SKA Carnarvon
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: SKA Carnarvon
Ek het nog nie een PM gekry nie. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: SKA Carnarvon
Dalk verstaan hulle nie Afrikaans nie!Gawie(13mm) wrote:Ek het nog nie een PM gekry nie.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: SKA Carnarvon
SKA is iets wat my verstand te bowe gaan, net soos of daar lewe op Mars is. Wat gaan dit baat of 'n sonnestelsel al honderde miljoen ligjare bestaan? Of dat daar Marsmannetjies bestaan? Dit weet ons lankal, ons ouers het al van Marsmannetjies gepraat, en dit baat ons niks. Soos Dirkvh opgemerk het is daar 'n onmeetbare God, wat die wêreld nooit die begin of einde kan naspeur nie.
As daardie geld op die armes deur werkskepping en opleiding spandeer kon word het die wêreld baie minder moeilikheid gehad.
As daardie geld op die armes deur werkskepping en opleiding spandeer kon word het die wêreld baie minder moeilikheid gehad.