Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

User avatar
whisper
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by whisper »

Dan, just a quick differentiation, let us not go off your topic, but just so we are clear on the culling side of things. There are two distinct different types of culling:

1. You pay the farmer a per kg price, and shoot his animals, and take them away. (This is usually head off, leg off at the knee, gut out, skin on.)
2. The farmer pays you a per kilo price to shoot his animals for him, he keeps the animals.

In "pro" culling you are allowed the ear+ 6 inches (that is an A shot) anything other than that is classed as a B shot, and you (the hunter) pay for it out of your profit. There are many part time culling hunters around, there generally isn't enough of a market for a lot of guys to be full time (and some years not enough game either!). There are a lot of good ones (many of whom I  used repeatedly, and often), but there are way more bad ones (many of whom I used once, and never again!) It is a tough game, and you don't get many second chances, it's very unforgiving, and mistakes are costly, but we all make them.  :o The hardest part with a job like this is being honest enough with yourself to say " I don't shoot well enough to be doing this", especially when your family needs to eat, and bills need to be paid, that's when the mistakes come at their worst.

My point? I don't think that you can honestly compare culling with hunting jackal, although culling takes a fair amount of skill to learn and do successfully, it is killing, and not hunting. Jackals in my opinion require much more skill, and knowledge, and it is still hunting............ I have tried to call a springbok (actually at 2 in the morning when they don't stand still, they get called all kinds of things! lol ;D ) it doesn't work too well! Jackal hunters are a special breed, much respect to them.

Regards.

Whisper.
Praise the Lord, and let the bullets fly!
.220 Swift
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by .220 Swift »

Staan op aandag, Kerels!  :police: Die Krag het op ons forumpie geariveer. (Die term sal hom weer herhaal - lees voort) Sommige noem hom Dangerous Dan - ander sommer net DoubleD...

Maar pasop vir hom, hy's nie 'n katjie wat jy sonder handskoene moet aanpak nie.

Ek kon die volgende oor hom opspoor...

DoubleD het die hap uit die Apple logo gebyt.
DoubleD was al klaar op Mars, dis hoekom daar nie tekens van lewe is nie.
DoubleD trek nie die ketting nie, hy verskrik die k?k daaruit.
Double D sal jou sommer met ?n koordlose telefoon verwurg.
Die Dood was eenkeer amper dood ? gelukkig was DoubleD daai dag in 'n vredeliewende bui...
Double D het nie ?n GPS nodig nie ? hy besluit sommer self waar hy is. (DoubleD het 'n GPS skelm gekoop, maar hy's bang sy vrou vind daarvan uit)
Double D was in al die Star Wars flieks ? hy was The Force? :police:
Double D het nie ?n plaas nie ? maar as hy een gehad het, sou sy skape staal wol produseer het. (Die sou hy provinsiaal kon bemark - hy weet van bemarking af en so, jy weet)
Double D veg vuur deur twee ysblokkies teen mekaar te vryf. (Daai boer het hom nie weer uitgenooi nie - sy plaas lyk nou soos Mars)
Double D sal nooit ?n hartaanval kry nie ? sy hart sal nooit so dom wees as om hom te probeer aanvat nie.
Double D praat nie Ingels nie ? hy praat Braille
As Double D ?n boomerang gooi, kom dit nie weer terug nie. (Die Ozzies het sy visum daarna gekanselleer - hy was nie goed vir hul toerisme mark nie)
Double D kan deur zero deel.

En nou sit ons met hom.

.220 Swift
www.askexpertdoctor.com

GOOD JUDGEMENT COMES WITH EXPERIENCE.
EXPERIENCE COMES FROM BAD JUDGEMENT.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by James Wilson »

yis,220. waar kom jy aan die str@nt? ;D
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by tafjak »

Darem gehoor DD het 'n poster van Bakkies Botha bo-kant die bed!
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by Yalair »

Gevaarlike Dan

Ek hoor wat jy s? en op die staduim sal niemand jou oortuig nie. Ek boer met skaap, boerbokke en het so biekie wild ook  ;D as jy so 3 jaar ondervinding opgetel het, (sien ek kan nie 'n onkundige by my laat jakkalse skiet nie, sal my baie skade berokken) dan kontak jy my en kom skiet oor naweke jakkalse by my inruil vir 'n springbok, ek sal saam met jou ry met jou bakkie en jou al die lekker plekke wys waar jy moontlik sukses sal kry. Onthou net as jy nie jakkals skiet nie gaan jy nie 'n springbok kry nie.

