knaldempers

herley

Re: knaldempers

Post by herley »

Wouter
Glo my jy sal nie spyt wees nie!!!!!!!!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: knaldempers

Post by Arnold »

Worshomd, het jy 'n ASE Utra gehad? Ek hoor net goeie goed van die KD, maar hy is bietjie duur vir my sak.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: knaldempers

Post by Jagtersdok »

Wout
Clarence se kd's loop soos stroop. glo my vry.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: knaldempers

Post by worshond »

Wout "they won' know what hit them" hulle is Bef@k.

My broer het n ASE op een van sy geweere (.243) en na hy dit met my Terminator Kd vergelyk het het hy Terminators op al die res gesit. Ek het Terminator KD's op al my gewere van my .22 to by .338. Vir R3500.00 meer moet hy darem so 3 keer sagter skiet ook maar toe nie.
Last edited by worshond on Thu Jan 06, 2011 8:03 am, edited 1 time in total.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: knaldempers

Post by JACQUES BOTHA »

WORSHOND
" DIE 3 KEER SAGTER SKIET DING"
EK WONDER OF MENS DIT VAN SCOPES OOK KAN SE..
AS JY  N 8x56 LYNX  EN 8x56 SWAROVSKI  VEGELYK KAN DIE SWAROVSKI NOOIT NOOIT AMPER 5 KEER BETER KYK AS DIE LYNX NIE????
OF WAT PRAAT EK NOU?
WAAR IS JOU VOLGENDE SKIET --SIEN IEMAND MOET TOG SEKER WEER N ROOI HOED DRA...
WONDER OF DIE MAN DAREM DIE ROOI HOED MOOI OPPAS VIR JOU , HY HET HOM NOG TYDENS NATAL SKIET GEVAT EN NOG NIE WEER GESIEN NIE?
EK DINK ONS MOET DIE ROOI HOED MAAR VROEG N BAAS LAAT KRY---DALK KRY EK HOM --NOORDWES BLOEMHOF DALK?
GROETE
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: knaldempers

Post by Wouter Roets »

Oom Worsie
Snaaks dat my kalibers wat ek hom ophet is ook van .22 na .338! Ek skiet al lank met KD, maar die goed wat ek mee skiet is so groot en swaar gewees dat die een op my 25-06 my n tenniselmboog gegee het wat vir twee en n half jaar gehou het! Ek moes n operasie ondergaan, wat ek toe nooit gedoen het nie, om die skade te herstel! Die hanteringsdinamika van die gewere was ook in hulle se beste m*@r in! Ek kan nou nie meer wag nie!!! Clarence!!! Roer asb ou Boet!!!!
Wout
[/color]
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: knaldempers

Post by worshond »

JB, jy sal meer moet skiet ou maat daai hoed is lankal weer terug in Bloem, na die laaste Natal ope. Ons kan nie elke twee jaar wag om vir daai prys te kompeteer nie of hoe?

Kom ons kyk wat 2011 inhou en waar ons mekaar weer sien.

Ek neem aan jy het n lynx op jou geweer ;D, Nee grap sommer net, ek stem 100% saamet jou hy kyk nie 5 x beter nie ek vind net die TDS recicle baie prakties en daarvoor was ek bereid om 5 x meer te betaal hulle is ook volgens my meer betroubaar.

Ek het al een van Terminator se Kd gesien wat 15000 skote deur hom het. My punt is net, mens is geneig omte dink dat iets wat R4500.00 kos beter behoort te wees as iets wat R1000.00 kos en dit is nie altyd so nie.
Last edited by worshond on Thu Jan 06, 2011 1:27 pm, edited 1 time in total.
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: knaldempers

Post by Sarelss »

Ek hoop nie Clarence het te veel nuwejaarsvoornemens gemaak anders as om baie KD's te bou as ek na al die positiewe belangstelling kyk nie. Weet nou van nog 'n 243 wat een van sy KD's moet kry. Sal graag wil sien hoe dit vergelyk met die KD wat ek op my 308 het.
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
300Winmag

Re: knaldempers

Post by 300Winmag »

Clarence - jy het nog 'n pm.  ;) 
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 544
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: knaldempers

Post by PRIVATE RYAN »

Nog een  ;)

maar ek wil graag myne h?
sodat my ou sterwende
vader dit gaan sien voor hy
groet.  :angel:
SS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 65
Joined: Wed Jan 26, 2011 2:25 pm

Re: knaldempers

Post by SS »

Dagse manne

Ekke is nuut op die forum en sal rerig enige raad baie waardeur!
Ekke oorweeg dit bitter sterk om n terminator op my Tikka T3 Varmint 25-06 te sit. Gaan dit n goeie besluit wees , ekke is redelik bangerig vir die gesnyery aan my loop!
Enige info raakende die sal baie waardeur word!

