Watter howa 223 om te koop
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Watter howa 223 om te koop
Ek sien dis 'n R1000 verskil tussen die Houge en gelamineerde kolf as jy nuut koop, so dis dan amper goedkoper om van die begin die gelamineerde kolf te vat as om hom later te vervang.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Watter howa 223 om te koop
Senwes het baie goeie "specials" in die nuwe SaJagter tydskrif geplaas. bel hul en hoor of daar nie 'n paar verdwaalde 223's lê nie. Laasjaar die tyd kon ek ook nêrens voorraad kry nie en toe het Senwes op Delareyville sommer 3 in voorraad gehad.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Watter howa 223 om te koop
Nou net met hulle gesels, die gelamineerde kolf is duurder, so R1500.henried wrote:Ek sien dis 'n R1000 verskil tussen die Houge en gelamineerde kolf as jy nuut koop, so dis dan amper goedkoper om van die begin die gelamineerde kolf te vat as om hom later te vervang.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Watter howa 223 om te koop
Camdix het pas op Facebook gepost dat hulle Howa Vatminters ingekry het onder andere .223 ook.
Jannie Welman
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Watter howa 223 om te koop
Myne is betaal.... 
-
Gotcha
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed Apr 27, 2011 2:21 pm
Re: Watter howa 223 om te koop
Die vir almal myne is ook betaal nou net die d@!?se lesensie hoop dit gaan gou

