Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ja, netnou kies die geweer self watter ammo en kruit en..... en as ons nie oppas koop ons al ons biltong in Pick&Pay. Gemaak deur die greenies spesiaal vir vegetarians. "No animals harmed during the making of this Biltong"
Sien Bushnell maak ook een vir so R 9000 op 'n special.
Ek hou van gadgets maar waar is die fun in die een
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Yalair
Ek het vandag die vooreg gehad om die Zeis 3-12x56 Diarange te hanteer. 'n Jagter van Luthuania het vanmiddag 'n paar stuks wild kom jag en wat pluk hy uit? Sauer 202 in 30-06 met 'n Doctor 3-12x56 scope .Hy sien dadelik my belangstelling in die scope en beduie ek moet wag ,uit sy rugsak haal hy toe die Zeis en knip die Doctor af en sit die Zeis op.Die Zeis het 'n verligte Kruishaar met 'n "floating dot"net die dot verlig basies soos die Lynx.Die dot is klein genoeg om tussen 'n Springbok se o? te pas op 465 meter verder is die rangeing vantasties ek het 'n trop springbokke se KOPPE gerange sonder een misreading, hulle het vanaf 416 tot 465 meter gestaan dit was fenominaal ek kon dit nie regkry met my Leupoldt rangefinder nie.Omdat die rangefinder op die geweer is is dit soveel makliker.
Opties dink ek nie dit is 4x beter as Lynx nie maar ek het nie my geweer daar gehad nie en die scope se fokus was nie reg vir my o? nie,ek wou nie aan die ding stel nie want sy baas het toe al 2 bokke gemis.
As jy 'n los R40 000-R45 000 koop gerus een
My Lynx scope en Leupoldt rangefinder het my net R12 000 gekos en sodra Lynx 'n Rangefinder bou is die Leupoldt in die mark ,Lynx sal mos beter wees hulle Scopes is v?r beter as Leupoldt.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed