As dit te goed klink om waar te wees....
- Askari
- Hero Member

- Posts: 728
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: As dit te goed klink om waar te wees....
Ek het darem al sover uitgevind dat daar geen geld in hul "besigheids rekening" is nie. Lyk vir my of hulle onmiddelik die geld swaai na 'n ander rekening sodra hulle dit ontvang. Gelukkig alles 100% traceable
Gooi lood!!!!
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: As dit te goed klink om waar te wees....
Hulle is slim. Gesteelde geld in n bona-fide 3e se hande is nie opeisbaar nie...... Hulle skep miskien fiktiewe bona-fide.Askari wrote:Ek het darem al sover uitgevind dat daar geen geld in hul "besigheids rekening" is nie. Lyk vir my of hulle onmiddelik die geld swaai na 'n ander rekening sodra hulle dit ontvang. Gelukkig alles 100% traceable
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Askari
- Hero Member

- Posts: 728
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
-
Sarel
- Sr. Member

- Posts: 349
- Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
Re: As dit te goed klink om waar te wees....
My gat se deksel is die volgende....
As jy bankrot of insolvent is, kan jy by GEEN bank 'n lopende rekening oop maak nie. Dit kan hulle "trace" met jou ID. So maklik soos dit.
As jy 'n @#$ dief is, kan jy met dieselfde ID, OF naam van besigheid, 'n rekening WEER oopmaak. So maklik soos dit. AL is die persoon HOEVEEL keer gerapporteer by finansiele instellings
WIE beskerm die bank nou eintlik??.................. JOU of die #$%$

- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: As dit te goed klink om waar te wees....
Briljant! Gee hulle gas!Askari wrote:Dankie manne! Ek wil nie nou te veel sê nie, maar die ratte het klaar begin draai..... hierdie sakie gaan ek nie sommer so los nie
Ek hoop jy kry jou geld terug en laat hulle in selle slaap! Dis hartseer dat mense andermense so uitbuit!
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: As dit te goed klink om waar te wees....
Lyk my FICA en RICA is net daar om die lewe vir die wets gehoorsame burgers moeilik te maak.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2