Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Piet Breedt »

BennieO wrote:Goeie dag

Ek sien nou hierdie onderwerp na so rukkie wat ek van die forum af was. Ek sal graag ook meer wil leer, ek sal inpas by die datum wat die meerderheid verkies.
Ek gaan beide naweke die kursus aanbied. Hier is van die plaaslikke manne wat die kursus gaan bywoon op die 15 Augustus, dus is daar genoeg om dit die moeite werd te maak.

Jy kan by enige een inval wat vir jou gelee is.
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Piet Breedt »

Hier is my bankbesonderhede vir die manne wat solank hul kursus geld wil betaal.

PJ Breedt
STD Bank Delmas
Spaar rek no: 123545714
Kode 052644

e-pos bewys van betaling na pietbreedt2@gmail.com
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by martinf »

22 Augustus:

1 Pvdw 2de keer
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
9 Banzo
10 Spanner 2 de keer
11Willie 007
12Willie 007(1)
13Willie 007(2)
14 Henk(Hilux01)
15 Martinf - 2 de keer
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Baasvark »

Manne dit spyt my maar ek sal dit nie kan bywoon nie.
Hoop ek kan die volgende een maak.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Smitstertjies »

Pvdw wrote:22 Augustus:

1 Pvdw 2de keer
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
9 Banzo
10 Spanner 2 de keer
11Willie 007
12Willie 007(1)
13Willie 007(2)
14 Henk(Hilux01)


15 Augustus:

1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
4.OupaZA(emil)
5. Hendrikm
6. Giepie
7. Pieta P-(Pieter)
8. Henbos
9.Smitstertjies
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by OupaZA »

1 Pvdw 2de keer
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
9 Banzo
10 Spanner 2 de keer
11Willie 007
12Willie 007(1)
13Willie 007(2)
14 Henk(Hilux01)
15. Oupa (Emile)


15 Augustus:

1. stephan86
2.Rudi
3.Reivilo308
4. Hendrikm
5. Giepie
6. Pieta P-(Pieter)
7. Henbos
8.Smitstertjies
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Giepie »

Sover reg vir my vir 15 Aug. Ek neem aan die roers moet ook saam. ;D

Hoeveel patrone moet ons saambring? Moet weer begin laai. ;D

Gou weer deurgegaan. Ek sien daar word gepraat van 30.

Lekker.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Giepie »

My seun stel ook belang vir 15Aug. Hy voel hy is 'n beginner. Hy wil weet of dit vir intermediate of beginners is. Wil seker nie afsteek nie en hy gebruik 'n 303.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by martinf »

Giepie wrote:My seun stel ook belang vir 15Aug. Hy voel hy is 'n beginner. Hy wil weet of dit vir intermediate of beginners is. Wil seker nie afsteek nie en hy gebruik 'n 303.
Die kursus sal alle vlakke iets leer.
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Giepie »

Sal dalk beter wees vir beginners want dan leer hulle van die begin af reg, sukkel nie met ou slegte gewoontes en denke nie. ;D
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Piet Breedt »

Niemand lag vir niemand op die kursus nie. Almal leer iets by.

Dit is beter as n beginner van die begin af die regte goed leer, en nie eers slegte gewoontes aanleer wat later baie moeilik afgeskut word nie.

Ek het al honderde skoolkinders ook afgerig waarvan daar drie Junior Wereld Kampioene geword het, en een Senior Wereldkampioen. Ek het ook gehelp afrig aan twee dames Wereldkampioene. As jy luiseter en toepas wat ek jou leer, waarborg ek n verbetering in jou skiet. Dit hang van jouself af.
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Hilux01 »

My dinge is nog reg vir die 22ste
Ek sal my geldjies oorbetaal daar na oom Piet toe

Het ek iewers die venue se kommunikasie gemis?
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 553
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Stephan86 »

Piet ek is baie jammer, ma ek sal ongelukkig nie meer die kietdag kan bywoon nie.

Hoop daar sal weer so 'n geleentheid in die toekoms wees.

22 Augustus
1 Pvdw 2de keer
2 Boerboel
3 Stompe.
4 Montie
5 Cobb
6 Langeraat
7 Alwyn
8 Chris Swart
9 Banzo
10 Spanner 2 de keer
11Willie 007
12Willie 007(1)
13Willie 007(2)
14 Henk(Hilux01)
15. Oupa (Emile)


15 Augustus:

1.Rudi
2.Reivilo308
3. Hendrikm
4. Giepie
5. Pieta P-(Pieter)
6. Henbos
7.Smitstertjies
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by JacquesT (Stompe) »

Aai, manne ek is genooi op 'n last minute jag, en die pryse is van so aard dat ek dit nie verby kan laat gaan nie. Ek sal ook my ore op die grond hou vir volgende jaar.

Baie jammer.

