Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.
dit sal seker nie moontlik wees om n cruiser bak op hom te sit nie of hoe
- tau
- Hero Member

- Posts: 3990
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.
Dit kan werk, maar dan is die bak vreeslik klein. DIe bak is redelik groot teen 194 x 186. En dan wil my Pa 'n camper bou wat agterop pas. Die ontwerp was vanaf die begin so gewees om die Aus look te copy. "n cruiser bak is ook nie dubbel wand nie en 'n heel oorspronklike Cruiser double cab bak gaan skaars wees.blaser wrote:dit sal seker nie moontlik wees om n cruiser bak op hom te sit nie of hoe
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

