knaldempers
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: knaldempers
Worshomd, het jy 'n ASE Utra gehad? Ek hoor net goeie goed van die KD, maar hy is bietjie duur vir my sak.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: knaldempers
Wout
Clarence se kd's loop soos stroop. glo my vry.
Clarence se kd's loop soos stroop. glo my vry.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: knaldempers
Wout "they won' know what hit them" hulle is Bef@k.
My broer het n ASE op een van sy geweere (.243) en na hy dit met my Terminator Kd vergelyk het het hy Terminators op al die res gesit. Ek het Terminator KD's op al my gewere van my .22 to by .338. Vir R3500.00 meer moet hy darem so 3 keer sagter skiet ook maar toe nie.

Last edited by worshond on Thu Jan 06, 2011 8:03 am, edited 1 time in total.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: knaldempers
WORSHOND
" DIE 3 KEER SAGTER SKIET DING"
EK WONDER OF MENS DIT VAN SCOPES OOK KAN SE..
AS JY N 8x56 LYNX EN 8x56 SWAROVSKI VEGELYK KAN DIE SWAROVSKI NOOIT NOOIT AMPER 5 KEER BETER KYK AS DIE LYNX NIE????
OF WAT PRAAT EK NOU?
WAAR IS JOU VOLGENDE SKIET --SIEN IEMAND MOET TOG SEKER WEER N ROOI HOED DRA...
WONDER OF DIE MAN DAREM DIE ROOI HOED MOOI OPPAS VIR JOU , HY HET HOM NOG TYDENS NATAL SKIET GEVAT EN NOG NIE WEER GESIEN NIE?
EK DINK ONS MOET DIE ROOI HOED MAAR VROEG N BAAS LAAT KRY---DALK KRY EK HOM --NOORDWES BLOEMHOF DALK?
GROETE
JACQUES

Shoot straight and tell the truth!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: knaldempers
Oom Worsie
Snaaks dat my kalibers wat ek hom ophet is ook van .22 na .338! Ek skiet al lank met KD, maar die goed wat ek mee skiet is so groot en swaar gewees dat die een op my 25-06 my n tenniselmboog gegee het wat vir twee en n half jaar gehou het! Ek moes n operasie ondergaan, wat ek toe nooit gedoen het nie, om die skade te herstel! Die hanteringsdinamika van die gewere was ook in hulle se beste m*@r in! Ek kan nou nie meer wag nie!!! Clarence!!! Roer asb ou Boet!!!!
Wout[/color]

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: knaldempers
JB, jy sal meer moet skiet ou maat daai hoed is lankal weer terug in Bloem, na die laaste Natal ope. Ons kan nie elke twee jaar wag om vir daai prys te kompeteer nie of hoe?
Kom ons kyk wat 2011 inhou en waar ons mekaar weer sien.
Ek neem aan jy het n lynx op jou geweer
, Nee grap sommer net, ek stem 100% saamet jou hy kyk nie 5 x beter nie ek vind net die TDS recicle baie prakties en daarvoor was ek bereid om 5 x meer te betaal hulle is ook volgens my meer betroubaar.
Ek het al een van Terminator se Kd gesien wat 15000 skote deur hom het. My punt is net, mens is geneig omte dink dat iets wat R4500.00 kos beter behoort te wees as iets wat R1000.00 kos en dit is nie altyd so nie.
Kom ons kyk wat 2011 inhou en waar ons mekaar weer sien.
Ek neem aan jy het n lynx op jou geweer
Ek het al een van Terminator se Kd gesien wat 15000 skote deur hom het. My punt is net, mens is geneig omte dink dat iets wat R4500.00 kos beter behoort te wees as iets wat R1000.00 kos en dit is nie altyd so nie.
Last edited by worshond on Thu Jan 06, 2011 1:27 pm, edited 1 time in total.
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: knaldempers
Ek hoop nie Clarence het te veel nuwejaarsvoornemens gemaak anders as om baie KD's te bou as ek na al die positiewe belangstelling kyk nie. Weet nou van nog 'n 243 wat een van sy KD's moet kry. Sal graag wil sien hoe dit vergelyk met die KD wat ek op my 308 het.
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 544
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: knaldempers
Nog een 
maar ek wil graag myne h?
sodat my ou sterwende
vader dit gaan sien voor hy
groet.
maar ek wil graag myne h?
sodat my ou sterwende
vader dit gaan sien voor hy
groet.
-
SS
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Wed Jan 26, 2011 2:25 pm
Re: knaldempers
Dagse manne
Ekke is nuut op die forum en sal rerig enige raad baie waardeur!
Ekke oorweeg dit bitter sterk om n terminator op my Tikka T3 Varmint 25-06 te sit. Gaan dit n goeie besluit wees , ekke is redelik bangerig vir die gesnyery aan my loop!
Enige info raakende die sal baie waardeur word!
Groete