Ns : Bring genoeg spaarwielle saam

Groete
Ben
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by tafjak »

Benna

Hel, maar jy is nice! Jyself ry sommer saam en wys hom waar is die jakkalse! Wil nie miskien sommer die "oorlede Colt se drywer" aanbeveel nie.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1385
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by Freddie101 »

Skolla wrote:
NS.Ek sou nogal graag hoor wat jy oor jou eie stuk wat jy geskryf, n jaar van nou af te s? het as jy gaan aangaan met roofdier beheer.
Dan
Ek hou van hierdie kommentaar deur Skolla. Bly asb op die forum. Woon n paar kursusse by. Gaan een of baie aande saam met Taffie uit. Sien jy glo ook nie eintlik dat ondervinding nodig is vir resultate nie.

Dan. Groot asb as jy genoeg ondervinding opgedoen het lewer weer eerlike kommentaar hier. Hoop jy is dan nog hier.

Sterkte. Net miskien is hier nog n pro wat soos Chris 101 volgende jaar volbespreek is.
Groetnis Freddie 
yol bolsun
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by Biker »

Gevaarlike Daantjie my ou boet.
Ek boer hier op die Stormberge en jy kan die hele winter elke naweek hier by my kom jakkalsjag. Ons gaan lekker onderhandel en sorg dat jy die pro's se pryse lekker sny. Die klomp om my [Cois Freddie Tafjak Katjak Britsman Biker] is hoeka te duur. ;)
Maar ek wil jou waarsku dat dit hel koud hier word. So 10min na son gesaak het is dit al -1*C en hier teen 4:oo more-oggend le die kwik so by
-13*C en dan moet jy nie bewe as jy vir jakkals sien inkom nie. Die oom sal saamgaan sodat ek kan sien of jy die ding regdoen maar ek sal jou ook alles leer wat ek weet. Moet net nie vergeet van jou handskoene nie want sien n man se vel fries gou-gou teen geweer se wit gerypte loop vas of as jy aan die tralies vat. O ja kry vir jou n freezer suit ook want as daai suidewind opkom kan jy sommer nou verkluim as jy nie een aan het nie.
Bring jou haelgeweer ook saam vir die volgende dag se sports met die pointers agter die patryse aan. Los maar beddegoed want die volgende aand gaan ons weer uit want die verdomde jakkalse vreet elke aand skaap as die koue kom en die veldkos raak min so jy gaan nie kans kry om die naweek te slaap nie. Ek sal vir die tante vra om jou etes se prys ook tot op die been te sny om jou kostes laag te hou en die fancy kosse te los.
Dit gaan groot sports wees die naweke en amper vergeet ek van die oogdruppels want daai gevriesde lug in die nag droog n oog lelik uit en as jy fyn moet kyk vir 10 ure lank en jou oog is droog of traan dan mis jy jakkie maklik
Moet net nie my tyd kom mors of droogmaak nie want dit gaan my geld kos.
Groete Biker
sakkievanheerden
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by sakkievanheerden »

Dan
Klink my jy moet jouself en ons almal GROOT guns doen en innie stad bly jong,jy klink gevaarlik.
Sakkie van Heerden
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by Boertjie »

Biker

Ek is bly ek jag nie in die Stormberge in die winter nie.Al vra ek geld om te jag,gaan ek vrek van die honger.
Baie mense wil mos net jag as jakalse jonk en dom is.Dit is hoekom die boere ook jagters wat deur die jaar sukses het gebruik.

