SKA Carnarvon

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: SKA Carnarvon

Post by Gawie(13mm) »

Ek het nog nie een PM gekry nie. :confused:
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: SKA Carnarvon

Post by PWV »

Gawie(13mm) wrote:Ek het nog nie een PM gekry nie. :confused:
Dalk verstaan hulle nie Afrikaans nie! ;)
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: SKA Carnarvon

Post by Chevvy SS »

SKA is iets wat my verstand te bowe gaan, net soos of daar lewe op Mars is. Wat gaan dit baat of 'n sonnestelsel al honderde miljoen ligjare bestaan? Of dat daar Marsmannetjies bestaan? Dit weet ons lankal, ons ouers het al van Marsmannetjies gepraat, en dit baat ons niks. Soos Dirkvh opgemerk het is daar 'n onmeetbare God, wat die wêreld nooit die begin of einde kan naspeur nie.

As daardie geld op die armes deur werkskepping en opleiding spandeer kon word het die wêreld baie minder moeilikheid gehad.
Post Reply