Stefan Swarts
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: knaldempers
Van uitstel kom af stel.
Dit sal een van die beste besluite wees wat jy al ooit gemaak het(die terminator knaldemper). Kry net n goeie gunsmith om die groef draad vir jou te sny.
-
dangerous dan
Re: knaldempers
Terminator, jy het 'n pm
Ek soek jou pompie vir my sako 308. Ek wil silent, but violent my steaks gaan haal in die bos. Kan jy 'n goeie geweersmit aanbeveel hier in PE wat die ding kan opsit vir my?
Dankie
Dan
Ek soek jou pompie vir my sako 308. Ek wil silent, but violent my steaks gaan haal in die bos. Kan jy 'n goeie geweersmit aanbeveel hier in PE wat die ding kan opsit vir my?
Dankie
Dan
-
dangerous dan
Re: knaldempers
ek sien nou hierdie link http://www.techfund.co.za/GSCSoundSuppr ... erForm.asp
hier kan jy bestel en dit kos R950 elk. Is hierdie Clarens se official site of nie?
kan ek die langer no 3 silencer op my 308 sit vs die no 2? sal dit 'n beter recoil/ knal demp effek he?
wat se die manne?

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: knaldempers
Dit is Clarence se KD's, maar jy is mos 'n forum lid. Bestel direk by hom.dangerous dan wrote: ek sien nou hierdie link http://www.techfund.co.za/GSCSoundSuppr ... erForm.asp
hier kan jy bestel en dit kos R950 elk. Is hierdie Clarens se official site of nie?
kan ek die langer no 3 silencer op my 308 sit vs die no 2? sal dit 'n beter recoil/ knal demp effek he?
wat se die manne?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: knaldempers
Ek het die no.3 vir .303 direk. By clarence bestel, meerendeels om terugskop vir my seun te verminder. Sal nou enige dag aankom.
Groete
JP
Groete
JP
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: knaldempers
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
dangerous dan
Re: knaldempers
ek het hom gemail gister, maar hy het seker nog nie gesien nie. my gat brand vir hierdie speel ding
-
grumpy
Re: knaldempers
Christo,
Baie dankie. Ek het n KD van n man wat ook in die Kaap omgewing is maar dit is uiters K-K! Ek het dit al terug gestuur maar is nog steeds dieselfde. As ek hom in die hande kry druk ek dit in sy po---l vir hom!!
Weereens dankie ek sal Clarence kontak.
Baie dankie. Ek het n KD van n man wat ook in die Kaap omgewing is maar dit is uiters K-K! Ek het dit al terug gestuur maar is nog steeds dieselfde. As ek hom in die hande kry druk ek dit in sy po---l vir hom!!
Weereens dankie ek sal Clarence kontak.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: knaldempers
Manne
Ek sal bietjie later as ek kan 'n video laai van hoe Terminator silencer klink
Ek sal bietjie later as ek kan 'n video laai van hoe Terminator silencer klink
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: knaldempers
Ek het self een laat maak en na die 2 de een dit nie gemaak het nie by 'n ander ou een van aluminium laat maak. Die reflex tipe, lyk baie "cool" maar is nie 'n patch teen 'n KD van terminator wanneer dit by klank kom nie. En hy weld komself vas teen die loop se draad. Het al by geleentheid hom met 'n bobbejaanspanner moes afhaal.grumpy wrote: .....van n man wat ook in die Kaap omgewing is maar .......
Ek het wel van 'n ou iewers anderkant Robertson/Riviersonderend se KD gesien by een van Hendrik se kursusse en die ding het nie eens baffles ingehad nie maar goed gewerk. Was so bietjie lomp groot na my sin en was vir die tegnologie te duur en het ek geweet dat Clarence al 'n rukkie aankom.
My buurman AndreW het een laat maak ook daar in Riviersonderend se w?reld by 'n man wat ek dink die prinsiep van KD's verstaan. Lyk goed en werk goed. Net uit die pad uit vir iemand soos ek.
As geld en tyd nie 'n kwessie was nie, sal ek de laaste geweer in my kluis by Clarence aflaai en KD's laat maak vir hulle almal. Maar in "due time" gaan hulle almal KD's op h? en sal dit snaaks wees as almal nie Terminators is nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: knaldempers
Hi manne.
Ek het dieselfde vraag onder 'n ander hoof gevra maar ek sien die KD bende is meer aktief hier. Ek wil dit ook asb hier vra.
Ek het nog nooit 'n KD besit nie. Kan die KD opgesit en afgehaal word vir stoor doeleindes sonder om probleme te veroorsaak. Ek wil die geweer instel met die KD en hom dan so gebruik maar as hy moet kluis toe sal ek die KD moet verweider. Sal dit werk of moet ek 'n ander kluis kry.
Dankie.
Peet

Work to live, don"t live to work
-
300Winmag
Re: knaldempers
Ja jy kan - ek moet myne afhaal om hom in die kluis en in sy sak te kry. Ek sit maar net die doppie op
as ek die kd af het.
as ek die kd af het.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: knaldempers
Peet,
jy kan hom afhaal en b?re en weer aansit voor jy skiet. Wat ek wel ondervind is dat my 243 bv 12" laer skiet met KD op. So, as die geweer met hom ingestel is, is dit hoe ek moet skiet.