Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
7x64
BOS: 160gn SPEER SPBT teen 2700ft/sek
VLAKTE: 139gn Hornady Interbond teen 3100ft/sek
Wat meer soek jy?

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
Daai 30-06 kan werk, laas week n man gesien wat een ge acley het dink dan behoort hy nogal lekke te loop, miskien kan die naam dan verander na 30-0raakskiet toe.
Blok.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
Deon
Dit kos meer om n 303 te ombou as om n nuwe Howa 30-06 te koop.Koop hom jy sal nie spyt wees nie.

.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

+ 1fanie17 wrote: Deon
Dit kos meer om n 303 te ombou as om n nuwe Howa 30-06 te koop.Koop hom jy sal nie spyt wees nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
Gerhard het jy al jou HOWA gekry?
Ek wag nou vir die
om goed te keur...
Ek wag nou vir die
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
Nee,Stefan764 wrote: Gerhard het jy al jou HOWA gekry?
Ek wag nou vir dieom goed te keur...
Die bank bestuurder wil nie verstaan as ek met hom praat oor n Howa en 243 Win nie...
Besig om ander planne te maak oor daai 243.
Maar ek het n 375 H&H en 3006 Musgrave wat se papier werk af gehandel moet word binne kort...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
{{SUG}} Geno
Ons albei wag nog.... my popcorn is nou op.
Sal ongelukkig eers Maandag weer kan kyk waar trek Deon met sy besluit... Hoop nie hy mis die bus deur besluit op 303 .. 
Groetnis
Marius
Ons albei wag nog.... my popcorn is nou op.
Groetnis
Marius
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
Aarde, manne, luister tog na Stefan...
Dan is dit nie nodig om weer 'n keer met die polisie te sukkel nie.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
Ek gaan laat Howa vir my 'n custom 3086 laat bou.... LOL
Eish, eintlik wag ek ook nog maar vir die bankbestuurder. Die geld wat ek gehad het het toe 'n ander doel gehad.
So nou wag ons maar.
Ek het wel gister 'n paar skote met die 303 gaan skiet, en was heel impressed, ek en die gaaitjies versier verstaan mekaar nog net nie...LOL

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
Deon,
Reel nou die bosvarkie en dan bring ek die amajuba saam.
Dan sort ons sommer paar jakkalse ook uit.
Ek ken daai fight met die bank bestuurder ....
Reel nou die bosvarkie en dan bring ek die amajuba saam.
Dan sort ons sommer paar jakkalse ook uit.
Ek ken daai fight met die bank bestuurder ....
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
Ok, ek het besluit.
Ek gaan vir my 'n Howa 375 koop....
Nee manne, my verjaardag is in Julie en ek het besluit om te wag en sal dan vir my 'n geweer koop.
Tot dan sal julle moet wag....
Ek gaan vir my 'n Howa 375 koop....
Nee manne, my verjaardag is in Julie en ek het besluit om te wag en sal dan vir my 'n geweer koop.
Tot dan sal julle moet wag....
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
Geluk Deon!
Uitstekende keuse! Jy gaan baie geniet. Sal graag sien wat 375 aan jakoltjie doen
Uitstekende keuse! Jy gaan baie geniet. Sal graag sien wat 375 aan jakoltjie doen
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
Hehe, Sorry manne.
Nee, ek gaan nie vir my 'n .375 koop nie. My beursie gaan nie die ammo kan onderhou nie.
Ek sal my finale besluit maak in Julie... (as ek nie al klaar het nie
)
Nee, ek gaan nie vir my 'n .375 koop nie. My beursie gaan nie die ammo kan onderhou nie.
Ek sal my finale besluit maak in Julie... (as ek nie al klaar het nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
Dai is die 375Ruger wat in die HOWA gebou word...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
DWB
Hou nou op neuk en koop daai 30-06 Ek het net laas week nog n 30-06 gekoop n Sako ,wat n geweer.
Hou nou op neuk en koop daai 30-06 Ek het net laas week nog n 30-06 gekoop n Sako ,wat n geweer.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
Soos ou James sou gese het, kyk, DAAI is nou fyn brag....fanie17 wrote: DWB
Hou nou op neuk en koop daai 30-06 Ek het net laas week nog n 30-06 gekoop n Sako ,wat n geweer.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
Stef
As n man kan dan KAN mens seker, ne!!!