Groete
SS
Stefan Swarts
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: knaldempers

Post by worshond »

Van uitstel kom af stel.  :angel: Dit sal een van die beste besluite wees wat jy al ooit gemaak het(die terminator knaldemper). Kry net n goeie gunsmith om die groef draad vir jou te sny.
dangerous dan

Re: knaldempers

Post by dangerous dan »

Terminator, jy het 'n pm

Ek soek jou pompie vir my sako 308. Ek wil silent, but violent my steaks gaan haal in die bos. Kan jy 'n goeie geweersmit aanbeveel hier in PE wat die ding kan opsit vir my?

Dankie
Dan
dangerous dan

Re: knaldempers

Post by dangerous dan »

ek sien nou hierdie link http://www.techfund.co.za/GSCSoundSuppr ... erForm.asp

hier kan jy bestel en dit kos R950 elk. Is hierdie Clarens se official site of nie?

kan ek die langer no 3 silencer op my 308 sit vs die no 2? sal dit 'n beter recoil/ knal demp effek he?

wat se die manne?
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: knaldempers

Post by Christo »

dangerous dan wrote: ek sien nou hierdie link http://www.techfund.co.za/GSCSoundSuppr ... erForm.asp

hier kan jy bestel en dit kos R950 elk. Is hierdie Clarens se official site of nie?

kan ek die langer no 3 silencer op my 308 sit vs die no 2? sal dit 'n beter recoil/ knal demp effek he?

wat se die manne?
Dit is Clarence se KD's, maar jy is mos 'n forum lid. Bestel direk by hom.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: knaldempers

Post by JPS »

Ek het die no.3 vir .303 direk. By clarence bestel, meerendeels om terugskop vir my seun te verminder. Sal nou enige dag aankom.

Groete
JP
grumpy

Re: knaldempers

Post by grumpy »

Wat is Clarence se kontak details asb.

Dankie
Johann
armour1@live.co.za
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: knaldempers

Post by Christo »

grumpy wrote: Wat is Clarence se kontak details asb.

Dankie
Johann
armour1@live.co.za
theterminator@vodamail.co.za of 083 286 7162

groetnis
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
dangerous dan

Re: knaldempers

Post by dangerous dan »

ek het hom gemail gister, maar hy het seker nog nie gesien nie. my gat brand vir hierdie speel ding
grumpy

Re: knaldempers

Post by grumpy »

Christo,

Baie dankie. Ek het n KD van n man wat ook in die Kaap omgewing is maar dit is uiters K-K! Ek het dit al terug gestuur maar is nog steeds dieselfde. As ek hom in die hande kry druk ek dit in sy po---l vir hom!!

Weereens dankie ek sal Clarence kontak.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: knaldempers

Post by Jagtersdok »

Manne

Ek sal bietjie later as ek kan 'n video laai van hoe Terminator silencer klink
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: knaldempers

Post by Christo »

grumpy wrote: .....van n man wat ook in die Kaap omgewing is maar .......
Ek het self een laat maak en na die 2 de een dit nie gemaak het nie by 'n ander ou een van aluminium laat maak. Die reflex tipe, lyk baie "cool" maar is nie 'n patch teen 'n KD van terminator wanneer dit by klank kom nie. En hy weld komself vas teen die loop se draad. Het al by geleentheid hom met 'n bobbejaanspanner moes afhaal. :-[

Ek het wel van 'n ou iewers anderkant Robertson/Riviersonderend se KD gesien by een van Hendrik se kursusse en die ding het nie eens baffles ingehad nie maar goed gewerk. Was so bietjie lomp groot na my sin en was vir die tegnologie te duur en het ek geweet dat Clarence al 'n rukkie aankom.  

My buurman AndreW het een laat maak ook daar in Riviersonderend se w?reld by 'n man wat ek dink die prinsiep van KD's verstaan. Lyk goed en werk goed. Net uit die pad uit vir iemand soos ek.

As geld en tyd nie 'n kwessie was nie, sal ek de laaste geweer in my kluis by Clarence aflaai en KD's laat maak vir hulle almal. Maar in "due time" gaan hulle almal KD's op h? en sal dit snaaks wees as almal nie Terminators is nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: knaldempers

Post by Pvdw »

Hi manne.

Ek het dieselfde vraag onder 'n ander hoof gevra maar ek sien die KD bende is meer aktief hier. Ek wil dit ook asb hier vra.

Ek het nog nooit 'n KD besit nie. Kan die KD opgesit en afgehaal word vir stoor doeleindes sonder om probleme te veroorsaak. Ek wil die geweer instel met die KD en hom dan so gebruik maar as hy moet kluis toe sal ek die KD moet verweider. Sal dit werk of moet ek 'n ander kluis kry.

Dankie.

Peet
Work to live, don"t live to work
300Winmag

Re: knaldempers

Post by 300Winmag »

Ja jy kan - ek moet myne afhaal om hom in die kluis en in sy sak te kry. Ek sit maar net die doppie op
as ek die kd af het.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: knaldempers

Post by Christo »

Peet,

jy kan hom afhaal en b?re en weer aansit voor jy skiet. Wat ek wel ondervind is dat my 243 bv 12" laer skiet met KD op. So, as die geweer met hom ingestel is, is dit hoe ek moet skiet.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply