieke manier vir spesifieke aplikasie en soos die aplikasie nou verskil verskil die metode.

Die water weight wat ons gesoek het is met die gevuurformde dop soos ek ook alreeds ges? het want ek wil die Kamer groote bepaal. Want deur dit te doen bepaal ek die hoeveelheid kryt nodig om die optimale te bereik vir daai spesifieke geweer.

Ek het begrip dat jy nou bietjie die ding verkeerd verstaan het. Onthou net die is nie kompetisie van wie is die most intelligent of so nie. Maar thumbs up vir die entusiasme ;D

Soos ek ges? het ek het daardie spesifieke artikel baie lankal gelees en ondersoek en getoets in verskeie wapens en dit is net te erg veralgemeen vir wat ons in terme van dryfmiddels tot ons beskikking het in SA.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Jagtersdok »

Nie EEN van die twee metodes is vekeerd nie.

SOLANK JY DIE REGTE METODE VIR DIE REGTE APLIKASIE  GEBRUIK

In beide gevalle word van Waterweight gepraat want water word gebruik om die gewig te bepaal, maar duidelik sal die volumes van die twee metodes drasties verskil

Dis al boys just read nice and slowly ;D
Last edited by Jagtersdok on Sat Apr 02, 2011 7:06 pm, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by fanie17 »

Jagersdok
Wat wil jy bepaal om die dop se kapasiteit te bepaal sonder n koel in die dop.Ek verstaan nie hou jy kamer grote wil bepaal deur die dop se kapasiteit te bepaal nie.Jy sal met elke maak dop n ander grote kry want die doppe se wand dukte verskil.Jy behoord dit te weet, miskien moet jy n slag stadig lees.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Jagtersdok »

Fanie

Ek gaan nou nie verder stry hier oor nie.

As jy dit wil s? vertsaan jy duidelik nie Jy sal met elke maak dop n ander grote kry want die doppe se wand dukte verskil, want dit is die geval met BEIDE metodes. Maar die goed word bepaal met gemiddelde standaarde.

Dit is hoekom ek altyd kyk watse dop dit is. Want as die waterweight soos wat die aplikasie is wat die kamer groote bepaal word met PMP dop ho?r is as die std dan weet ek die kamer is mooooooeeeeeeerrrrrr groot want die dop het baie dik wand. waar dope soos RP en Winch se verskil weglaatbaar is.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by fanie17 »

Ek verstaan dat jy met die meet van n dop se kapasiteit wil meet wat jou dop se kapsiteit is t.o.v die hoeveelheid kruit wat jy kan gebruik,spoed in ag geneem.Hoekom anders wil ek dit weet.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Jagtersdok »

En inteendeel net om jou te wys jy het glad nie jou argument nou deur gedink nie. Wand dikte gaan baie groter rol speel om variasie te gee tussen verskillende doppe met 'n fullsized dop as met gevuurvormde dop want die volume is baie kleiner.

Ek laai nie al 30 jaar nie, maar in die paar jaar wat ek laai het ek al meer as 100 jaar se data deeglik deer gewerk, ek lees elke dag op oor die goed.
Dis hoekom my standaard cheap ou Musgrave geweertjie so kan skiet

[img width=360 height=480]http://i969.photobucket.com/albums/ae17 ... ge0103.jpg[/img]
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Jagtersdok »

Man dis doners eenvoudige konsep.

As jy groter kamer het( wat ek nou bepaal deur die waterweight te meet van die gevuurde dop) gaan jy meer kryt nodig h? om die optimale druk te kry as met stywe kamer.
Ook brass is elasties en die elastiese aspekte verander met hoe verder die dop rek. Die Starling law of elasticity. dus hoe meer die ding rek hoe groter is die veranderlikes. Dit die terug spanning verhoog tot op punt en dan op 'n punt verloor dit daai ding.

Nou ook as die dop nie kan uisit nie vat dit baie minder kryt bv met komp kamer, want van die energie gaan nie verlore om die dop uit te sit nie, al die energie word gebruik om die projektiel aan te dryf
Last edited by Jagtersdok on Sat Apr 02, 2011 8:00 pm, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Jagtersdok »

Starling's law relates to elasticity and rebound contraction. Think of a rubber band. There is an optimum degree of stretch where the rubber band will snap back most forcefully. Under-stretch it and you don't get much contraction. Over-stretch it and it weakens and doesn't contract as forcefully
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by fanie17 »

Gee my a.s.b.die formule om hoe om dop grote sonder n punt op verskilende dieptes te gebruik om die hoefeelheid kruit te bepaal.Ek stem saan dat jy kan sien water kamers groter is.Wat doen jy egter met die inligting om dit sinvol te verwerk na n bottom line toe.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Jagtersdok »

Fanie

Ons gebruik sommer Quickload om daai sommetjies vir ons te doen
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by fanie17 »

Kan Quikload bepaal hoe diep die pont in die dop moet wees.Dit is n baie groter veranderlike as die kamer grote
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: lading vir my .270Win met S361 vir 140gr sst punte

Post by Jagtersdok »

Dit is wat die program so great maak, die program neem alle veranderlikes in ag.

So 28 dimensies wat jy kan verander as jy weet wat jy doen. maar as jy die volgende het kan jy baie maklik die ding bereken om optimaal te presteer.

Water weight van gevuurde dop
loop lengte
kryt
Tpl
max tpl
watter kooel

Nou berken jy jou kombinasie so dat die barrel time wat jy kry volgens QL ooreenstem met die optimal barrel time vir looplengte( Daai is nou bietjie meer gevorderde wiskunde) maar danksy paar manne het ons daai optimal times op spreadsheet. So nou is die somme maklik

Post Reply