As dit te goed klink om waar te wees....

User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 728
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: As dit te goed klink om waar te wees....

Post by Askari »

Ek het darem al sover uitgevind dat daar geen geld in hul "besigheids rekening" is nie. Lyk vir my of hulle onmiddelik die geld swaai na 'n ander rekening sodra hulle dit ontvang. Gelukkig alles 100% traceable
Gooi lood!!!!
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: As dit te goed klink om waar te wees....

Post by Jake1 »

Askari wrote:Ek het darem al sover uitgevind dat daar geen geld in hul "besigheids rekening" is nie. Lyk vir my of hulle onmiddelik die geld swaai na 'n ander rekening sodra hulle dit ontvang. Gelukkig alles 100% traceable
Hulle is slim. Gesteelde geld in n bona-fide 3e se hande is nie opeisbaar nie...... Hulle skep miskien fiktiewe bona-fide.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 728
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: As dit te goed klink om waar te wees....

Post by Askari »

Baie uitgeslape!
Gooi lood!!!!
Sarel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 349
Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm

Re: As dit te goed klink om waar te wees....

Post by Sarel »

My gat se deksel is die volgende....

As jy bankrot of insolvent is, kan jy by GEEN bank 'n lopende rekening oop maak nie. Dit kan hulle "trace" met jou ID. So maklik soos dit.

As jy 'n @#$ dief is, kan jy met dieselfde ID, OF naam van besigheid, 'n rekening WEER oopmaak. So maklik soos dit. AL is die persoon HOEVEEL keer gerapporteer by finansiele instellings

WIE beskerm die bank nou eintlik??.................. JOU of die #$%$
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: As dit te goed klink om waar te wees....

Post by alecjohnson »

Askari wrote:Dankie manne! Ek wil nie nou te veel sê nie, maar die ratte het klaar begin draai..... hierdie sakie gaan ek nie sommer so los nie
Briljant! Gee hulle gas!
Ek hoop jy kry jou geld terug en laat hulle in selle slaap! Dis hartseer dat mense andermense so uitbuit!
User avatar
Boersonderroer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm

Re: As dit te goed klink om waar te wees....

Post by Boersonderroer »

Lyk my FICA en RICA is net daar om die lewe vir die wets gehoorsame burgers moeilik te maak.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
Post Reply