22 Augustus
1 Pvdw 2de keer
2 Boerboel
3 Montie
4 Cobb
5 Langeraat
6 Alwyn
7 Chris Swart
8 Banzo
9 Spanner 2 de keer
10Willie 007
11Willie 007(1)
12Willie 007(2)
13 Henk(Hilux01)
14. Oupa (Emile)


15 Augustus:

1.Rudi
2.Reivilo308
3. Hendrikm
4. Giepie
5. Pieta P-(Pieter)
6. Henbos
7.Smitstertjies
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Giepie »

22 Augustus
1 Pvdw 2de keer
2 Boerboel
3 Montie
4 Cobb
5 Langeraat
6 Alwyn
7 Chris Swart
8 Banzo
9 Spanner 2 de keer
10Willie 007
11Willie 007(1)
12Willie 007(2)
13 Henk(Hilux01)
14. Oupa (Emile)


15 Augustus:

1.Rudi
2.Reivilo308
3. Hendrikm
4. Giepie
5. Pieta P-(Pieter)
6. Henbos
7.Smitstertjies
8. Petrus (saam met Giepie)
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Giepie »

Ek weet nie of ek dit mis gelees het nie. Hoe laat moet ons daar wees en tot hoe laat gaan dit aan? Ons moet terug ry en het iets aan die volgende oggend.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Boerboel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Boerboel »

Geld oor betaal, reg vir die 22ste
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Piet Breedt »

Hier volg die pad aanwysings en sommer alles wat julle nog moet weet:

Vanaf PTA, ry op die R50, dit is die Rigel afrit op die N1, in die rigting van Delmas. Volg die pad na Delmas, oor Babsfontein tot 8km voor Delmas waar die N12 JHB - Witbank pad kruis. Draai daar links op die snelweg, rigting Witbank (Emalathleni)
Ry vir 4 km op N12 en neem die volgende afrit na Links af R42. Draai links in rigting Bronkhorstspruit en volg pad vir 2.1km, en draai dan regs op grondpad. Ry sowat 2km tot jy oor die spruit se brug gaan en draai eerste paadjie na spruit,links in lande in. Skietbaan sit voor jou, 400m in

Vanaf JHB volg die N12 tot by Bronkhorstspruit afrit, R42 en volg pad soos bo.


Ek wil graag dat ons nie later as 09H00 begin met die kursus. Sorg dus dat jy so vanaf 08h30 daar is.

Hier is wat jy nodig het:

Bring saam:

Kampstoel
Skryf goed vir aantekeninge
Oorbeskerming
Grondseil of skietmat
Geweer + Patrone (soveel soos jy wil, maar nie minder as 30)
Mikstokke, of skietstokke wat jy mee jag of kompetisie skiet
Bi- pod as jy een gebruik
Geweerband
Spotting scope as jy het
Eet en drinkgoed vir deur die dag
Vleisie en drinkgoed en n bun of slaai vir die braai daarna

Ek sal sorg vir teikens, gonge en hout vir die braai, en roosters
Last edited by Piet Breedt on Tue Aug 04, 2015 7:33 am, edited 1 time in total.
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Piet Breedt »

22 Augustus
1 Pvdw 2de keer
2 Boerboel - PAID
3 Montie
4 Cobb
5 Langeraat
6 Alwyn
7 Chris Swart
8 Banzo
9 Spanner 2 de keer
10Willie 007
11Willie 007(1)
12Willie 007(2)
13 Henk(Hilux01)
14. Oupa (Emile)


15 Augustus:

1.Rudi
2.Reivilo308
3. Hendrikm
4. Giepie
5. Pieta P-(Pieter)
6. Henbos
7.Smitstertjies - PAID
8. Petrus (saam met Giepie)

Hennie Boshoff, is jy Henbos?
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Piet Breedt »

Hier volg die lys van manne wat al betaal het. (manne wat die kursus vir die tweede keer bywoon, betaal nie)

22 Augustus
1. Pvdw 2de keer
2. Boerboel - PAID
3. Montie
4. Cobb
5. Langeraat
6. Alwyn
7. Chris Swart
8. Banzo
9. Spanner 2 de keer
10. Willie 007
11. Willie 007(1)
12. Willie 007(2)
13. Henk(Hilux01)
14. Oupa (Emile)
15. Hennie de Beer
16. Hennie de Beer jnr
17. Marius de Beer
18. MartinF - 2de keer


15 Augustus:

1. Rudi
2. Reivilo308
3. Hendrikm
4. Giepie
5. Pieta P-(Pieter)
6. Henbos PAID
7. Smitstertjies - PAID
8. Petrus (saam met Giepie)
9. Gert Cassel - plaaslik
10. Gert Cassel jnr - plaaslik
11. Charles Cassel - plaaslik
12. Maccie Coleman + seun - plaaslik
13 . Fluffa




Hennie Boshoff, is jy Henbos?
Last edited by Piet Breedt on Sat Aug 01, 2015 9:20 pm, edited 4 times in total.
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Smitstertjies »

Yes, Henbos is Hennie Boshoff.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
werner/kleilat
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Thu Jul 30, 2015 9:16 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by werner/kleilat »

Werner/kleilat:Stel belang!!!!!(Hang net af van datum en kostes)
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by martinf »

Hallo oom Piet. Sien my naam is af van 22ste af. Dis my 2de keer ook.
Martin
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Piet Breedt »

martinf wrote:Hallo oom Piet. Sien my naam is af van 22ste af. Dis my 2de keer ook.
Martin
Ek weet nie wie het hom verwyder nie, maar ek sit hom weer op.
Fluffa
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Mon Dec 03, 2012 5:44 pm

Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???

Post by Fluffa »

Môre Piet

Ek wil graag die 15de Augustus bywoon, sal die betaling doen.

Groete
Fluffa
7x57 Oberndorfer Mauser 4-12x40 ProStaff Nikoplex
12Br Gaspar Arizaga SxS
.22 Long BRNO Mod 2 3-9x40 ProStaff Nikoplex
.177 CZ Mod 35 4x20 Cheapie
7.65 CZ-70
Post Reply