Vortex Razor HD 5 - 20 x 50

Post Reply
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Vortex Razor HD 5 - 20 x 50

Post by Kalahari »

Dag almal

Is daar iemand wat weet waar ek dalk so 'n scope in die hande kan kry of dalk net 'n prys asb?
Dit is die EBR EB2 Milrad kruis in FFP.
Vortex Viper PST 6 - 24 X 50 is daar geen voorraad van blykbaar in SA nie.

Daar is 'n goeie prys ook op 'n IOR 6 - 24 X 50 sfp wat ek na kyk, maar probeer nog scopes en pryse vergelyk.

Baie dankie
Johan
Last edited by Kalahari on Sun Nov 15, 2015 5:19 pm, edited 1 time in total.
Gerhardus Nel
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm

Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50

Post by Gerhardus Nel »

Johan, ek het vir baie lank Vortex geskiet op my .243 en 7mm RM tot ek NForce opgesit het vir dag en Swaro vir nag. Oorweeg vir jou eie beswil eerder iets anders. Net my mening.

Groete, Johan Nel
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50

Post by Kalahari »

http://www.vortexoptics.com/product/vor ... ad-turrets

Dit is hierdie scope wat ek na kyk.
Prys is egter die groot bepalende faktor.
Johannes gerhardus wrote:Johan, ek het vir baie lank Vortex geskiet op my .243 en 7mm RM tot ek NForce opgesit het vir dag en Swaro vir nag. Oorweeg vir jou eie beswil eerder iets anders. Net my mening.
Johan, ek sit met 'z6 wat eintlik op my 22.250 moet wees vir jakkals (nag) en springbok dag skiet, maar nou is dit op my 260 vir kompetisie ook, so..... die rede vir my soeke.
Die NF wat ek nodig het / kan gebruik in veldskiet se prys is te rof, tensy ek 'n goeie 2de handse een billik kan kry, maar ek twyfel.
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50

Post by Jaco v Zyl »

As ek dit nie mis het nie, is dai razor hd nie baie goekoper as n nf nie, dis nou as jy hom gsn kry.
Gerhardus Nel
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm

Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50

Post by Gerhardus Nel »

Mag jy jou budget deel met my?
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
Gerhardus Nel
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm

Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50

Post by Gerhardus Nel »

Mag jy jou budget deel met my?
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50

Post by Kalahari »

Jakoos wrote:As ek dit nie mis het nie, is dai razor hd nie baie goekoper as n nf nie, dis nou as jy hom gsn kry.
Ek het ook daardie idee gekry, maar die hoop beskaam mos nooit nie :-\ ...... wie weet, dalk is daar iewers ou voorraad.
Johannes gerhardus wrote:Mag jy jou budget deel met my?
Maksimum N$20 000 Johan, as ek die regte scope teen goedkoper kan kry, soveel beter, maar ek verstaan ook dat ek nie die Porche teen 'n Beatle se prys kan verwag nie.
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 835
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50

Post by Drenalinjunkie »

Kalahari wrote:
Jakoos wrote:As ek dit nie mis het nie, is dai razor hd nie baie goekoper as n nf nie, dis nou as jy hom gsn kry.
Ek het ook daardie idee gekry, maar die hoop beskaam mos nooit nie :-\ ...... wie weet, dalk is daar iewers ou voorraad.
Johannes gerhardus wrote:Mag jy jou budget deel met my?
Maksimum N$20 000 Johan, as ek die regte scope teen goedkoper kan kry, soveel beter, maar ek verstaan ook dat ek nie die Porche teen 'n Beatle se prys kan verwag nie.
Die Razor draai by die R55k merk..:
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50

Post by Kalahari »

Drenalinjunkie wrote:Die Razor draai by die R55k merk..:
Is dit nie die nuwe generasie ii razor met die 56 lens wat jy aan dink nie..... Ek het na dit ook gekyk, maar net die prys gesien en terug gekom na die een met die 50 lens.
Help asb as ek verkeerd is. Jammer drealinjunkie ek het my topic verkeerd geskryf..... moet 5 - 20 x 50 wees en nie 25 nie.
Last edited by Kalahari on Sun Nov 15, 2015 5:21 pm, edited 1 time in total.
Gerhardus Nel
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm

Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50

Post by Gerhardus Nel »

Stuur vir my jou kontak nommer. Ek ken n paar manne, sal gou môre n paar oproeppe maak.
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50

Post by Kalahari »

Johannes gerhardus wrote:Stuur vir my jou kontak nommer. Ek ken n paar manne, sal gou môre n paar oproeppe maak.
Dankie Johan. My selfoon sein is maar sleg op die plaas.... 08een-279nul603.
Probeer maar eerder die landlyn 06drie-275twee41, ek is so van een uur middag tot 15:30 in die huis.
Gerhardus Nel
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm

Re: Vortex Razor HD 5 - 25 X 50

Post by Gerhardus Nel »

Kalahari wrote:
Johannes gerhardus wrote:Stuur vir my jou kontak nommer. Ek ken n paar manne, sal gou môre n paar oproeppe maak.
Dankie Johan. My selfoon sein is maar sleg op die plaas.... 08een-279nul603.
Probeer maar eerder die landlyn 06drie-275twee41, ek is so van een uur middag tot 15:30 in die huis.

Ek bel jou môre middag.
Mooi aand.
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Vortex Razor HD 5 - 20 x 50

Post by Kalahari »

Dankie Johan, selfde jou kant.
User avatar
JacoW
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm

Re: Vortex Razor HD 5 - 20 x 50

Post by JacoW »

More Johan,

As jy idee wil kry oor pryse het ek op die ouens afgekom, http://shop.technopro.co.za/index.php?m ... _48_81_160, lyk my hulle prys so by die R33 000 rond.

Groete,
Jaco
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Vortex Razor HD 5 - 20 x 50

Post by Kalahari »

Dankie JacoW

Dit lyk my die Razor is ook buite my begroting :P .
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1731
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Vortex Razor HD 5 - 20 x 50

Post by 6.5/284Norma »

Dalk 'n idee om na die Burris Veracity of HTR II te kyk. Ek het beide en hulle is great!
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Vortex Razor HD 5 - 20 x 50

Post by Kalahari »

6.5/284Norma wrote:Dalk 'n idee om na die Burris Veracity of HTR II te kyk. Ek het beide en hulle is great!
Ek het na die Burris se nuwe xtr ii's gekyk in ffp, maar 'n bekende veldskiet skut het vir my na die kruishaar gaan kyk en gesê die kruishaar is op maks vergroting te dik vir die sport wat ons skiet.
Meer mense het al vir my dit gesê, maar ek glo dit is great scopes, die applikasie sal net nie vir my werk nie.

Die Veracity mis ook weer 'n paar "features" wat ek graag in 'n veldskiet scope soek.
Post Reply