Watse spuit gebruik jy vir vee?
- tau
- Hero Member

- Posts: 3999
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Watse spuit gebruik jy vir vee?
EK het twee van daardie ou spuite wat die 100ml bottels op kan skroef. Hulle is al so oud soos die berge en ek weet nie meer hoeveel keer ek al die spuite wou weggooi nie. Onthou ek is 'n kleinskaalse boer so ek meng nie met ander boere by veilings etc nie. Miskien is daar al lankal iets beter. EK het by skoonma in Nam al baie gewerk met die staal spuit wat jy so 10ml dosis optrek en dan 10 skape 1ml elk kan spuit of wat jy ook al stel hy moet spuit. Hulle werk ook mooi.
Wat gebruik julle? My spuit is veral irriteeredn as ek Dectomax spuit pas hy op niks en trek ek maar elkekeer 'n 20ml weggooi spuit vol en spuit dan so paar diere met elke spuit.
Ek het tans maar 40 koeie en 100 ooie na ek weggedoen het met meeste skaap agv. die droogte.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Watse spuit gebruik jy vir vee?
John
Ek het van die outomatiese spuite af "getrek" na die 30ml Roux spuite, werk vir my meer betroubaar. Ek spuit alle skaap en bees net met die twee sulke spuit en werk vir my goed. Eenvoudig en parte is geredelik beskikbaar.
Ek het van die outomatiese spuite af "getrek" na die 30ml Roux spuite, werk vir my meer betroubaar. Ek spuit alle skaap en bees net met die twee sulke spuit en werk vir my goed. Eenvoudig en parte is geredelik beskikbaar.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3999
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Watse spuit gebruik jy vir vee?
Johan ek dink dit is dieselfde spuite wat ek tydens die Slenkdalkoors probleem in 2011 vir Skoonma mee gehelp het. Waar koop mesn hulle in Suid-Afrika? Onthou hier by my is net wyn en vrugte boere.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Watse spuit gebruik jy vir vee?
John
Ek is nie seker nie, maar hier by ons is dit maar Agra, Swavet en ek dink Kaap Agri ook is mens moeite doen.
Ek is nou nie bekend met julle handelaars daar nie.
Ek is nie seker nie, maar hier by ons is dit maar Agra, Swavet en ek dink Kaap Agri ook is mens moeite doen.
Ek is nou nie bekend met julle handelaars daar nie.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3999
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Watse spuit gebruik jy vir vee?
EK het nou gaan kyk dit is nie die Roux spuit wat ek ken nie, maar hy kan ook mooi werk. DIe probleem met die spuit wat die 100ml botteltjie vat is jy kan maklik wind in die afmeet buis intrek as jy nie oplet nie.
Onthou hier by ons is vee toerusting so skaars soos Appel pluksakke en snoeiskere in die Kalahari.
Onthou hier by ons is vee toerusting so skaars soos Appel pluksakke en snoeiskere in die Kalahari.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Watse spuit gebruik jy vir vee?
Juis die rede hoekom ek die outomatiese spuite gelos het......tau wrote:EK het nou gaan kyk dit is nie die Roux spuit wat ek ken nie, maar hy kan ook mooi werk. DIe probleem met die spuit wat die 100ml botteltjie vat is jy kan maklik wind in die afmeet buis intrek as jy nie oplet nie.Onthou hier by ons is vee toerusting so skaars soos Appel pluksakke en snoeiskere in die Kalahari.
Sal jou glo dit kan skaars wees...... darem al snoeiskêre gesien maar nog nie een appel pluksak nie.
-
Rot
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Mon Nov 14, 2011 8:16 am
Re: Watse spuit gebruik jy vir vee?
Gaan kyk hier www.vetnet.mobi . Die mense verstaan spuite en hul sal jou graag help
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Watse spuit gebruik jy vir vee?
Hierdie plek is hier in Bellville en verkoop sulke tipe produkte : http://www.lionelsvet.co.za
Ek ken nie die spesifieke spuit wat hulle aan hou nie . Jy sal maar moet bel en vra. Dit is nie ver van my nie so ek kan gaan loer as dit nodig is.
Die spuit wat ek gebruik het ook saam met Noag uit die ark gekom. Met hom trek jy maar die entstof uit die houer (skroef nie op nie), stel die dosis grote en spuit tot hy leeg is. Werk goed genoeg vir my wat ook maar net 'n klein hoeveelheid diere het. Ek sukkel net om naalde te kry wat op hom pas.
Ek ken nie die spesifieke spuit wat hulle aan hou nie . Jy sal maar moet bel en vra. Dit is nie ver van my nie so ek kan gaan loer as dit nodig is.
Die spuit wat ek gebruik het ook saam met Noag uit die ark gekom. Met hom trek jy maar die entstof uit die houer (skroef nie op nie), stel die dosis grote en spuit tot hy leeg is. Werk goed genoeg vir my wat ook maar net 'n klein hoeveelheid diere het. Ek sukkel net om naalde te kry wat op hom pas.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3999
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Watse spuit gebruik jy vir vee?
Dit is daai spuit wat ek soek wat jy van praat.Willie wrote:Hierdie plek is hier in Bellville en verkoop sulke tipe produkte : http://www.lionelsvet.co.za
Ek ken nie die spesifieke spuit wat hulle aan hou nie . Jy sal maar moet bel en vra. Dit is nie ver van my nie so ek kan gaan loer as dit nodig is.
Die spuit wat ek gebruik het ook saam met Noag uit die ark gekom. Met hom trek jy maar die entstof uit die houer (skroef nie op nie), stel die dosis grote en spuit tot hy leeg is. Werk goed genoeg vir my wat ook maar net 'n klein hoeveelheid diere het. Ek sukkel net om naalde te kry wat op hom pas.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
bertie
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Nov 18, 2013 6:50 pm
Re: Watse spuit gebruik jy vir vee?
midag tau, het jy 'n spuit gekry. laatweet as jy nie gekry het nie, hier by ons is baie tipes. ek gebruik die spuite wat jy sommer die bottel om jou nek hang, elke bottle het dan sy eie pypie wat op die bottle se kop pas.
ek pos sommer vir jou as jy nogi een het nie.
groete
ek pos sommer vir jou as jy nogi een het nie.
groete
-
bertie
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Nov 18, 2013 6:50 pm
Re: Watse spuit gebruik jy vir vee?
oja en as jou spuit sleg trek kan dit help as jy 'n gaaitjie in die bottle maak dat die lug daar kan in.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Watse spuit gebruik jy vir vee?
bel vir adriaan van der westhuizen 0828751000. hy is swavet rep in daai wereldtau wrote:EK het nou gaan kyk dit is nie die Roux spuit wat ek ken nie, maar hy kan ook mooi werk. DIe probleem met die spuit wat die 100ml botteltjie vat is jy kan maklik wind in die afmeet buis intrek as jy nie oplet nie.
Onthou hier by ons is vee toerusting so skaars soos Appel pluksakke en snoeiskere in die Kalahari.
HOU HOM DAAI DIKTE
- tau
- Hero Member

- Posts: 3999
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Watse spuit gebruik jy vir vee?
Dankie Manne. EK het reggekom.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.