Heym, 7x57 AI, tactical.

User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by Heinds »

Lekker Gawie, hy lyk sommer gevaarlik!
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by Hein (Haan) »

Baie geluk Gawie, geniet hom!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by tau »

Baie geluk. EK weet jy gaan hom geniet. En as hy so begin is dit darem lekker. Nou gaan ons baklei vir 162gr SST's ek skiet hulle ook vinniger op as wat ek kan laai.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by LRLaubscher »

Baie mooi roer Gawie, Lyk very Dangerous!! Geluk man!!
En as 'n geweer so begin skiet gaan jy nie baie moeilikheid met hom hê nie.
Kom wys sy groepies waneer jy op sy beplande spoed is.
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by Alwyn »

Geluk Gawie!!

Lekker as n geweer vandag een af wys hy wil skiet!!

Geniet hom.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1843
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by LoopSoosStroop »

Watter groefdraai het daardie pyp?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by Gawie(13mm) »

LoopSoosStroop wrote:Watter groefdraai het daardie pyp?
Dankie manne. Ek gaan oor die volgende paar weke ladings uitwerk en en gate in die papier pons. ;D Ek sal kom spog!

Die groefdraai is 1:8.75. Ideaal vir die 162 A Max en SST koeëls.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by Geno »

Lekker Gabriel! Spuls kaliber en mooi roer!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by Gawie(13mm) »

Geno wrote:Lekker Gabriel! Spuls kaliber en mooi roer!
Oom PW, gaan my wurg, maar ek het vanoggend een van sy Tombi doppe teen die AI dophou gehou en ek kan met vrymoedigheid sê dat die kool nie die sous werd is nie. Al daai moeite en geld om 'n "naam" kaliber te hê en jy wen niks op die AI nie. Inteendeel, die nek van die AI is 2 mm langer as die Tombi MK 1, s'n. Jy wen dus 1 tot 2 grein meer op dop kapasiteit, maar sit met 'n nek wat van die begin af 'n maksimum van 6 mm greep op 'n 7 mm koeël het, teen oor die 8mm van die AI.

Oom PW se roer skiet egter snyers met bokdrolle, terwyl ek nog sukkel om die verf op my kolf droog te kry. ;D

Ek en Oom PW sal nog die twee mooi vergelyk en kom verslag doen met die tyd saam. Dit is nou as hy weer met my gaan praat. >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1843
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by LoopSoosStroop »

Gawie(13mm) wrote:
162 A Max en SST koeëls
Ek sien daai goed gaan hoenertanne word. Dis hopelik my nuwe roer se kos ook.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by Gawie(13mm) »

Ek het gou vanoggend 'n lading gaan toets wat die QL manne my gegee het vir die 7mm.
Dink julle ek moet met die TPL speel?
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/Mobile%20Uploads/20160415_083627.jpg
O-ja. Dit was op 200 meter. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by Heinz Petersen »

Speel liewers met jouself. Hoekom is daai onderste gat nie in die boonste gat nie.
Daai geweer van jou is klaar gemaak. Los vir Batman net so, anders gaan jy sy vlerke onnodig knip.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by Arnold »

3 skote op so naby afstand gaan jou nie baie wys nie. Met daai lading sou ek skiet en ophou koeels mors.
Druk die afstand en kyk wat die vertikale verspreiding doen, hoe lyk die spoed se ES en SD van 'n langer string skote?
.
.
.
.
ek weet jy wil eintlik net bietjie kom brag met die netjiese groep :)
Mooi geskiet
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by ruaanb »

Sien daai hoë hakke trap nou mooi vas vir die groepies.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by FHM »

Hoe de hel het ek die pos gemis?
Jis daai roer lyk YSTER ou Gaafster! F...kn mooi maat en ek sien skiet net so wulps ++>:

Swart geweer met swart scope (its from the dark side!) ;)
Ek skenk vir jou n plakker maat!
images.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by Gawie(13mm) »

http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/Mobile%20Uploads/20160408_130700.jpg
Hy is klaar gebrandmerk ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by FHM »

Gawie(13mm) wrote:http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/Mobile%20Uploads/20160408_130700.jpg
Hy is klaar gebrandmerk ;D

Woer dit lyk spls!!! (moes van beter geweet het!) ;)
Geniet hom pel!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by Supacow »

Daai herfsblaar bring die geel van die brandmerk mooi uit
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by Wouter Roets »

Gawie

Wat is daai spreekwoord nou weer van "Net swape plak......................"?

Ai n mens kan jou mooi aantrek en selfs leer spel, maar........

;D ;D ;D

Groetnis
Wout
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by Gian_dP »

Batman begin nou mooi sy potensiaal wys! Sal graag wil sien wat hy op bietjie langer afstande maak. Lekker jaloers dat ander mense skiet en ek sit by die werk
[CRYING FACE]

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by Gawie(13mm) »

Wouter Roets wrote:Gawie

Wat is daai spreekwoord nou weer van "Net swape plak......................"?

Ai n mens kan jou mooi aantrek en selfs leer spel, maar........

;D ;D ;D

Groetnis
Wout
Djy wiet da, ek kom affie Kaap af! 8)
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by Swys14 »

Netjies Gawie!
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by OomMatt »

Netjies.........f@*& , netjies Gawie , het laas nag juis gespog by buurman oor die roer.
En net om dat ons kan , sommer vir jou part maar gou so ietsie gevat , en guns gepraat

Met daai groupie wat jy op 200 geskiet het plaas my nou onder druk. Raai waar is ek Saterdag.

Baie mooi
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by Gawie(13mm) »

Ek was laasweek op ons langbaan met "Batman" en kon darm die gonge 'n bietjie kiellie. ;D
Ons gongs was opgestel op 500, 660, 765, 820, 965, 1120 en 1220 meter.
Op die eerste vier was ek met my eerste skote in die kol. Op 965 was my eerste skoot met 'n halwe Moa af. Na 'n 4 click verstelling in die wind in het ek twee skote bymekaar gesit. Op 1120 meter kon ek darem die groepie uit "Batman" wurg.

http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/shot_1468218458967.jpg

Die plaat is 500 x 500 mm. Ek het net 38 MOA se elevasie op my teleskoop en het 30 MOA gestel en op die kruishaar gemik soos Strelok aangetoon het.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/Screenshot_20160713-182553.png
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Heym, 7x57 AI, tactical.

Post by Gian_dP »

Appels!(oom PW se weergawe)
Daai is baie mooi gegooi. Moet eendag bietjie kom aanklop vir lesse
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Post Reply