As ek eendag groot is

Post Reply
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

As ek eendag groot is

Post by Yalair »

Image

Zeis 3-12x56 ingeboude rangefinder 1000 yards @ R42000.00 8)
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

Re: As ek eendag groot is

Post by CHRIS »

YALIAR
is jou nulle nie teveel nie, anders sal ek moet baie groot word, met daai ding skiet mens sonder brille,
Chris ;D ;D
tafjak

Re: As ek eendag groot is

Post by tafjak »

In ons ou stowwerige landjie sal daai goed gou oppak, sal maar lierwers wegbly van darie goed. Gelukkig kan ek die goed nie bekostig nie.

Taffie
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: As ek eendag groot is

Post by Christo »

Ja, netnou kies die geweer self watter ammo en kruit en..... en as ons nie oppas koop ons al ons biltong in Pick&Pay. Gemaak deur die greenies spesiaal vir vegetarians. "No animals harmed during the making of this Biltong"

Sien Bushnell maak ook een vir so R 9000 op 'n special.

Ek hou van gadgets maar waar is die fun in die een ??? ??? ???

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: As ek eendag groot is

Post by raychell »

Yalair
Ek het vandag die vooreg gehad om  die Zeis 3-12x56 Diarange te hanteer. 'n Jagter van Luthuania het vanmiddag 'n paar stuks wild kom jag en wat pluk hy uit? Sauer 202 in 30-06 met 'n Doctor 3-12x56 scope .Hy sien dadelik my belangstelling in die scope en beduie ek moet wag ,uit sy rugsak haal hy toe die Zeis en knip die Doctor af en sit die Zeis op.Die Zeis het 'n verligte Kruishaar met 'n "floating dot"net die dot verlig basies soos die Lynx.Die dot is klein genoeg om tussen 'n Springbok se o? te pas op 465 meter verder is die rangeing vantasties ek het 'n trop springbokke se KOPPE gerange sonder een misreading, hulle het vanaf 416 tot 465 meter gestaan dit was fenominaal ek kon dit nie regkry met my Leupoldt rangefinder nie.Omdat die rangefinder op die geweer is is dit soveel makliker.

Opties dink ek nie dit is 4x beter as Lynx nie maar ek het nie my geweer daar gehad nie en die scope se fokus was nie reg vir my o? nie,ek wou nie aan die ding stel nie want sy baas het toe al 2 bokke gemis.
As jy 'n los R40 000-R45 000 koop gerus een
My Lynx scope en Leupoldt rangefinder het my net R12 000 gekos en sodra Lynx 'n Rangefinder bou is die Leupoldt in die mark ,Lynx sal mos beter wees hulle Scopes is v?r beter as Leupoldt.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: As ek eendag groot is

Post by Yalair »

Raynie
Dik dis iets waaroor ek maar sal droom, lynx is koning vir my, en met R45K bou ek eerder vir my 'n geweer + sit 'n lynx op.

Groete
Ben
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: As ek eendag groot is

Post by raychell »

Daarmee stem ek 100%
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
Post Reply