Net 'n lekevraag:
Weeg julle almal julle doppe (dieselfde fabrikaat en laai-ouderdom) en laai NET die batch wat presies dieselfde weeg?
Nog 'n vraag: Indien jy doppe laai wat nie dieselfde weeg nie, is die drukverskil meer beduidend as die .iets van 'n grein verskil tuusen weeg en gooi?
Hein M
Lading weeg of gooi
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Lading weeg of gooi
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lading weeg of gooi
Fanie die groeppe is nie sleg nie maar ek is nog nie tevrede nie. Die scope op die Marlin is 'n Tasco 4X32 compact van 1985. Die scope is nice maar die kriushare is so dik soos teerpale en die paralaks is erg!!!
Gaan die seisoen so deurgaan maar ek werk reeds aan 'n ander teleskoop wat nie te groot vir die lever action is nie.
Hein ek het vir interesantheid 'n SAKO dop ook in die eksperiment ingegooi.
Die Win. doppe weeg almal(12 van hulle) 135-136gr.
Die SAKO dop weeg 145gr. sy trompsnelheid met die 33gr S341 en PMP slagdop was 2060ft/s. Ek het dit al van tevore ook gesien. So tussen 45-60ft/s vinniger as die Win. doppe en +/- 10gr meer brass.
Hieruit het ek bereken dat daai 10gr ekstra brass amper dieselfde efek het as 1.5-2gr S341 in my 30-30

Peet

Last edited by Pvdw on Sat Mar 19, 2011 4:02 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Lading weeg of gooi
Manne, hierdie toets van Peet dui net weer op die punt van VEILIG OPWERK na n lading. Nie net as jy koeels of poeier verander nie, maar doppe ook!Pvdw wrote:
Hieruit het ek bereken dat daai 10gr ekstra brass amper dieselfde efek het as 1.5-2gr S341 in my 30-30![]()
Thanks Peet, waardevolle inligting.
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus