Reen Oppad
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Reen Oppad
Gisteraand 5 uur staan ons ook op 70mm en die Touwrivier loop so ek en ma is nou van bed en tafel geskei.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Reen Oppad
Daardie is nou sommer baie mooi reën. Baie bly vir julle part Cassie!!cassie_calvinia wrote:1 duim vanoggendd.k leker sagte reen. reen nogsteeds
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Reen Oppad
Cassie
Hoe lyk jou reen vir die afgelope 24 uur ?
Hoe lyk jou reen vir die afgelope 24 uur ?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- tau
- Hero Member

- Posts: 3999
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Reen Oppad
Dammit dit is nie bad nie. Ons het 7,17 en 19 gehad die laaste drie dae so 43mm.cassie_calvinia wrote:het 60mm gehad.
baie dankbaar
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: Reen Oppad
Ligte storm hier in Oos Kaap van gisteraand af. Darem al die hele week goeie reen gehad. Krag af in sekere dele van Oos Kaap. Lyk my dit het wyd gereen tot in Richmond area volgens drywers.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Reen Oppad
68mm vanoggend uitgegooi.
- Bulvegter
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm
Re: Reen Oppad
Jo, dis mooi Cassie. Daai wêreld van julle gaan binnekort mooi lyk.cassie_calvinia wrote:het 60mm gehad.
baie dankbaar
Ons het tot vanoggend 120 mm op die dorp gemeet.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Reen Oppad
Alles saam was 104mm. Geen reen vandag. Het vir die hele laasjaar 14mm gehad.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Reen Oppad
Dit is fantasties! Maak man se hart baie bly 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Sarel
- Sr. Member

- Posts: 349
- Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
Re: Reen Oppad
Hoe lyk die reen in jou geweste?
Pretoria het bietjie reen gisteraand gehad. Lekker gewees om bietjie donderweer te hoor en blitse te sien!!
Pretoria het bietjie reen gisteraand gehad. Lekker gewees om bietjie donderweer te hoor en blitse te sien!!
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Reen Oppad
Klerksdorp ook gehad, nie seker hoeveel nie maar genoeg om nat te maak.
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: Reen Oppad
Eks so 40km Noord van Kroonstad, nou net 10uitgegooi
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: Reen Oppad
In die Oos Kaap het ons goeie reen gehad. Het gister so 36mm uitgegooi. Daar is glo nog oppad.
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Reen Oppad
Dit reen al van dinsdag , my jag vir die naweek is uit gestel
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Reen Oppad
En waar bly die Boer? Etihopië??
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Reen Oppad
Chevvy, so 'n ou wat nie sê waar hy bly nie, maak my tiete lam. Seker bang sy skelmpies "trace" hom!Chevvy SS wrote:En waar bly die Boer? Etihopië??
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Reen Oppad
Cassie, wat is jou ondervinding, gaan die blomme mooi wees die jaar?
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Reen Oppad
Chevvy SS wrote:En waar bly die Boer? Etihopië??
Langs die see in die Oos Kaap
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Reen Oppad
Mooi, man, dit sê vir ons presies waar jy woon.Boersonderroer wrote:Chevvy SS wrote:En waar bly die Boer? Etihopië??
Langs die see in die Oos Kaap
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Reen Oppad
Dan ken jy seker vir Gert. Hy bly ook daar langs die see in die Ooskaap.
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Reen Oppad
Ha..ha..ha..ha..pietbak wrote:Dan ken jy seker vir Gert. Hy bly ook daar langs die see in die Ooskaap.
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Reen Oppad
In die IT sector noem ons dit "Garbage In , Garbage out". Sarkastiese vraag kry 'n soortgelyke antwoord.pietbak wrote:Dan ken jy seker vir Gert. Hy bly ook daar langs die see in die Ooskaap.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Reen Oppad
Alles in goeie gees.Boersonderroer wrote:In die IT sector noem ons dit "Garbage In , Garbage out". Sarkastiese vraag kry 'n soortgelyke antwoord.pietbak wrote:Dan ken jy seker vir Gert. Hy bly ook daar langs die see in die Ooskaap.

Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
