Lisensies
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Maar nou ja, gister het die 220Swift en die 577/450 Martini se lisensie kaartjies gekom. Soos meeste van julle weet was daar n voud met die Martini st kaliber. Op my Ouma se kaartjie het gestaan dit is n .32Rifle. En na ek n wapensmids verslag gekry het het Kobus van Jagtersreg my Motivering gedoen vir n 577/450 Kaliber. En wragtag staan daar op die lisensie by Kaliber .32 rifle !!!!!!! Nou ja, eks gatvol en baie lus om hom net so te los.
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Lisensies
Weet nie hoekom print hulle so verkeerd nie, my 9mm Parabellum is as n 9mm short gelesensiër, eish cfr....Armand Steenkamp wrote:Maar nou ja, gister het die 220Swift en die 577/450 Martini se lisensie kaartjies gekom. Soos meeste van julle weet was daar n voud met die Martini st kaliber. Op my Ouma se kaartjie het gestaan dit is n .32Rifle. En na ek n wapensmids verslag gekry het het Kobus van Jagtersreg my Motivering gedoen vir n 577/450 Kaliber. En wragtag staan daar op die lisensie by Kaliber .32 rifle !!!!!!! Nou ja, eks gatvol en baie lus om hom net so te los.
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear

- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Lisensies
Het vandag 'n SMS gekry dat my lisensie gefinaliseer is. Dit klink darem soos goeie nuus vir my hopelik.JTM wrote:My Creedmoor aansoek vorder ook so stadig aan. Nounet vanaf SAPS opvolg sms gekry, "Receiving attention at Central Firearms Register"
Dus 26 Nov '15 ingedien, 30 Dec '15 by Provincial ontvang en vandag by Central. Kom ons hoop dit loop mooi vir Feb om afgehgandel te wees.
My gat jeuk al goed. Is al op my tweede draadborsel!
Nounet gebêl 'n slag. Tans is aansoek nog in vir oorweging, maar hoort volgende week deur te wees volgens beampte. Sal maar sien of dit gebeur, hou alle duime vas...
Jannie Welman
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Lisensies
My Howa 6.5CM is uiteindelik tuis. Nou kan ek ook slag weer begin speel.
Polisie het dit fyn gesny met die aansoek. Dit het hulle 88 uit 90 werksdae geneem om die aansoek te verwerk.
Polisie het dit fyn gesny met die aansoek. Dit het hulle 88 uit 90 werksdae geneem om die aansoek te verwerk.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jannie Welman
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Lisensies
Baie baie geluk JTM!, hopelik die maand nog kan ek my CZ 7x57 ook gaan haal, maar eish hulle vat hulle tyd...JTM wrote:My Howa 6.5CM is uiteindelik tuis. Nou kan ek ook slag weer begin speel.
Polisie het dit fyn gesny met die aansoek. Dit het hulle 88 uit 90 werksdae geneem om die aansoek te verwerk.
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Lisensies
Veels geluk Jannie.
Nou begin die " Pimp my gun!"
Wat gaan jy vir ons wys wat ons.nog nie op ''n HOWA gesien het nie?
Nou begin die " Pimp my gun!"
Wat gaan jy vir ons wys wat ons.nog nie op ''n HOWA gesien het nie?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Lisensies
My aansoek vir verdere bevoegdhede lê nou al 99 werksdae. Ek begin darem al replies kry op eposse, al word daar eintlik niks gesê nie. Vanoggend se antwoord lees as volg:"Your application is still being processed, feedback will be reported to you in due course." Met die eposse is Brigadier in ge'cc. Is daar nog iets wat ek kan doen?
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Lisensies
Dankie.
Nee wat ou Gawie, sal maar baie dieselfde resep soos die .243 wees. Ek gaan nie karring aan iets wat al bewys is nie.
Nou nog net om daai Pro Varmint se loopgrief groter te kry vir die dikloop. Hou nie van die rubber kolf voorkoms nie.

JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Lisensies
My 6.5 ook gister goedgekeur...41 dae by CFR..wag nou vi my Kaarchie...
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Lisensies
Geluk kêrels, ek hoop om volgende week my Creed se liksens in te handig. Ek sal maar vir tyd en wil kwyl oor julle sin.
-
Bernhardt
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Sun Sep 13, 2015 8:28 am
Re: Lisensies
Ek het my Glock 19 lisensie aansoek (self defence) die 18de Januarie 2016 ingehandig, op 18de Februarie het ek die message gekry dat dit by provincial DFO aandig kry, 29 Februarie dat dit by CFR aandag kry, 2 Maart dat dit by CFR aandag kry en dit is gister (6 April) goedgekeur. So nou sal ons sien hoe lank vat die kaartjie om terug te kom
Groete
Groete
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Lisensies
Geluk JohanvB en Bernhardt.
Ek het ook nog 'n pistool hernuwing en bevoegdheid in die pyplyn. Sal maar sien hoe dit vorder.
Ek het ook nog 'n pistool hernuwing en bevoegdheid in die pyplyn. Sal maar sien hoe dit vorder.
Jannie Welman
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Lisensies
14 Desember 2015 aansoek vir bevoegdheid ingegee. Vandag is hy goedgekeur net so voor huntex. Ek dink dit is heel billik.
- TheBus
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Fri Sep 11, 2015 2:59 pm
Re: Lisensies
Bevoegdheid gister goedgekeur!
Proses Opsomming:
Ingehandig: 4 Feb 2016
DFO SMS: 5 Feb 2016
CFR 1st SMS: 24 Feb 2016
CFR 2de SMS: 3 Mar 2016
Goedgekeur (ingebel): 7 Apr 2016
Totale Dae: 64
Werksdae: 46
Nou kan die geweer aansoek loop!
Proses Opsomming:
Ingehandig: 4 Feb 2016
DFO SMS: 5 Feb 2016
CFR 1st SMS: 24 Feb 2016
CFR 2de SMS: 3 Mar 2016
Goedgekeur (ingebel): 7 Apr 2016
Totale Dae: 64
Werksdae: 46
Nou kan die geweer aansoek loop!
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Lisensies
Halo manne.
Nou net n sms gekry van CFR my aansoek kry nou aandag. Die lesensie is begin Feb in gegee naaste polisie stasie in Somerset Wes. Na n maand eers my kluis inspeksie kom doen en nog n maand later eers by CFR.
Is dit van nou af nog 90dae of vandat ek my lesensie ingehandig het?
Hoop maar hy kom vinnig.

heinie07
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Sat Jan 23, 2016 3:59 pm
Re: Lisensies
jis is bly vir almal wat hulle goed gekry het ek wag nog in spanne het die 3 feb laas its van cfr gehoor!!!
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Lisensies
Bel maar gereeld. Ek het net aan die begin sms'e gekry. Hou maar so rukkie aan dan gee mens net jou ID nommer vir hulle.heinie07 wrote:jis is bly vir almal wat hulle goed gekry het ek wag nog in spanne het die 3 feb laas its van cfr gehoor!!!
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
-
heinie07
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Sat Jan 23, 2016 3:59 pm
Re: Lisensies
Dankie eduard ek sal so maak dalk skruk hulle wakker
-
heinie07
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Sat Jan 23, 2016 3:59 pm
Re: Lisensies
oja kan mens hulle oor n naweek ook bel of moet ek maar wag vir in die week?
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Lisensies
Soos ek verstaan kan mens enige tyd bel. Hulle is soms bietjie traag om te antwoord maar in die aande het ek meestal reggekom.heinie07 wrote:oja kan mens hulle oor n naweek ook bel of moet ek maar wag vir in die week?
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Lisensies
Ek het Des 2015 vir 'n loop as komponent aansoek gedoen. Ek wag nou nog, dit is steeds by CFR.
Ook vroeg in Maart aansoek by Pta-Oos ingehandig vir 'n geweer. Na 5 week nog nie eers op sisteem.
Haal diep asem.......
Sent from my iPad using Tapatalk
Ook vroeg in Maart aansoek by Pta-Oos ingehandig vir 'n geweer. Na 5 week nog nie eers op sisteem.
Haal diep asem.......
Sent from my iPad using Tapatalk
Francois Vogel
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Lisensies
Het vandag n nuwe aansoek ingesit - Sec16
Met die hulp van Kobus - Jagtersreg
Nou die lang wag
Met die hulp van Kobus - Jagtersreg
Nou die lang wag
Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Lisensies
Ook 2 aansoeke sopas ingehandig.
Nou is dit soos pap gooi, sit terug, ontspan en moenie die heeltyd dink aan die vis wat moet byt nie.
Sterkte kerels.
Nou is dit soos pap gooi, sit terug, ontspan en moenie die heeltyd dink aan die vis wat moet byt nie.
Sterkte kerels.
- TheBus
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Fri Sep 11, 2015 2:59 pm
Re: Lisensies
Het nounet n epos van die DFO gekry wat op die punt is om my 30.06 lisensie aansoek in te dien.
Hier is wat sy se: "Also take note that the calibre of this firearm is registered as a 30 remington rifle on our system and not a 30-06"
Volgens die wapenhandelaar is daar baie 30.06, 308 ens wat geregistreer is as 'n "30 remington rifle" en dit is nie 'n probleem nie.
Sal hulle nog die lisensie aansoek so verwerk of gaan daar probleme wees by die CFR?
Andersins wat staan my te doen?
Sal julle advies waardeer - Dankie!