Reen Oppad

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Reen Oppad

Post by Willie »

Gisteraand 5 uur staan ons ook op 70mm en die Touwrivier loop so ek en ma is nou van bed en tafel geskei.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Reen Oppad

Post by cassie_calvinia »

1 duim vanoggendd.k leker sagte reen. reen nogsteeds
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Reen Oppad

Post by DawieKotze »

cassie_calvinia wrote:1 duim vanoggendd.k leker sagte reen. reen nogsteeds
Daardie is nou sommer baie mooi reën. Baie bly vir julle part Cassie!!

Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Reen Oppad

Post by Willie »

Cassie

Hoe lyk jou reen vir die afgelope 24 uur ?
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Reen Oppad

Post by cassie_calvinia »

het 60mm gehad.
baie dankbaar
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3999
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Reen Oppad

Post by tau »

cassie_calvinia wrote:het 60mm gehad.
baie dankbaar
Dammit dit is nie bad nie. Ons het 7,17 en 19 gehad die laaste drie dae so 43mm.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: Reen Oppad

Post by Bakkies303 »

Ligte storm hier in Oos Kaap van gisteraand af. Darem al die hele week goeie reen gehad. Krag af in sekere dele van Oos Kaap. Lyk my dit het wyd gereen tot in Richmond area volgens drywers.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Reen Oppad

Post by Chevvy SS »

68mm vanoggend uitgegooi.
User avatar
Bulvegter
Full Member
Full Member
Posts: 238
Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm

Re: Reen Oppad

Post by Bulvegter »

cassie_calvinia wrote:het 60mm gehad.
baie dankbaar
Jo, dis mooi Cassie. Daai wêreld van julle gaan binnekort mooi lyk.

Ons het tot vanoggend 120 mm op die dorp gemeet.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Reen Oppad

Post by Heinz Petersen »

Alles saam was 104mm. Geen reen vandag. Het vir die hele laasjaar 14mm gehad.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Reen Oppad

Post by Carl »

Dit is fantasties! Maak man se hart baie bly :)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Sarel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 349
Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm

Re: Reen Oppad

Post by Sarel »

Hoe lyk die reen in jou geweste?

Pretoria het bietjie reen gisteraand gehad. Lekker gewees om bietjie donderweer te hoor en blitse te sien!!
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Reen Oppad

Post by matewis »

Klerksdorp ook gehad, nie seker hoeveel nie maar genoeg om nat te maak.
User avatar
Tal
Full Member
Full Member
Posts: 204
Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm

Re: Reen Oppad

Post by Tal »

Eks so 40km Noord van Kroonstad, nou net 10uitgegooi
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: Reen Oppad

Post by Bakkies303 »

In die Oos Kaap het ons goeie reen gehad. Het gister so 36mm uitgegooi. Daar is glo nog oppad.
User avatar
Boersonderroer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm

Re: Reen Oppad

Post by Boersonderroer »

Dit reen al van dinsdag , my jag vir die naweek is uit gestel
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Reen Oppad

Post by Chevvy SS »

En waar bly die Boer? Etihopië??
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Reen Oppad

Post by PWV »

Chevvy SS wrote:En waar bly die Boer? Etihopië??
Chevvy, so 'n ou wat nie sê waar hy bly nie, maak my tiete lam. Seker bang sy skelmpies "trace" hom! ???
User avatar
pietbak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm

Re: Reen Oppad

Post by pietbak »

Cassie, wat is jou ondervinding, gaan die blomme mooi wees die jaar?
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
User avatar
Boersonderroer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm

Re: Reen Oppad

Post by Boersonderroer »

Chevvy SS wrote:En waar bly die Boer? Etihopië??

Langs die see in die Oos Kaap
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Reen Oppad

Post by PWV »

Boersonderroer wrote:
Chevvy SS wrote:En waar bly die Boer? Etihopië??

Langs die see in die Oos Kaap
Mooi, man, dit sê vir ons presies waar jy woon. >:D
User avatar
pietbak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm

Re: Reen Oppad

Post by pietbak »

Dan ken jy seker vir Gert. Hy bly ook daar langs die see in die Ooskaap.
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Reen Oppad

Post by PWV »

pietbak wrote:Dan ken jy seker vir Gert. Hy bly ook daar langs die see in die Ooskaap.
Ha..ha..ha..ha..
User avatar
Boersonderroer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm

Re: Reen Oppad

Post by Boersonderroer »

pietbak wrote:Dan ken jy seker vir Gert. Hy bly ook daar langs die see in die Ooskaap.
In die IT sector noem ons dit "Garbage In , Garbage out". Sarkastiese vraag kry 'n soortgelyke antwoord.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
User avatar
pietbak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm

Re: Reen Oppad

Post by pietbak »

Boersonderroer wrote:
pietbak wrote:Dan ken jy seker vir Gert. Hy bly ook daar langs die see in die Ooskaap.
In die IT sector noem ons dit "Garbage In , Garbage out". Sarkastiese vraag kry 'n soortgelyke antwoord.
Alles in goeie gees.Image
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
Post Reply