Sou jy op dieselfde plek geskiet het?

User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Sou jy op dieselfde plek geskiet het?

Post by FHM »

Louis Kriel wrote:As n Karoo/Kalahari jagter sou ek my dood bekommer het oor al die takke in die pad. Of dink julle die skoot bok toe was "oop"?

Louis, die kameraman staan wel agter n tak, maar vroer in die video sien mens die jagter het n oop skoot, links van die kameraman.
Last edited by FHM on Wed Jan 27, 2016 3:23 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Sou jy op dieselfde plek geskiet het?

Post by FHM »

https://www.youtube.com/watch?v=3k9cPn9HszI

Kyk bietjie op 0.33 - ek is redelik seker die bok is redelik ver agertoe geskiet en hoog.
Sou jy die bok ook in die loop geskiet het of gewag het dat hy dalk gaan staan?

Pragtige bok in elk geval.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Sou jy op dieselfde plek geskiet het?

Post by VdWalt »

++>: ++>: Pragtige lewer skoot!!! Amper geen vleis skade !! ++>: ++>:

(Nou is dit finaal - as ek ooit bel vir 'n jag gaan al die naweke vol wees .... ;D )

O ja ek sou nie die bok in die loop geskiet het nie.
Last edited by VdWalt on Wed Jan 27, 2016 3:32 pm, edited 1 time in total.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Sou jy op dieselfde plek geskiet het?

Post by FHM »

https://www.youtube.com/watch?v=vMs1lOqJS1k

Ek kan net nie sien waar die ou die bok geskiet het nie - moet blad wees maar dan moes hy deur die gras geskiet het - wat dink julle - waar was die skootplasing?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Sou jy op dieselfde plek geskiet het?

Post by ruaanb »

mooi in die engine kamer.
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Sou jy op dieselfde plek geskiet het?

Post by Philip_R »

Klink of die man wat die bok hoog en terug geskiet het net bly was hy het raak geskiet. Tog te bly om te hoor hoe die skoot tref.....
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Sou jy op dieselfde plek geskiet het?

Post by Apie »

FHM wrote:https://www.youtube.com/watch?v=vMs1lOqJS1k

Ek kan net nie sien waar die ou die bok geskiet het nie - moet blad wees maar dan moes hy deur die gras geskiet het - wat dink julle - waar was die skootplasing?
Dit lyk mooi laag en op die voorpoot.
Maar dis moeilik om te sien.
Ek sal nie n bok skiet terwyl hy stap nie.
Kwesbok ander storie
Post Reply