Boertjie
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by Christo »

Biker wrote: Gevaarlike Daantjie my ou boet.
Ek boer hier op die Stormberge en jy kan die hele winter elke naweek hier by my kom jakkalsjag. Ons gaan lekker onderhandel en sorg dat jy die pro's se pryse lekker sny. Die klomp om my [Cois Freddie Tafjak Katjak Britsman Biker] is hoeka te duur. ;)
Maar ek wil jou waarsku dat dit hel koud hier word. So 10min na son gesaak het is dit al -1*C en hier teen 4:oo more-oggend le die kwik so by
-13*C en dan moet jy nie bewe as jy vir jakkals sien inkom nie. Die oom sal saamgaan sodat ek kan sien of jy die ding regdoen maar ek sal jou ook alles leer wat ek weet. Moet net nie vergeet van jou handskoene nie want sien n man se vel fries gou-gou teen geweer se wit gerypte loop vas of as jy aan die tralies vat. O ja kry vir jou n freezer suit ook want as daai suidewind opkom kan jy sommer nou verkluim as jy nie een aan het nie.
Bring jou haelgeweer ook saam vir die volgende dag se sports met die pointers agter die patryse aan. Los maar beddegoed want die volgende aand gaan ons weer uit want die verdomde jakkalse vreet elke aand skaap as die koue kom en die veldkos raak min so jy gaan nie kans kry om die naweek te slaap nie. Ek sal vir die tante vra om jou etes se prys ook tot op die been te sny om jou kostes laag te hou en die fancy kosse te los.
Dit gaan groot sports wees die naweke en amper vergeet ek van die oogdruppels want daai gevriesde lug in die nag droog n oog lelik uit en as jy fyn moet kyk vir 10 ure lank en jou oog is droog of traan dan mis jy jakkie maklik
Moet net nie my tyd kom mors of droogmaak nie want dit gaan my geld kos.
Groete Biker
Biker , jy moet die bemark , en ek bedoel bemarking en all.

The chilling experience of a livetime.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Ambessa

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by Ambessa »

Hallo Rooies
Rooies wrote:...>:( ... ...As jy wil "stir" sonder enige ondervinding gaan jy hier opgevreet word, en daar sal niks oorbly vir die "TAPETJIE EN SKAALTJIE NIE"  ;D ;D ;D
...dit het geklink daar gaan regtig bokkerol oorbly vir die tapetjie en skaletjie nie, gelukkig het jy tot die redding gekom...  :o

Ambessa
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by Dawie »

....."Pitched on his head, and pumped full of lead, was Dangerous Dan McGrew".... ;D


Click op link vir res van gediggie....

http://www.rangewriter.org/danmcgrew.htm

Probleemdier beheer is nie 'n joke of sportjag nie,  dis 'n ernstige landbou diens,  maar dit bly flippen lekker as dinge reg uitwerk. ;)

Kojak
Ambessa

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by Ambessa »

Hallo Biker
Biker wrote:...wil jou waarsku dat dit hel koud hier word. So 10min na son gesaak het is dit al -1*C en hier teen 4:oo more-oggend le die kwik so by -13*C en dan moet jy nie bewe as jy vir jakkals sien inkom nie.
...praat jy van regte koue weer of is dit eintlik regte kort weer, dalk het ek verkeerd gelees...  ;D

Ambessa
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by JOHANNIC »

lekke aand gewees vir popcorn
Biebers
Need for speed >:D
Ambessa

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by Ambessa »

Hallo Dawie
Dawie wrote:....."Pitched on his head, and pumped full of lead, was Dangerous Dan McGrew".... ;D
...dangarous, real dangarous I will say... ...do not mess with them guys...

Ambessa
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by Chris101 »

Alle    MANNE   EN DD

Dan ek is ernstig.
ROOFDIER bestrydig is n ERNSTIGE saak.
AA R 2-50  seker met n baaaaaaie klein karretjie op teer.

MANNE

Ek het lanklaas so warm post gesien hoop DD het nog iets te se.
Sal laaik as hy my bietjie meer van sy roofdier destryding bemarking
wil vertel wonder wat hy provinsiaal bemark?


