Mitsubisihi bakkies: Is dit 'n goeie betroubarie bakkie

dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: Mitsubisihi bakkies: Is dit 'n goeie betroubarie bakkie

Post by dehacked »

Ons gebruik entry level bakkies om meubels af te lewer. Toyotas min probleme. Onlangs as gevolg van prys 2 isuzus gekry. Sal ook die laaste 2 wees.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Mitsubisihi bakkies: Is dit 'n goeie betroubarie bakkie

Post by Supacow »

Isuzus like nie meubels vervoer. Hul soek meer van n challenge
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Post Reply