Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Naand Forumlede
Ek is tegnologies gestrem,.... het vir die eerste keer tapatalk op die selfoon gebruik en by nuwe aansluitings het ek gesoek vir Howa 308 bull barrel. Ek het nie regekom nie ennou sien ek die soek is as 'n plasing geplaas.
Ek vra groot verskoning en wil asb vra of een van die adminastrators of iemnad wat weet hoe nie hierdie skande van my kan verwyder nie.
Weerens jammer
.270 Win Musgrave RSA Lyttleton Vrystaat model
308 Win Howa Varminter 24' fluted Boyds Palm swell
CZ .22 LR Model I
357 Magnum Taurus 7 skoot
Welkom Hein. Hier sal jy sien dat daar baie goed met gewere te doen het. (tot moeilikheid ook)
Hein, net n voorstel. Gaan weer op jou profiel en tik in by "location" van waar jy is. Dit maak dit net maklik as jy iets wil koop of verkoop. Miskien is jy my buurman, dan kan ek kom bladskud
Geniet dit.
Hallo manne , Jurgen Visser , ek dankie vir die aanvaarding en by voeging tot julle groep , ek is seker ek gaan nog baie leer by julle en is opge wonde vir al die vrae
Groete Jurgen
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Hallo manne , Jurgen Visser , ek dankie vir die aanvaarding en by voeging tot julle groep , ek is seker ek gaan nog baie leer by julle en is opge wonde vir al die vrae
Weet nog nie mooi waar om te tik en in te vul nie , sal maar vir Heinz Petersen vra van kuils rivier om my tou wys te maak
Groete Jurgen
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Welkom Jurgen. Ja, hier is heelwat om van te leer en lees. Van pille vir n sekere kopseer tot wildsvleis resepte op die tafel. Hier is ook manne wat vir jou tot op die meter, vir jou kan sê waar die Galjoene swem.
Hoop jy geniet dit hier.
Jurgen Visser wrote:Hallo manne , Jurgen Visser , ek dankie vir die aanvaarding en by voeging tot julle groep , ek is seker ek gaan nog baie leer by julle en is opge wonde vir al die vrae
Weet nog nie mooi waar om te tik en in te vul nie , sal maar vir Heinz Petersen vra van kuils rivier om my tou wys te maak
Groete Jurgen
Vertel ook sommer waar jy jag en met watter vuurwapens jy skiet.
Jurgen Visser wrote:Hallo manne , Jurgen Visser , ek dankie vir die aanvaarding en by voeging tot julle groep , ek is seker ek gaan nog baie leer by julle en is opge wonde vir al die vrae
Weet nog nie mooi waar om te tik en in te vul nie , sal maar vir Heinz Petersen vra van kuils rivier om my tou wys te maak
Groete Jurgen
Welkom Jurgen!
Na aanleiding van jou laaste opmerking: Dink mooi voordat jy jou in so iets begewe!
Baie dankie vir die anvaar op Jaracal forum dit lyk soos n baie intereste forum en het al baie van my vra beantwoord.
My naam is Wayne en ek beoeffen aktief IPSC doen so nou en dan n skiet oeffening te SAJWV en is n een keer n jaar week verlof biltong jagter.
Omlangs het ek en my tweeling broer begin bosvark en jakkals jag op plase in die omliggende area en hoe sal mens se die gogga het getbyt... dis wat my na die forum gelei het.
Ons het die eerste aand baie gelukkig geraak en het n jakkals geskiet maar het sommer enige snut op ons bakkie se radio gespeel. Met tyd het ons meer begin op lees oor beter tegnieke maar hoe slimmer ons gedink het ons raak hoe slimmer het die jakkalse geraak.
Met n gevolg lees ek graag wat die manne vertel en raad wat hul bied sal ook kontak maak en n jakkals kurses bywoon om slimmer te raak as die jakkalse hier in mpumalanga.
Hallo aan almal , ek is Jurgen Visser , Ek woon in Kuils Rivier Weskaap , ek is maar nou net 'n natuur en buitelewe soosrt mens , visvang (see)/ jag / 4x4 roetes / duik en al daai lekker dinge wat ander mense nie altyd so mooi verstaan nie , ek jag al van 10 jarige ouderdom af
Ek geniet die gesprekke op die forum , alhoewel ek nie baie sal terug praat nie vind ek die gesprekke baie leersaam
Dankie dat julle my toegelaat het in julle kring
Vriendelikke groete hier uit die Kaap uit aan almal
Jurgen Visser
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Ek is Neels Badenhorst en is 'n beesboer naby Otjiwarongo in Namibia en jag nogal redelik baie.
Ek is ook lid van die Jumanji Wildoes-span.
Baie dankie vir die aanvaar.