EEN NUL EEN ;D
Knou die gediertes AF.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by James Wilson »

Almal het nou lekker op Dangerous Dan se kop gek@k. party manne weet hoekom. ander weet nie eindelik nie maar hulle is moer opgewonde daaroor. die engelse praat van mob mentality.  ek was nog altyd trots om n lid van jaracal te wees. vandag was die eerste dat ek gedink het ons is meerderwaardig en raak n tweede gunsite.sa.

laat ons tog nooit groter word as die game nie.  ek dink d/dan het n paar vreemde goed kwyt geraak maar ek wil tog waag om te se sy vertrek punt en hart is in die regte plek.  wie is meer verkeerd? die groentjie wat vreemde vra vra, of die pro wat meerderwaardige antwoorde gee.

Dangerous Dan, ek nooi jou om saam met my te kom leer ongediertes jag. jy klink na-ief maar opreg. daarom nooi ek jou. maar ek nooi jou ook omdat die manne hier by ons nie met skape boer nie en daarom kan bekostig dat jy by hulle kan leer.  ek hoop jy verstaan wat ek se. ek vra nie geld nie want ek het nie genoeg ondervinding nie.  maar omdat ek n n gesindheid van:" ons sal jou graag meer leer, as jy meer wil weet" by die OORSPRONKLIKE manne van jaracal geleer het, en omdat die ware jagters maar in die begin my vreemde vra met geduld hanteer het, sal ek probeer om dieselfde guns aan jou te doen.

van julle, kan in julle moer gaan. ek sal hand en tand veg om te voorkom dat jaracal nog n gunsite.sa word. daar is altyd tyd vir opvoeding, klas en styl.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by Francois Marais »

van julle, kan in julle moer gaan.
Stadig ou maat......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by Yalair »

Jagbehep
Ek wil bietjie stir vandag.
DD het geweet wat gaan gebeur sal sy fight moet fight

Groete

Ben
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by James Wilson »

Francois my vriend, nadat n nuweling nou lekker deur die crowd ingesluk is en met meerderwaardigheid uitgespoeg is het ek gehoop jy sal op n meer van paste manier reageer. jy staan tog sekerlik vir die waardes van jaracal. ek het vandag skaam gekry op die manier waarop n paar manne sommer begin opmerkings maak het en nie eers geweet het waarvan hulle praat nie. van die manne wat lekker saam geraas het het nog Desember 2010 raad gevra oor eenvoudige goette, maar nou was van hulle  monde die grootste oor n ander nuweling.  

ons bly almal jagters en by jaracal het ek nog altyd net geduld ervaar met problematiese insidente, en nuwelinge. n ware leermeester hanteer die mees iriterende stellings en vra met geduld en wysheid. dit is hoe ek jaracal leer ken het. dis nie hoe ek jaracal die laaste twee dae gesien het nie.
aanvaar jou uitdaging as moderator met trots, al is jy ongewild en beskerm die nuwelinge, al is dit moeilik. dit is n teken van n leermeester.

gaan kyk bietjie weer na van die opmerkings, party is niks anders as kinderagtig nie.  dit is nie ons styl en kenmerk nie. maar daar was ook ouens wat opreg was, so ken ek jaracal se  raad en besorgdheid. ek se weer ons het reeds n gunsite sa. jaracal mag nie daai patroon herhaal nie.

jaracal en sy moderators moet opreg en bilik bly, soos in die verlede.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by Dawie »

Almal

Sulke topics is lekker om dop te hou,  probeer maar kalm bly manne en 'n goeie gesindheid hou.  My insetsel was ook maar "tongue in the cheeck". 

As ek iemand beledig het,  vra ek omverskoning.

Toevallig is daar regtig 'n verskriklike lang gedig oor "Dangerous Dan McGrew" wat my een vriend uit sy kop kan ops?.......


Welkom hier Dan ;)
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by James Wilson »

Yalair wrote: Jagbehep
Ek wil bietjie stir vandag.
DD het geweet wat gaan gebeur sal sy fight moet fight

Groete

Ben
hallo Ben

kom ons aanvaar vir n oomblik dis waar, dan beteken dit net ons het ons standaarde verlaag in n vlou poging om n punt te bewys. hoekom het jaracal dan tot dus ver sulke hoe standaarde gehandhaaf net om dit sommer so te laat vaar. die anti geweer en anti jagters wat hier lees kry darrem vir jou nou lekker oor hoe ons ons eie mense eet.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by James Wilson »

Dawie, die pragtige aanhaling onder jou avetar, is maar eindelik al wat ek wou se, en is maar eindelik soos ek jaracal leer ken het toe ek hier begin het.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by Francois Marais »

Dan

Lees bietjie die paar aanhalings hieronder weer deur...........

