Goeie middag manne
Na aanleiding van die droogte wat ons ervaar, oorweeg ek om turksvye te plant om die voerbank bietjie aan te help. Het iemand dalk ondervinding van die plante i.t.v watter kultivar is beter en waar kry 'n mens plante? Die plan is om turksvye te plant waarvan die vrugte ook eetbaar is.
Groete
Turksvye
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Turksvye
Chuck,
tik "turksvy planting in suid afrika" op google in - daar is n hengse klomp informasie
Laaik hom darem self as hy so koud uit die yskas kom - eishhh!
Sterkte
tik "turksvy planting in suid afrika" op google in - daar is n hengse klomp informasie
Laaik hom darem self as hy so koud uit die yskas kom - eishhh!
Sterkte
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Chuck
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Thu Feb 16, 2012 9:28 am
Re: Turksvye
Dankie oom, ek sien daar is omtrent lekker baie inligting!
Ek sien daar word gepraat van om en by 40 variëteite- so deeglike huiswerk sal gedoen moet word voor ons begin aankoop...
Ek sien daar word gepraat van om en by 40 variëteite- so deeglike huiswerk sal gedoen moet word voor ons begin aankoop...
- ivanlotter
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Wed Feb 03, 2016 8:21 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Turksvye
Ivan, dankie vir jou hulpvaardigheid so met die intreeslag. Gaan kyk onder die post hieronder en vertel ons meer van jou doen en late. Baie welkom ook.ivanlotter wrote:Probeer hidroponiese gars vir voer alternatief
http://www.jaracal.com/viewforum.php?f=126
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Chuck
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Thu Feb 16, 2012 9:28 am
Re: Turksvye
Ivan dit is iets wat ons baie graag wil doen, dit is egter 'n lang termyn projek met die huidige droogte in ag genome.
Die rede hoekom ek kyk na turksvye is daar is heelwat grond rondom die krale en ou geboue wat onbenut lê. Dit is te klipperig vir aangeplante weiding soos bloubuffel of borseltjie.
Groete,
Izak
Die rede hoekom ek kyk na turksvye is daar is heelwat grond rondom die krale en ou geboue wat onbenut lê. Dit is te klipperig vir aangeplante weiding soos bloubuffel of borseltjie.
Groete,
Izak