Vortex Razor HD 5 - 20 x 50
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Vortex Razor HD 5 - 20 x 50
Dag almal
Is daar iemand wat weet waar ek dalk so 'n scope in die hande kan kry of dalk net 'n prys asb?
Dit is die EBR EB2 Milrad kruis in FFP.
Vortex Viper PST 6 - 24 X 50 is daar geen voorraad van blykbaar in SA nie.
Daar is 'n goeie prys ook op 'n IOR 6 - 24 X 50 sfp wat ek na kyk, maar probeer nog scopes en pryse vergelyk.
Baie dankie
Johan
Is daar iemand wat weet waar ek dalk so 'n scope in die hande kan kry of dalk net 'n prys asb?
Dit is die EBR EB2 Milrad kruis in FFP.
Vortex Viper PST 6 - 24 X 50 is daar geen voorraad van blykbaar in SA nie.
Daar is 'n goeie prys ook op 'n IOR 6 - 24 X 50 sfp wat ek na kyk, maar probeer nog scopes en pryse vergelyk.
Baie dankie
Johan
Last edited by Kalahari on Sun Nov 15, 2015 5:19 pm, edited 1 time in total.
-
Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50
Johan, ek het vir baie lank Vortex geskiet op my .243 en 7mm RM tot ek NForce opgesit het vir dag en Swaro vir nag. Oorweeg vir jou eie beswil eerder iets anders. Net my mening.
Groete, Johan Nel
Groete, Johan Nel
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50
http://www.vortexoptics.com/product/vor ... ad-turrets
Dit is hierdie scope wat ek na kyk.
Prys is egter die groot bepalende faktor.
Die NF wat ek nodig het / kan gebruik in veldskiet se prys is te rof, tensy ek 'n goeie 2de handse een billik kan kry, maar ek twyfel.
Dit is hierdie scope wat ek na kyk.
Prys is egter die groot bepalende faktor.
Johan, ek sit met 'z6 wat eintlik op my 22.250 moet wees vir jakkals (nag) en springbok dag skiet, maar nou is dit op my 260 vir kompetisie ook, so..... die rede vir my soeke.Johannes gerhardus wrote:Johan, ek het vir baie lank Vortex geskiet op my .243 en 7mm RM tot ek NForce opgesit het vir dag en Swaro vir nag. Oorweeg vir jou eie beswil eerder iets anders. Net my mening.
Die NF wat ek nodig het / kan gebruik in veldskiet se prys is te rof, tensy ek 'n goeie 2de handse een billik kan kry, maar ek twyfel.
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50
As ek dit nie mis het nie, is dai razor hd nie baie goekoper as n nf nie, dis nou as jy hom gsn kry.
-
Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50
Mag jy jou budget deel met my?
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
-
Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50
Mag jy jou budget deel met my?
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50
Ek het ook daardie idee gekry, maar die hoop beskaam mos nooit nieJakoos wrote:As ek dit nie mis het nie, is dai razor hd nie baie goekoper as n nf nie, dis nou as jy hom gsn kry.
Maksimum N$20 000 Johan, as ek die regte scope teen goedkoper kan kry, soveel beter, maar ek verstaan ook dat ek nie die Porche teen 'n Beatle se prys kan verwag nie.Johannes gerhardus wrote:Mag jy jou budget deel met my?
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 835
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50
Die Razor draai by die R55k merk..:Kalahari wrote:Ek het ook daardie idee gekry, maar die hoop beskaam mos nooit nieJakoos wrote:As ek dit nie mis het nie, is dai razor hd nie baie goekoper as n nf nie, dis nou as jy hom gsn kry....... wie weet, dalk is daar iewers ou voorraad.
Maksimum N$20 000 Johan, as ek die regte scope teen goedkoper kan kry, soveel beter, maar ek verstaan ook dat ek nie die Porche teen 'n Beatle se prys kan verwag nie.Johannes gerhardus wrote:Mag jy jou budget deel met my?
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50
Is dit nie die nuwe generasie ii razor met die 56 lens wat jy aan dink nie..... Ek het na dit ook gekyk, maar net die prys gesien en terug gekom na die een met die 50 lens.Drenalinjunkie wrote:Die Razor draai by die R55k merk..:
Help asb as ek verkeerd is. Jammer drealinjunkie ek het my topic verkeerd geskryf..... moet 5 - 20 x 50 wees en nie 25 nie.
Last edited by Kalahari on Sun Nov 15, 2015 5:21 pm, edited 1 time in total.
-
Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50
Stuur vir my jou kontak nommer. Ek ken n paar manne, sal gou môre n paar oproeppe maak.
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50
Dankie Johan. My selfoon sein is maar sleg op die plaas.... 08een-279nul603.Johannes gerhardus wrote:Stuur vir my jou kontak nommer. Ek ken n paar manne, sal gou môre n paar oproeppe maak.
Probeer maar eerder die landlyn 06drie-275twee41, ek is so van een uur middag tot 15:30 in die huis.
-
Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50
Kalahari wrote:Dankie Johan. My selfoon sein is maar sleg op die plaas.... 08een-279nul603.Johannes gerhardus wrote:Stuur vir my jou kontak nommer. Ek ken n paar manne, sal gou môre n paar oproeppe maak.
Probeer maar eerder die landlyn 06drie-275twee41, ek is so van een uur middag tot 15:30 in die huis.
Ek bel jou môre middag.
Mooi aand.
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Vortex Razor HD 5 - 20 x 50
Dankie Johan, selfde jou kant.
- JacoW
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm
Re: Vortex Razor HD 5 - 20 x 50
More Johan,
As jy idee wil kry oor pryse het ek op die ouens afgekom, http://shop.technopro.co.za/index.php?m ... _48_81_160, lyk my hulle prys so by die R33 000 rond.
Groete,
Jaco
As jy idee wil kry oor pryse het ek op die ouens afgekom, http://shop.technopro.co.za/index.php?m ... _48_81_160, lyk my hulle prys so by die R33 000 rond.
Groete,
Jaco
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Vortex Razor HD 5 - 20 x 50
Dankie JacoW
Dit lyk my die Razor is ook buite my begroting
.
Dit lyk my die Razor is ook buite my begroting
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1731
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Vortex Razor HD 5 - 20 x 50
Dalk 'n idee om na die Burris Veracity of HTR II te kyk. Ek het beide en hulle is great!
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Vortex Razor HD 5 - 20 x 50
Ek het na die Burris se nuwe xtr ii's gekyk in ffp, maar 'n bekende veldskiet skut het vir my na die kruishaar gaan kyk en gesê die kruishaar is op maks vergroting te dik vir die sport wat ons skiet.6.5/284Norma wrote:Dalk 'n idee om na die Burris Veracity of HTR II te kyk. Ek het beide en hulle is great!
Meer mense het al vir my dit gesê, maar ek glo dit is great scopes, die applikasie sal net nie vir my werk nie.
Die Veracity mis ook weer 'n paar "features" wat ek graag in 'n veldskiet scope soek.