Ek wil bietjie stir vandag. Vergewe my as julle kwaad word, maar ons kan mos hier eerlik met mekaar wees.
Klink my jy het met redelikke opset en voorbedagte rade die post beginne??
Jy kan nie jou mark probeer beskerm deur om die naweek jagters af te kraak of kwaad te word vir manne wat verniet skiet omdat hulle dit as sport beoefen of goedkoper tariewe vra nie.
Hoeveel keer het ons nie al gepraat oor die nuwe SPORT jakkalsroep en die inpak wat dit het op die bedryf nie, hier noem jy dit prontuit n sport.......
Die boer waar jy nie wil gaan skiet nie is 'n gap vir 'n nuwe outjie om sy skills te beoefen en 'n voet in die deur te kry. Jy gaan jou eie keel so af sny. Wat ek sien gebeur hier is dat 'n spesifieke jagter sy eie kliente gaan he by wie hy heeltyd gaan werk kry en daar gaan kliente wees wat eerder met ander jagters wil werk as jy.
Al wie hier sy keel gaan afsny is die boer self as hy op die einde van die dag moet self plan maak met sy eie skelm jakkalse...jy het duidelik nog heelwat om te leer.
is daar 'faksies' in hierdie bedryf wat diskrimineer teen 'nie-voltydse' jagters is wat ek wil hoor van die ouens wat dit al lank beoefen. ek het al gelees op ander roofdier culling sites dat daar wel konflik is tussen mense as dit kom by hierdie sport en dit het te doen met pryse en waar die een man sal die ander man se vermoeens afkraak by ander jagters of kliente.
Dink nie daar is FAKSIES in die bedryf nie, eerder voltydse jagters wat die bedryf wil beskerm teen SPORT skieters.
gaan ek onpopuler word omdat ek as 'n newbie verniet skiet op 'n boer se plaas want ek bedonner nou sy voltydse besigheid?
Jy gaan onpopuler word omdat jy jou dienste verniet beskikbaar stel, en dierek gaan meeding teen manne wat hulle lewe uit hierdie bedryf maak, en op die einde van die aand moet die pro's al die jakkalse wat jy skelm gemaak het probeer uitsort.
i have a friend who owns a farm where they practice the art of culling. it is definitely an art which i respect and would like to master, if i can. there is no doubt that you should not be night culling if you don't know what you are doing,
Ek doen ook culling, en as jy dink jy gaan jakkalse CULL, maak jy n groot fout, jy kan dalk Springbokke cull, maar dit gaan so effe moeilikker met jakkalse.
the deciding factor here is that your level of service determines your price and activity and not your experience.
Ja , en as jy enigeiets van PREDATOR CONTROLL af geweet het sou jy weet dat jou level of service net met experience kom.
i respect your skill and i desire to become as good as you one day.
Sal maar net met jou deel dat jy dalk, net dalk op die verkeerde voet beginne het hier. Kom ons kyk of as jy die dag jou 1000'ste jakkals skiet, jy nog dieselle voel.


James
daar is altyd tyd vir opvoeding, klas en styl.
Stem saam met jou....egter.
ons bly almal jagters en by jaracal het ek nog altyd net geduld ervaar met problematiese insidente, en nuwelinge. n ware leermeester hanteer die mees iriterende stellings en vra met geduld en wysheid. dit is hoe ek jaracal leer ken het. dis nie hoe ek jaracal die laaste twee dae gesien het nie.
aanvaar jou uitdaging as moderator met trots, al is jy ongewild en beskerm die nuwelinge, al is dit moeilik. dit is n teken van n leermeester.
Dit het ek nog altyd probeer doen, dit ontwyk my egter waar jou uitverkore NUWE vriend vrae vra, en sien ek eerder STELLINGS wat hy maak oor n onderwerp wat hy self se hy nog van wil leer.....

En kan ek ook nie saamstem met die manier waarop jy ander forum lede aangespreek het nie.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply