Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by Stefan764 »

7x64

BOS: 160gn SPEER SPBT teen 2700ft/sek

VLAKTE: 139gn Hornady Interbond teen 3100ft/sek

Wat meer soek jy?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by BLOK »

Daai 30-06 kan werk, laas week n man gesien wat een ge acley het dink dan behoort hy nogal lekke te loop, miskien kan die naam dan verander na 30-0raakskiet toe.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by fanie17 »

Deon
Dit kos meer om n 303 te ombou as om n nuwe Howa 30-06 te koop.Koop hom jy sal nie spyt wees nie.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by Gerhard »

fanie17 wrote: Deon
Dit kos meer om n 303 te ombou as om n nuwe Howa 30-06 te koop.Koop hom jy sal nie spyt wees nie.
+ 1
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by Stefan764 »

Gerhard het jy al jou HOWA gekry?

Ek wag nou vir die  :police: om goed te keur...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by Gerhard »

Stefan764 wrote: Gerhard het jy al jou HOWA gekry?

Ek wag nou vir die  :police: om goed te keur...
Nee,

Die bank bestuurder wil nie verstaan as ek met hom praat oor n Howa en 243 Win nie...  >:(

Besig om ander planne te maak oor daai 243.

Maar ek het n 375 H&H en 3006 Musgrave wat se papier werk af gehandel moet word binne kort... 
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by MJK »

{{SUG}} Geno

Ons albei wag nog.... my popcorn is nou op. ;)  Sal ongelukkig eers Maandag weer kan kyk waar trek Deon met sy besluit... Hoop nie hy mis die bus deur besluit op 303 .. ;D

Groetnis
Marius
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by Boesman »

Aarde, manne, luister tog na Stefan...  ;D Dan is dit nie nodig om weer 'n keer met die polisie te sukkel nie.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by DWB »

Ek gaan laat Howa vir my 'n custom 3086 laat bou.... LOL

Eish, eintlik wag ek ook nog maar vir die bankbestuurder. Die geld wat ek gehad het het toe 'n ander doel gehad.

So nou wag ons maar.

Ek het wel gister 'n paar skote met die 303 gaan skiet, en was heel impressed, ek en die gaaitjies versier verstaan mekaar nog net nie...LOL
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by Gerhard »

Deon,

Reel nou die bosvarkie en dan bring ek die amajuba saam.

Dan sort ons sommer paar jakkalse ook uit.

Ek ken daai fight met die bank bestuurder ....  :-X
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by DWB »

Ok, ek het besluit.

Ek gaan vir my 'n Howa 375 koop....

Nee manne, my verjaardag is in Julie en ek het besluit om te wag en sal dan vir my 'n geweer koop.
Tot dan sal julle moet wag.... ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by MJK »

Geluk Deon!

Uitstekende keuse! Jy gaan baie geniet. Sal graag sien wat 375 aan jakoltjie doen ;D
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by DWB »

Hehe, Sorry manne.

Nee, ek gaan nie vir my 'n .375 koop nie. My beursie gaan nie die ammo kan onderhou nie.

Ek sal my finale besluit maak in Julie... (as ek nie al klaar het nie ;))
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by Stefan764 »

Dai is die 375Ruger wat in die HOWA gebou word...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by fanie17 »

DWB
Hou nou op neuk en koop daai 30-06 Ek het net laas week nog n 30-06 gekoop n Sako ,wat n geweer.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by Stefan764 »

fanie17 wrote: DWB
Hou nou op neuk en koop daai 30-06 Ek het net laas week nog n 30-06 gekoop n Sako ,wat n geweer.
Soos ou James sou gese het, kyk, DAAI is nou fyn brag....  ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by Monrique (SJ) »

Stef

As n man kan dan KAN mens seker, ne!!! ;D ;D ;D
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by Boesman »

