Parkrun

Van goeie kos tot oefeninge - not for the faint hearted
Post Reply
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Parkrun

Post by Rasmus »

Hallo Ludwig

Ek het al Middelburg se parkrun n keer of wat gedoen. Heel gaaf.

Ongelukkig kom ek nie baie daarby uit nie.

Groete

Rasmus
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Parkrun

Post by Rasmus »

Dis verseker so. Daar is n paar in Pretoria as ek reg is. Rerig n lekker inisiatief soos jy sê.
User avatar
Antonie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Tue Aug 23, 2011 9:40 am

Re: Parkrun

Post by Antonie »

Hallo Ludwig,

Ek doen ook die parkruns - maar hier in JHB omgewing.

Het al die JHB parkruns gedoen behalwe Boksburg s'n.

Ek wil nog die Voortrekker Monument kom doen eendag.

Sal jou laat weet.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3950
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Parkrun

Post by tau »

Baie nice, het laasjaar in Sao Paolo een gesien wat MASSIVE was. Die Kaap is nog bietjie stil, maar mense ontwikkel hulle oorals. Apps soos Strava en runtastic maak dit ook lekker om aan virtual 10km races ens deel te neem. Hy deel dan in volgens gewig, elevation gain ens en rate jou. EK doen baie MTB roetes op STrava man alleen en as ek by die huiskom kan ek sien hoe ek ten ander mense gedoen het.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3950
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Parkrun

Post by tau »

Ja en jy volg jou vriende en familie so dit is 'n lekker motiverings tool vir my. Kyk baie van die "vorige" gym en oefen planne was vir mense bedoel wat of jonk en fiks is op mense wat nog nie oorgewig of sleg geraak het nie. Nou kan jy kompeteer met mense van jou eie gewig en kaliber bier drinker. EN dan voel jy ook nie so sleg omdat die naaste wat jy aan 'n sub 50min 10k kom is met jou fiets.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Parkrun

Post by Gawie(13mm) »

Dagsê.
Ek en my beter helfte het laas maand ook aan die "Park runs" begin deelneem.
Daar is een in Wellington, Stellenbosch, Franschhoek en binnekort een in die Paarl.
Die organisasie is puik en alles word uiters professioneel gedoen.
Van die registrasie op hul webwerf tot die uitslae en foto's wat binne 3 ure beskikbaar is.
Ek het my eerste een gestap saam met my vrou en dit binne 45 minute klaargemaak. Oor 'n bestek van 4 weke het my tyd darem verbeter na 30 minute. Ons het selfs begin om weer twee maal 'n week, na werk ook 'n uur te stap.

Die beste van als is.dat dit 100% verniet is. Jy moet net registreer op hul webtuiste en betyds opdaag om stiptelik om 8 uur te begin draf, stap of kruip. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
twinhunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 288
Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am

Re: Parkrun

Post by twinhunter »

Gawie(13mm) wrote:Dagsê.
Ek en my beter helfte het laas maand ook aan die "Park runs" begin deelneem.
Daar is een in Wellington, Stellenbosch, Franschhoek en binnekort een in die Paarl.
Die organisasie is puik en alles word uiters professioneel gedoen.
Van die registrasie op hul webwerf tot die uitslae en foto's wat binne 3 ure beskikbaar is.
Ek het my eerste een gestap saam met my vrou en dit binne 45 minute klaargemaak. Oor 'n bestek van 4 weke het my tyd darem verbeter na 30 minute. Ons het selfs begin om weer twee maal 'n week, na werk ook 'n uur te stap.

Die beste van als is.dat dit 100% verniet is. Jy moet net registreer op hul webtuiste en betyds opdaag om stiptelik om 8 uur te begin draf, stap of kruip. ;D
Ou Buurman,eendag as ek groot is en brandstof baie duur is dan sal ek saam met jou gaan stap,draf of kruip.ImageImage
Post Reply