Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Kyk bietjie op 0.33 - ek is redelik seker die bok is redelik ver agertoe geskiet en hoog.
Sou jy die bok ook in die loop geskiet het of gewag het dat hy dalk gaan staan?
Pragtige bok in elk geval.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Ek kan net nie sien waar die ou die bok geskiet het nie - moet blad wees maar dan moes hy deur die gras geskiet het - wat dink julle - waar was die skootplasing?

Dit lyk mooi laag en op die voorpoot.
Maar dis moeilik om te sien.
Ek sal nie n bok skiet terwyl hy stap nie.
Kwesbok ander storie