Heym, 7x57 AI, tactical.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Lekker Gawie, hy lyk sommer gevaarlik!
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Baie geluk Gawie, geniet hom!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Baie geluk. EK weet jy gaan hom geniet. En as hy so begin is dit darem lekker. Nou gaan ons baklei vir 162gr SST's ek skiet hulle ook vinniger op as wat ek kan laai.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Baie mooi roer Gawie, Lyk very Dangerous!! Geluk man!!
En as 'n geweer so begin skiet gaan jy nie baie moeilikheid met hom hê nie.
Kom wys sy groepies waneer jy op sy beplande spoed is.
En as 'n geweer so begin skiet gaan jy nie baie moeilikheid met hom hê nie.
Kom wys sy groepies waneer jy op sy beplande spoed is.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Geluk Gawie!!
Lekker as n geweer vandag een af wys hy wil skiet!!
Geniet hom.
Lekker as n geweer vandag een af wys hy wil skiet!!
Geniet hom.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Watter groefdraai het daardie pyp?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Dankie manne. Ek gaan oor die volgende paar weke ladings uitwerk en en gate in die papier pons.LoopSoosStroop wrote:Watter groefdraai het daardie pyp?
Die groefdraai is 1:8.75. Ideaal vir die 162 A Max en SST koeëls.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Oom PW, gaan my wurg, maar ek het vanoggend een van sy Tombi doppe teen die AI dophou gehou en ek kan met vrymoedigheid sê dat die kool nie die sous werd is nie. Al daai moeite en geld om 'n "naam" kaliber te hê en jy wen niks op die AI nie. Inteendeel, die nek van die AI is 2 mm langer as die Tombi MK 1, s'n. Jy wen dus 1 tot 2 grein meer op dop kapasiteit, maar sit met 'n nek wat van die begin af 'n maksimum van 6 mm greep op 'n 7 mm koeël het, teen oor die 8mm van die AI.Geno wrote:Lekker Gabriel! Spuls kaliber en mooi roer!
Oom PW se roer skiet egter snyers met bokdrolle, terwyl ek nog sukkel om die verf op my kolf droog te kry.
Ek en Oom PW sal nog die twee mooi vergelyk en kom verslag doen met die tyd saam. Dit is nou as hy weer met my gaan praat.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Ek sien daai goed gaan hoenertanne word. Dis hopelik my nuwe roer se kos ook.Gawie(13mm) wrote:
162 A Max en SST koeëls
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Ek het gou vanoggend 'n lading gaan toets wat die QL manne my gegee het vir die 7mm.
Dink julle ek moet met die TPL speel?
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/Mobile%20Uploads/20160415_083627.jpg
O-ja. Dit was op 200 meter.
Dink julle ek moet met die TPL speel?
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/Mobile%20Uploads/20160415_083627.jpg
O-ja. Dit was op 200 meter.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Speel liewers met jouself. Hoekom is daai onderste gat nie in die boonste gat nie.
Daai geweer van jou is klaar gemaak. Los vir Batman net so, anders gaan jy sy vlerke onnodig knip.
Daai geweer van jou is klaar gemaak. Los vir Batman net so, anders gaan jy sy vlerke onnodig knip.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
3 skote op so naby afstand gaan jou nie baie wys nie. Met daai lading sou ek skiet en ophou koeels mors.
Druk die afstand en kyk wat die vertikale verspreiding doen, hoe lyk die spoed se ES en SD van 'n langer string skote?
.
.
.
.
ek weet jy wil eintlik net bietjie kom brag met die netjiese groep
Mooi geskiet

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Sien daai hoë hakke trap nou mooi vas vir die groepies.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Hoe de hel het ek die pos gemis?
Jis daai roer lyk YSTER ou Gaafster! F...kn mooi maat en ek sien skiet net so wulps
Swart geweer met swart scope (its from the dark side!)
Ek skenk vir jou n plakker maat!
Jis daai roer lyk YSTER ou Gaafster! F...kn mooi maat en ek sien skiet net so wulps
Swart geweer met swart scope (its from the dark side!)
Ek skenk vir jou n plakker maat!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/Mobile%20Uploads/20160408_130700.jpg
Hy is klaar gebrandmerk
Hy is klaar gebrandmerk
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Gawie(13mm) wrote:http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/Mobile%20Uploads/20160408_130700.jpg
Hy is klaar gebrandmerk
Woer dit lyk spls!!! (moes van beter geweet het!)
Geniet hom pel!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Daai herfsblaar bring die geel van die brandmerk mooi uit
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Gawie
Wat is daai spreekwoord nou weer van "Net swape plak......................"?
Ai n mens kan jou mooi aantrek en selfs leer spel, maar........
Groetnis
Wout
Wat is daai spreekwoord nou weer van "Net swape plak......................"?
Ai n mens kan jou mooi aantrek en selfs leer spel, maar........
Groetnis
Wout
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Batman begin nou mooi sy potensiaal wys! Sal graag wil sien wat hy op bietjie langer afstande maak. Lekker jaloers dat ander mense skiet en ek sit by die werk
[CRYING FACE]
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
[CRYING FACE]
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Djy wiet da, ek kom affie Kaap af!Wouter Roets wrote:Gawie
Wat is daai spreekwoord nou weer van "Net swape plak......................"?
Ai n mens kan jou mooi aantrek en selfs leer spel, maar........
![]()
![]()
![]()
Groetnis
Wout
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Netjies Gawie!
- OomMatt
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Netjies.........f@*& , netjies Gawie , het laas nag juis gespog by buurman oor die roer.
En net om dat ons kan , sommer vir jou part maar gou so ietsie gevat , en guns gepraat
Met daai groupie wat jy op 200 geskiet het plaas my nou onder druk. Raai waar is ek Saterdag.
Baie mooi
En net om dat ons kan , sommer vir jou part maar gou so ietsie gevat , en guns gepraat
Met daai groupie wat jy op 200 geskiet het plaas my nou onder druk. Raai waar is ek Saterdag.
Baie mooi
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Ek was laasweek op ons langbaan met "Batman" en kon darm die gonge 'n bietjie kiellie.
Ons gongs was opgestel op 500, 660, 765, 820, 965, 1120 en 1220 meter.
Op die eerste vier was ek met my eerste skote in die kol. Op 965 was my eerste skoot met 'n halwe Moa af. Na 'n 4 click verstelling in die wind in het ek twee skote bymekaar gesit. Op 1120 meter kon ek darem die groepie uit "Batman" wurg.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/shot_1468218458967.jpg
Die plaat is 500 x 500 mm. Ek het net 38 MOA se elevasie op my teleskoop en het 30 MOA gestel en op die kruishaar gemik soos Strelok aangetoon het.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/Screenshot_20160713-182553.png
Ons gongs was opgestel op 500, 660, 765, 820, 965, 1120 en 1220 meter.
Op die eerste vier was ek met my eerste skote in die kol. Op 965 was my eerste skoot met 'n halwe Moa af. Na 'n 4 click verstelling in die wind in het ek twee skote bymekaar gesit. Op 1120 meter kon ek darem die groepie uit "Batman" wurg.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/shot_1468218458967.jpg
Die plaat is 500 x 500 mm. Ek het net 38 MOA se elevasie op my teleskoop en het 30 MOA gestel en op die kruishaar gemik soos Strelok aangetoon het.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/Screenshot_20160713-182553.png
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Heym, 7x57 AI, tactical.
Appels!(oom PW se weergawe)
Daai is baie mooi gegooi. Moet eendag bietjie kom aanklop vir lesse