Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by blaser »

dit sal seker nie moontlik wees om n cruiser bak op hom te sit nie of hoe
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3990
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by tau »

blaser wrote:dit sal seker nie moontlik wees om n cruiser bak op hom te sit nie of hoe
Dit kan werk, maar dan is die bak vreeslik klein. DIe bak is redelik groot teen 194 x 186. En dan wil my Pa 'n camper bou wat agterop pas. Die ontwerp was vanaf die begin so gewees om die Aus look te copy. "n cruiser bak is ook nie dubbel wand nie en 'n heel oorspronklike Cruiser double cab bak gaan skaars wees.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by blaser »

maak sin
Post Reply