Hoekom? Want ek kan.  ;)
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by PITSMIT »

hallo dwb. pitsmit hier van die ooskaap. koop vir jou n .308 dit bly nog die beste bos kaliber. glo my ek het n .270 en n .308 en ek skiet baie bos hier in die ooskaap. tot op 150 meter gaan jy n ding nie harder met n 30-0 kwes skiet as met die .308 nie. mense onderskat baie vinnig n .308 (7.62 kal) se slaankrag en akkuraatheid. ons "ou, regte" weermag het hom nie verniet met groot sukses in die bos oorlog aangewend nie want as jy die ding nie kan sien agter die bos nie dan skiet jy hom deur die bos lol ;D. sterkte met jou keuse.

groete van n ou .308 jagter
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by PITSMIT »

nog n ding. die hele wereld se polisie en weermagte gebruik .308 as skerpskutter gewere want hy is oor die tyd getoets en bewys. slegs enkele van hulle gebruik .338 en 7mm rem mag maar dis maar min. op die einde van die dag gebruik jy wat jy van hou. sy ammunisie is goedkoop en jy kry nog so nou en dan verniet ook as jy n paar ou army patrone in die hande kan kry. min ander kalibers se patrone le sommer verniet rond.

groete
pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Ek lees nou al by verskeie onderwerpe die stellings raak dat een kaliber beter vaar teenoor n ander as dit kom by deur takkies/bos skiet. Hierdie stelling is al verskeie kere al getoets vanaf .22 regdeur tot en met die 700 Nitro. Nog elke keer het hierdie toetse terug gekom en bewys dat daar geen verband getrek kan word tussen spoed, gewig of form van die koeel nie.
Die feit is dat indien enige voorwerp wat jy vang met jou koeel in vlug jy geensins die vlugpatroon daarna kan voorspel nie.

Om wel deur iets te skiet(tak) indien jy die voorwerp relatief haaks vang is nou wel weer n ander storie en daar sal wel verskille tussen kalibers opgetel word. Maar om n kaliber te kies vir juis hierdie eienskappe is seker nie op almal se kort lysie nie.

Net nog iets ek dink die 300 Win Mag is in die wereld se skerpskutter kringe so bietjie meer gewild en volop as die 7mm Rem Mag.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by Stefan764 »

Wout ek beaam hierdie stelling van jou:
Wouter Roets wrote:
Die feit is dat indien enige voorwerp wat jy vang met jou koeel in vlug jy geensins die vlugpatroon daarna kan voorspel nie.
Daar is geen manier om dit raak te voorspel of akkuraat in die praktyk te toets nie. Net angle, dikte en ook hardheid van die takkie is 3 veranderlikes wat jy NOOIT dieselfde gaan kry nie.

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Shindzela (Pierre)
Full Member
Full Member
Posts: 156
Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by Shindzela (Pierre) »

Net vinnig my opinie.

Het my nuwe Howa 30-06 verlede week gaan haal en eergister gaan uit toets. Kan met alle eerlikheid vertel dat hy my verbaas het, sy recoil met die sintetiese kolf is ligter as my sporterised 303! En dis baie waar wat al di Yanks skrywe, vir sy prys kls is hy baie akkuraat, selfs met dood gewone 168gr en 180gr PMPs!

Dusver is ek nog nie n oomblik spyt nie!!
Life's a journey, enjoy the ride!
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by Nico Harris »

ek dink nie ek het al 1 slegte ding van n howa gehoor nie!!! die guns is great!!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6974
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?

Post by DWB »

Shindzela (Pierre) wrote: Net vinnig my opinie.

Het my nuwe Howa 30-06 verlede week gaan haal en eergister gaan uit toets. Kan met alle eerlikheid vertel dat hy my verbaas het, sy recoil met die sintetiese kolf is ligter as my sporterised 303! En dis baie waar wat al di Yanks skrywe, vir sy prys kls is hy baie akkuraat, selfs met dood gewone 168gr en 180gr PMPs!

Dusver is ek nog nie n oomblik spyt nie!!
Watter kleur kolf het jy gevat?

Die groen overmould of die swart een?

Een van die dae is dit my beurt!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply