Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Cornelis, welkom op Jaracal.
Ek is een van die manne wat baie tik en min weet, maar ek is nie bang vir die waarheid nie. ;D
Geniet dit hier.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Eendegeweer
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Tue Jan 29, 2013 7:16 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Eendegeweer »

Howa 308 bull barrel
.270 Win Musgrave RSA Lyttleton Vrystaat model
308 Win Howa Varminter 24' fluted Boyds Palm swell
CZ .22 LR Model I
357 Magnum Taurus 7 skoot
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Eendegeweer wrote:Howa 308 bull barrel
Jy is verdwaal maat! ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Evo R
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Tue Jan 26, 2016 9:27 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Evo R »

Goeie Middag,

Ek sluip nou al n tamlike ruk al hier rond en drink daagliks die magdom van kennis op die forum in!!!
Seker maar hoog tyd dat ek my self voorstel,

So hier gaan dit.

Hi Eks Evor. Hoop om nog baie by jul manne te leer. En ek vra nederig onverskoning somer van die begin af vir al die dom vra wat gaan volg!!!!
Eendegeweer
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Tue Jan 29, 2013 7:16 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Eendegeweer »

Naand Forumlede
Ek is tegnologies gestrem,.... het vir die eerste keer tapatalk op die selfoon gebruik en by nuwe aansluitings het ek gesoek vir Howa 308 bull barrel. Ek het nie regekom nie ennou sien ek die soek is as 'n plasing geplaas.
Ek vra groot verskoning en wil asb vra of een van die adminastrators of iemnad wat weet hoe nie hierdie skande van my kan verwyder nie.
Weerens jammer
.270 Win Musgrave RSA Lyttleton Vrystaat model
308 Win Howa Varminter 24' fluted Boyds Palm swell
CZ .22 LR Model I
357 Magnum Taurus 7 skoot
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Welkom Evor. Bly om te verneem dat jy uit die donker inbeweeg het na die lig van ons ou vuurtjie. Ek vertrou dat jy lekker gaan kuier hier.

Eendegeweer, enige man wat 'n selfoon baasraak en met Tapatalk kan saam gesels, is meer vaardig as die helfte van ons. ;D
Geen skande nie maat.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Saaglem
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Tue Feb 23, 2016 4:13 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Saaglem »

Hallo Mense, die naam gaan saam met JJ. Groot geword in Klerksdorp, Transvaal en nou in die Emirates en doen nou wild uitvoer na die Emirates toe.
Heinb
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Wed Oct 21, 2015 8:56 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Heinb »

Hallo almal. My naam is Hein Bester. Kom van Piet Plessis af. Ek geniet n geweer en als wat iets daarmee tedoen het.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Heinz Petersen »

Welkom Hein. Hier sal jy sien dat daar baie goed met gewere te doen het. (tot moeilikheid ook)
Hein, net n voorstel. Gaan weer op jou profiel en tik in by "location" van waar jy is. Dit maak dit net maklik as jy iets wil koop of verkoop. Miskien is jy my buurman, dan kan ek kom bladskud
Geniet dit.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
Heinb
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Wed Oct 21, 2015 8:56 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Heinb »

Dankie Heinz. Ek gaan so maak.
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jaco v Zyl »

Welkom Hein.
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jurgen Visser »

Hallo manne , Jurgen Visser , ek dankie vir die aanvaarding en by voeging tot julle groep , ek is seker ek gaan nog baie leer by julle en is opge wonde vir al die vrae

Groete Jurgen
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jurgen Visser »

Hallo manne , Jurgen Visser , ek dankie vir die aanvaarding en by voeging tot julle groep , ek is seker ek gaan nog baie leer by julle en is opge wonde vir al die vrae

Weet nog nie mooi waar om te tik en in te vul nie , sal maar vir Heinz Petersen vra van kuils rivier om my tou wys te maak

Groete Jurgen
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Heinz Petersen »

Welkom Jurgen. Ja, hier is heelwat om van te leer en lees. Van pille vir n sekere kopseer tot wildsvleis resepte op die tafel. Hier is ook manne wat vir jou tot op die meter, vir jou kan sê waar die Galjoene swem. >:D
Hoop jy geniet dit hier.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Heinz Petersen »

Jurgen Visser wrote:Hallo manne , Jurgen Visser , ek dankie vir die aanvaarding en by voeging tot julle groep , ek is seker ek gaan nog baie leer by julle en is opge wonde vir al die vrae

Weet nog nie mooi waar om te tik en in te vul nie , sal maar vir Heinz Petersen vra van kuils rivier om my tou wys te maak

Groete Jurgen
Vertel ook sommer waar jy jag en met watter vuurwapens jy skiet.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Jurgen Visser wrote:Hallo manne , Jurgen Visser , ek dankie vir die aanvaarding en by voeging tot julle groep , ek is seker ek gaan nog baie leer by julle en is opge wonde vir al die vrae

Weet nog nie mooi waar om te tik en in te vul nie , sal maar vir Heinz Petersen vra van kuils rivier om my tou wys te maak

Groete Jurgen

Welkom Jurgen!
Na aanleiding van jou laaste opmerking: Dink mooi voordat jy jou in so iets begewe! >:+
User avatar
Tolbos
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Thu Mar 17, 2016 9:11 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Tolbos »

Goeie dag lede,

Baie dankie vir die anvaar op Jaracal forum dit lyk soos n baie intereste forum en het al baie van my vra beantwoord.

My naam is Wayne en ek beoeffen aktief IPSC doen so nou en dan n skiet oeffening te SAJWV en is n een keer n jaar week verlof biltong jagter.

Omlangs het ek en my tweeling broer begin bosvark en jakkals jag op plase in die omliggende area en hoe sal mens se die gogga het getbyt... dis wat my na die forum gelei het.

Ons het die eerste aand baie gelukkig geraak en het n jakkals geskiet maar het sommer enige snut op ons bakkie se radio gespeel. Met tyd het ons meer begin op lees oor beter tegnieke maar hoe slimmer ons gedink het ons raak hoe slimmer het die jakkalse geraak.

Met n gevolg lees ek graag wat die manne vertel en raad wat hul bied sal ook kontak maak en n jakkals kurses bywoon om slimmer te raak as die jakkalse hier in mpumalanga.

Baie lekker dag aan almal.
.308 Remington Model 700 SPS Tactical
12g Winchester Defender Model 1300
9mm Glock 26 GEN4
9mm Glock 19 GEN4
9mm Glock 17 GEN4
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom Tollies! Hoop jy geniet dit hier en leer van die goeters wat die slim manne kwyt raak
piet swemmer
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Tue Mar 29, 2016 3:55 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by piet swemmer »

Goeie dag,

Ek is bietjie in die luggeweer BR besig. het die boog weg gepak vir "pellet"
bly in centurion
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jurgen Visser »

Hallo aan almal , ek is Jurgen Visser , Ek woon in Kuils Rivier Weskaap , ek is maar nou net 'n natuur en buitelewe soosrt mens , visvang (see)/ jag / 4x4 roetes / duik en al daai lekker dinge wat ander mense nie altyd so mooi verstaan nie , ek jag al van 10 jarige ouderdom af
Ek geniet die gesprekke op die forum , alhoewel ek nie baie sal terug praat nie vind ek die gesprekke baie leersaam

Dankie dat julle my toegelaat het in julle kring

Vriendelikke groete hier uit die Kaap uit aan almal

Jurgen Visser
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
pfdk
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sat Apr 23, 2016 7:02 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by pfdk »

Goeiedag manne ....en dames.

Ek is 'n newbie wat voorgestel is aan die forum deur Peet van der Walt(PVDW).

Ek bly in Montana Pretoria en besit 'n Marlin 30.06 waarvoor ek verlede jaar begin herlaai het. Ek sien daarna uit om heelwat op Jaracal te leer.

Bly te kenne.

Pieter de Kock
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by ruaanb »

welkom!
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 1005
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Toyrsi »

Welkom
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jurgen Visser »

Baie welkom
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
Neels Badenhorst
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Tue Apr 26, 2016 10:36 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Neels Badenhorst »

Goeiedag Manne (en Vroue)

Ek is Neels Badenhorst en is 'n beesboer naby Otjiwarongo in Namibia en jag nogal redelik baie.
Ek is ook lid van die Jumanji Wildoes-span.
Baie dankie vir die aanvaar.

Mooi Loop
Post Reply