As n man kan dan KAN mens seker, ne!!!
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
Hoekom? Want ek kan. 
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
hallo dwb. pitsmit hier van die ooskaap. koop vir jou n .308 dit bly nog die beste bos kaliber. glo my ek het n .270 en n .308 en ek skiet baie bos hier in die ooskaap. tot op 150 meter gaan jy n ding nie harder met n 30-0 kwes skiet as met die .308 nie. mense onderskat baie vinnig n .308 (7.62 kal) se slaankrag en akkuraatheid. ons "ou, regte" weermag het hom nie verniet met groot sukses in die bos oorlog aangewend nie want as jy die ding nie kan sien agter die bos nie dan skiet jy hom deur die bos lol
. sterkte met jou keuse.
groete van n ou .308 jagter
groete van n ou .308 jagter
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
nog n ding. die hele wereld se polisie en weermagte gebruik .308 as skerpskutter gewere want hy is oor die tyd getoets en bewys. slegs enkele van hulle gebruik .338 en 7mm rem mag maar dis maar min. op die einde van die dag gebruik jy wat jy van hou. sy ammunisie is goedkoop en jy kry nog so nou en dan verniet ook as jy n paar ou army patrone in die hande kan kry. min ander kalibers se patrone le sommer verniet rond.
groete
pitsmit
groete
pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
Hallo Manne
Ek lees nou al by verskeie onderwerpe die stellings raak dat een kaliber beter vaar teenoor n ander as dit kom by deur takkies/bos skiet. Hierdie stelling is al verskeie kere al getoets vanaf .22 regdeur tot en met die 700 Nitro. Nog elke keer het hierdie toetse terug gekom en bewys dat daar geen verband getrek kan word tussen spoed, gewig of form van die koeel nie.
Die feit is dat indien enige voorwerp wat jy vang met jou koeel in vlug jy geensins die vlugpatroon daarna kan voorspel nie.
Om wel deur iets te skiet(tak) indien jy die voorwerp relatief haaks vang is nou wel weer n ander storie en daar sal wel verskille tussen kalibers opgetel word. Maar om n kaliber te kies vir juis hierdie eienskappe is seker nie op almal se kort lysie nie.
Net nog iets ek dink die 300 Win Mag is in die wereld se skerpskutter kringe so bietjie meer gewild en volop as die 7mm Rem Mag.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
Wout ek beaam hierdie stelling van jou:
Stef
Daar is geen manier om dit raak te voorspel of akkuraat in die praktyk te toets nie. Net angle, dikte en ook hardheid van die takkie is 3 veranderlikes wat jy NOOIT dieselfde gaan kry nie.Wouter Roets wrote:
Die feit is dat indien enige voorwerp wat jy vang met jou koeel in vlug jy geensins die vlugpatroon daarna kan voorspel nie.
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
Net vinnig my opinie.
Het my nuwe Howa 30-06 verlede week gaan haal en eergister gaan uit toets. Kan met alle eerlikheid vertel dat hy my verbaas het, sy recoil met die sintetiese kolf is ligter as my sporterised 303! En dis baie waar wat al di Yanks skrywe, vir sy prys kls is hy baie akkuraat, selfs met dood gewone 168gr en 180gr PMPs!
Dusver is ek nog nie n oomblik spyt nie!!

Life's a journey, enjoy the ride!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
ek dink nie ek het al 1 slegte ding van n howa gehoor nie!!! die guns is great!!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Is dit die moeite werd vir 'n first time applicant om nuwe gewere te koop?
Watter kleur kolf het jy gevat?Shindzela (Pierre) wrote: Net vinnig my opinie.
Het my nuwe Howa 30-06 verlede week gaan haal en eergister gaan uit toets. Kan met alle eerlikheid vertel dat hy my verbaas het, sy recoil met die sintetiese kolf is ligter as my sporterised 303! En dis baie waar wat al di Yanks skrywe, vir sy prys kls is hy baie akkuraat, selfs met dood gewone 168gr en 180gr PMPs!
Dusver is ek nog nie n oomblik spyt nie!!
Die groen overmould of die swart een?
Een van die dae is dit my beurt!!!